Gaan na translate.google.com
Stel dit om te vertaal van Afrikaans na Engels.
Tik in: "Ek's 'n bloubul" en kyk wat spoeg Google vir jou uit.
Printable View
Gaan na translate.google.com
Stel dit om te vertaal van Afrikaans na Engels.
Tik in: "Ek's 'n bloubul" en kyk wat spoeg Google vir jou uit.
:idea: Google gebruik Stormers ondersteuners as 'vertalers'!!! :lol:
Uitstekend !! :)
:spin:
Ons bid maar vir wysheid vir die arme bulle supporters. LOL grap maar net.;)
Welkom Mornay!!! :hug: