Ta-An
Jul 28th 2007, 05:18 PM
1953 vertaling Openb 2:17 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=2&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=17) Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op dié steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.
Net soos wat ons elkeen geskape is na G_d se beeld,( Psalms 139:14 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=19&CHAP=139&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=14) Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u werke! En my siel weet dit alte goed. ) uniek en 'n eie individu net so sal elkeen van ons nog steeds uniek bly wanneer ons ons eie name op 'n wit klippie sal ontvang. Wat sal die naam op die wit klippie uitbeeld... ek wonder :hmm:
En net ons self sal dit kan lees en verstaan :pp Hoekom?? :hmm: