cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    156
    Views
    9,090

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Dis een van daardie onderwerpe wat ek glo oor progressie in leringe handel. Baie leringe het eers pertinent ontwikkel of eerder dieper aandag ge-eis of vereis soos wat dit onder die aandag...
  2. Replies
    2
    Views
    602

    Bespreking Re: 'n Kontantlose wereld

    Dit gaan darem chaos wees soos min. Dit het nou al 'n hele paar keer hierdie jaar alleen gebeur, dat ekself brandstof ingooi en net 'n kaart het, dan is die lyne af en kan hulle nie die transaksie...
  3. Replies
    0
    Views
    443

    Groot Herlewings, is dit altyd waar?

    Daar is met tye geweldige aansporing tot herlewing en daar word baie gefokus op groot herlewings. Dit is goed en wel, maar wat mens nie sien nie, is dat mense jou vertel wat herlewing eintlik moet...
  4. Replies
    6
    Views
    1,052

    Re: Brief van Manie Jackson

    Mens moet net kyk wat is krities belangrik vir die vrede en eenheid wat almal so in die węreld bepleit.

    Hierdie vrede en eenheid is iets wat tussen mense MOET heers, sodat die mensdom een groot...
  5. Replies
    6
    Views
    1,052

    Re: Brief van Manie Jackson

    Dis geen moeilike saak nie Ben. Ek onthou 'n ou oom wat op 'n politieke vergadering iemand se vraag oor wie 'n Afrikaner nou eintlik is, so beantwoord het. "'n Afrikaner is 'n witmens wat Afrikaans...
  6. Replies
    6
    Views
    1,052

    Re: Brief van Manie Jackson

    Hi Ben,

    Ek dink die probleem wat mens hier mee te doen het sluit alle hoofstroom-kanale in waar Afrikaans sogenaamd bevorder word. Kyknet en die KKNK en diesmeer, bevorder in hoofsaak 'n eenheid...
  7. Replies
    6
    Views
    1,052

    Re: Brief van Manie Jackson

    Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het—hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aanmekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie.
    (Dan...
  8. Replies
    6
    Views
    1,052

    Brief van Manie Jackson

    Ons leef darem in snaakse tye, waar meetstokkies en maatbande in iets totaal anders meet as duime en sentimeters. Watter eenheid dink julle word daar gemeet in? Hierdie brief van Manie Jackson is nie...
  9. Replies
    2
    Views
    1,140

    Bespreking Re: Vir wie is die verbond met Abraham?

    Ek stem saam met jou Henry. Dit is egter jammer dat baie glo die verbond is uitsluitlik en slegs vir fisiese Israel...
  10. Replies
    16
    Views
    2,954

    Re: 1000 jaar/Millenium...Is daar so iets?

    Ek moes nou gaan lees waaroor jy skryf Kalahari. Ja, dit was nie lank hierna nie....
  11. Replies
    2
    Views
    1,140

    Bespreking Vir wie is die verbond met Abraham?

    Vir wie is die verbond met Abraham, sou mens bloot lees wat in Genesis 17 staan, waar mens in detail oor hierdie verbond kan gaan lees? Hier is die eers 6 verse wat mens kan begin om dit te...
  12. Bespreking Wat is die doel van 'n letterlike 1000-jarige vrederyk?

    In die Bybel word gelowiges se verwagting van die hemel sterk aan hulle oorgedra. Mens lees byvoorbeeld,


    Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus...
  13. Thread: Salomo se Bouery

    by CFJ
    Replies
    6
    Views
    648

    Re: Salomo se Bouery

    Hi B,

    Wat myself betref sal ek dit moet gaan nalees om jou vraag te antwoord, as ek dit kan antwoord, maar op die koop toe weet ek nie wat die antwoord is nie. Ek sal gaan kyk en terugkom na jou...
  14. Thread: Psalm 23 vers 2

    by CFJ
    Replies
    4
    Views
    553

    Re: Psalm 23 vers 2

    Hi Louis,

    Ek verstaan die 'Hy laat my neerlę' kan mens op eerste oogopslag as miskien doodgaan lees. Die 'waters waar rus is' kan mens ook seker lees as die hemelse rus.

