cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    Goeie plasing David. Ek kan in die bre saamstem met hoe jy dit hier stel...

    Wat mens egter oor wonder, is hoe moet die verbond van Genesis 17 wat vir die nasies bedoel was en deur Israel na hulle...
  2. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    Anneke,

    Ek dink mens kan net wees wie jy is, wat die fisiese betref en 'n Afrikaner is nie 'n Jood of Israeliet nie. Tog het die betekenis van Israel baie meer te doen as net 'n fisiese volk. Dit...
  3. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    Ek het so rukkie terug 'n onderhoud met 'n Joodse rabbi gesit en kyk en hoe hy aanvoer dat die moderne wreld en al die tegnologiese vooruitgang en spesifiek ontdekkings daarvan, iets soos 97%...
  4. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    Ek dink mens kies waar die Here jou lei om te bedien Trudie. Soos ons nou gesels is daar vir meer as 'n dekade al iets buitengewoons wat byvoorbeeld met Moslems gebeur, sou mens hulle as voorbeeld...
  5. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    Anneke,

    Ek dink as mens sien waaroor die verbond gehandel het, sal mens Israel nie kan uitsonder nie, want dit het van die begin heel eerste gehandel oor Abraham wat die vader van 'n menigte van...
  6. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    David,

    Die dinge wat jy oor Israel skryf glo ek se waarde l daarin dat ons die Here daarin kan verheerlik. 'n Verlore Israeliet in moderne tye is niks anders as 'n verlore mens van enige ander...
  7. Replies
    26
    Views
    340

    Re: Israel vs. Palestina

    Ek skryf sommer oor iets wat mens oor die algemeen sien en nie noodwendig wat mens lees in die draad nie. Een ding wat my opval, is dat wanneer dit by Israel kom dan moet hierdie of daardie volk...
  8. Replies
    4
    Views
    180

    Re: Een geldstelsel vir wreld dalk hier?

    Ek het toe gaan uitvind wat BRICS is. Dit is nie dieselfde ding as die Bitcoin nie. Ek sal 'n skakel plaas as mens net iets kry wat meer bondig is as wat ekself kon kry tot nou.
  9. Replies
    1,064
    Views
    26,029

    Re: Perseverance of the Saints

    Hi Bandit,

    With regards to your post, I could make the reply of petrobb (#927) on what you've said my own and agree with the way he answered you. There is not much I would like to add, except for...
  10. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    David,

    Die grootste 'vry wil instelling' is en bly steeds die Roomse Kerk. Dit was dan ook Luther se grootste stryd, die vry wil wat hy teengestaan het in die RKK. As mens verstaan wie die Jesute...
  11. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    David. Is vry wil (die vermo om 'n vry keuse te maak) 'n vryheid buite God? Vrder, is daar mense wat hul vryheid in God se beheer vind? God se beheer bring vir hulle hul vry keuses. Jy bid kry 'n...
  12. Replies
    4
    Views
    180

    Re: Een geldstelsel vir wreld dalk hier?

    Ek is nie seker nie, mens sal moet gaan nalees. Ek het net my eerste indrukke gegee toe ek te hore kom van hierdie nuwe stelsel en weet nie te veel op hierdie stadium nie.
  13. Replies
    1,064
    Views
    26,029

    Re: Perseverance of the Saints

    Hi Bandit,

    The prayers could be the other way round too, remember that, but lets not go there. I'm always pondering on the question on how could there be any freedom outside God? Free will is...
  14. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Philip,

    Hoekom sou jy vry wil en keuse dieselfde maak? Kom al ons keuses uit vry wil wat in die mens gesetel is of het God vanuit Sy beheer ook inspraak in ons keuses? Die vraag is, wanneer is ons...
  15. Replies
    217
    Views
    8,235

    Bespreking Re: Waar kom geloof vandaan?

    Philip,

    Filp 1:29, wat duidelik aandui dat dit geloof wat red is (saam stry vir die geloof van die evangelie), wat gegee is, kom baie duidelik ooreen met ander Pauliniese uitsprake, wat ook wys...
  16. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Dat die mens vry is en dat die mens die wil ontvang het om tussen goed en kwaad te kan kies of soos die Bybel dit stel, dat die mens se o sou oopgaan, sodat hulle soos God sal wees deur goed en...
  17. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Die tyd voor die wet, het die mensdom in 'n hopelose verlore staat gelaat, soveel so, dat alle mense behalwe Noag en sy gesin omgekom het. Die mens se trots en goddelikheid om self keuses te maak...
  18. Re: Is die land Israel van vandag, die land waarvan die Bybel praat?

