Quick Links
Bible Search Christian Links
Online Bibles Link to Us
  Downloads Web Hosting  
  Domain Names  


PDA

View Full Version : Salf medisyne wat die oë oopmaak??


Ta-An
Jul 28th 2007, 05:33 PM
1953 vertaling Openb 3:18 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=3&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=18) Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien.

Wat sê Jesus hier??Dit maak my dink aan : 2 Kor 3:15 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=47&CHAP=3&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=15) Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar 'n bedekking oor hulle hart; 16 maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die bedekking weggeneem.

Dit is tog soos 'n sluier ...dan nie?? 'n Sluier wat bedek en wegsteek, 'n sluier van vlees as dit oor die hart sit... sal salf dit wegneem??
:idea: Ek dink dit verwys na dieseflde soort oopmaak. :hmm:

Openbaring 3:22 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.

Sal die salf die ore ook oopmaak??





Wat is die salf waarvan Jesus praat hier in die boek van Openbaring??

SA Topsites