    As mens bloot na die...
  15. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    As die argument is dat mens dit uit jou huis moet verwyder sou geld, dan moet dit ook in jou leefwęreld verwyder word, want daar is vele verlengstukke vanuit die huis, soos jou kantoor,...
  16. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    Ek dink dis 'n baie skerp waarneming van jou en ek stem 100% saam dat daardie vrae iets is wat mense en ons almal bietjie moet laat dink. Daar was 'n hele tyd terug 'n DVD of twee wat die...
  17. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    Die voorbeelde het ekself net gebruik om 'n punt oor te dra en nie om dit aan jou spesifiek as persoon of julle as groep te koppel nie. Lees miskien weer my plasing, miskien kry ek my punt...
  18. Replies
    20
    Views
    10,648

    Sticky: Re: Aan Almal - 'n Gratis Bybel

    Tye het maar redelik verander en die toegang wat mens tot Bybels gehad het is nie meer naasteby wat dit was nie, ook nie die pryse nie en posgeld daarby ook nog. By die Here is niks egter onmoontlik...
  19. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    Ek dink die probleem met die okkulte, is dat okkultiese dinge meriete het en werklik werk. Oor hierdie rede kan mens nie eintlik fout vind daarmee nie. Dis soos om Lotto te speel en te...
  20. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hallo Wim,

    Ek dink jy het reeds goeie antwoorde van SoS en Kalahari gekry en sal nie veel wil byvoeg nie. Al wat 'n mens seker nie genoeg kan beklemtoon nie, is dat dit nie altyd oor ons eie...
  21. Replies
    265
    Views
    9,597

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    Noeb,

    If one read the Scriptures in the believe or with the type of faith that salvation is relative, it is one of the saddest things to observe. You need to be careful, that you can or even will...
  22. Replies
    265
    Views
    9,597

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    After having heard it all, this is the conclusion: Fear God, and keep his commands, because this applies to everyone.
    (Ecc 12:13)

    Jesus saith unto him, I am the way, the truth, and the life: no...
  23. Replies
    265
    Views
    9,597

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    Noeb,

    All you "proof", is that the Reformation or founding fathers of Europe's Christianity (reformed) was build on Gnosticism too. For the same argument the founding fathers of America (reformed)...
  24. Replies
    265
    Views
    9,597

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    This is a false premise Noeb. Flesh versus the Spirit is now manipulated to make it matter versus spirit if this is what you are forcing here. Occultism in general claims many Christian faculties,...
  25. Replies
    21
    Views
    931

    Re: No Divorce For You No Matter What!!!

    It is true, we need to forgive. If your spouse commit adultery (because of being weak), that is not enough reason to just divorce. Your spouse have to be spiritually dead in his or her deeds...
  26. Replies
    265
    Views
    9,597

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    In my situation, my circumstances guided or even forced me to Christ. I've ended up as a wreck and in this, have no other choice than Jesus. It was either Him or suicide/complete destruction. I've...
  27. Thread: Economist 2015

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    210

    Re: Economist 2015

    Ek glo dit ook B. Dit wat in daardie artikel geskryf is, is 'n 'wake-up call' sonder weerga. Dis is al die groot kanonne wat geluide begin maak en hulle is sommer blatant ook!
  28. Thread: Economist 2015

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    210

    Re: Economist 2015

    Dit is nou wat mens in Engels sou beskryf as, 'breaking news'. Ek wonder watter Afrikaanse woord beskryf dit ook so lekker. Dis 'n baie leersame artikel en daar is genoeg prentjies ook, vir die wat...
  29. Thread: Economist 2015

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    210

    Re: Economist 2015

    Jy kan maar die link plaas B, want of mens nou dit noem en mense soek dit self of klik net op die link, dit is seker maar 'n half dosyn van die een en 6 van die ander... :)
  30. Thread: Calvin and Fruit

    by CFJ
    Replies
    179
    Views
    4,450

    Re: Calvin and Fruit

    This is what it is all about. It is a straw-man to shoot the messenger and think the message will disappear. Atheists will do the same with Bible characters, in that they believe if you can discredit...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4