    Sjoe Louwrens, is dit die heel beste manier om iemand te antwoord, ongeag verskille wat mens tog kan verstaan?

    Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe...
  19. Re: Is die land Israel van vandag, die land waarvan die Bybel praat?

    Martin de Beer het hierdie plasing gemaak in die draad, 'Is Israel deel van jou gebeds kalender?'... en ek haal graag die plasing aan wat ek glo die saak oor Israel bondig en saaklik opsom en nie...
  20. Replies
    4
    Views
    180

    Een geldstelsel vir wreld dalk hier?

    Lees gerus hierdie artikel oor die nuwe Bitcoin, wat oor ander redes as 'n sentrale geldstelsel vir die hele wreld voorgehou word, maar is dit nie maar net om 'n voet in die deur te kry nie?
  21. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Eers na die vloed en toe na Egipte (tyd van slawerny) het God Sy wet gegee...


    Toe het God al hierdie woorde gespreek en ges: Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,...
  22. Replies
    217
    Views
    8,235

    Bespreking Re: Waar kom geloof vandaan?

    Hier is een Bybelse voorbeeld van God wat gee, as Hy die hart open...

    En ‘n vrou met die naam van Ldia, ‘n purperverkoopster van die stad Thiatre, ‘n godsdienstige vrou, het geluister; die Here...
  23. Replies
    217
    Views
    8,235

    Bespreking Re: Waar kom geloof vandaan?

    Ek lees vanoggend die volgende en haal graag die Ou Afrikaanse Vertaling (1933/'53) aan,

    Alleenlik, gedra julle waardig die evangelie van Christus, sodat, of ek kom en julle sien dan wel of ek...
  24. Thread: Vir Ewig Gered?

    by CFJ
    Replies
    3
    Views
    192

    Re: Vir Ewig Gered?

    Hi B,

    Daar is so baie dinge wat bevestiging is dat as mens gered is, jy werklik gered is. Die nuwe skepsel is 'n skepping van die Here... (Efe 2:15) en ek kon nog nooit verstaan dat as mens sou...
  25. Thread: Uitleg van drome

    by CFJ
    Replies
    21
    Views
    15,887

    Re: Uitleg van drome

    Hallo Christoline en baie welkom by ons!

    Die persoon wat jy oor en oor van droom, wat weet jy in die werklike lewe van hierdie persoon? As jy dit gemakliker sal vind, kan jy in Chat to the...
  26. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Ek is oortuig dat dit juis hierdie vryheid buite God is, wat Hy in Sy raadsplan kom herstel het, sodat die volgende onomwonde ons deel kon word...


    En julle sal die waarheid ken, en die waarheid...
  27. Replies
    152
    Views
    5,907

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    So oor 'n tyd het mens probeer vasstel hoe mense redeneer oor die vryheid waarin vry wil gesetel is. Dit blyk dat dit akkuraat sal wees om te redeneer dat die vryheid van die mens se vry wil, buite...
  28. Replies
    217
    Views
    8,235

    Bespreking Re: Waar kom geloof vandaan?

    Hi Anneke,

    Ek sien dit dat ons slagoffers is van ons vryheid buite die Here, wat soos vryheid lyk, maar nie vryheid is nie (die Bybelverhaal bewys dit, vertel dit en bevestig dit). Ware vryheid...
  29. Replies
    217
    Views
    8,235

    Bespreking Re: Waar kom geloof vandaan?

    Dankie Philip,

    Ek verstaan (of probeer verstaan) hoe jy daarna kyk, maar self verstaan ek dit anders en soos ek reeds geskryf het of probeer verduidelik het. Mens kan seker veel meer skryf...
  30. Replies
    217
    Views
    8,235

    Bespreking Re: Waar kom geloof vandaan?

    Ek verstaan dat geloof 'n gawe is, omdat mens dit net so lees in die Bybel en die ander rede is wat die praktyk my leer. As die Here aan een skoonheid gee, aan 'n ander krag, nog 'n ander verstand en...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4