Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: Phil Fourie

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    239
    Views
    6,681

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Hi A

    Ek stem nogals baie saam met HH hier, die kennis van goed en kwaad is iets wat ek glo mense oor beskik na die val, maar mense het nie 'n begeerte tot dit wat goed in die oë van God is nie,...
  2. Replies
    239
    Views
    6,681

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    HH

    Die Nuwe Testamentiese kerk is nie die volk van God in hierdie konteks nie, maar Israel, ons het reeds in Christus ingegaan, hulle nie, daarom is is hulle nog nie in daardie rus in nie, soos...
  3. Replies
    239
    Views
    6,681

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Ben

    Ek wil dit net duidelik stel hier, ek het my verstaan weergegee op Ann se oorspronklike vraag, ek is nie juis lus vir 'n sabbatariese debat nie, my oortuiging daaroor vanuit die woord en die...
  4. Replies
    239
    Views
    6,681

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Ben

    Volgens Heb 4 is die Sabbat vervul. Volgens die nuwe testament is die wet vervul in Christus. Volgens dit wat jy aanhaal is die doel van die wet ons ons sonde te laat verstaan en om te dien as...
  5. Replies
    37
    Views
    1,912

    Re: Engele : Manlik, vroulik, of geslagloos ?

    Fila Fila Fila, nee Fila, hoe kan jy dit nou aan my doen? Ek het nou gedog ek gaan maklik wegkom met hierdie ene, so ek het nou in 'n ding getrap wat inspanning gaan verg :lol:

    Ek sal daai...
  6. Replies
    37
    Views
    1,912

    Re: Engele : Manlik, vroulik, of geslagloos ?

    Vat jou tyd Fila, as jy vergeet om terug te kom is dit ook reg dan wen ek die debat :lol:

    Groete
    Phil

    NS! Grap net hoor, maar ek is seker jy weet dit ;)
  7. Replies
    37
    Views
    1,912

    Re: Engele : Manlik, vroulik, of geslagloos ?

    Hi Fila

    Ek dink jy is bewus daarvan dat ek verskil op hierdie punt, ek glo nie Gen 6 impliseer engele wat gemeenskap met mense het nie, maar dat daar 'n vermeninging van "belange" plaasgevind het....
  8. Replies
    239
    Views
    6,681

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Sonde is sonde nie a.g.v. die verhouding wat dit teen die 10 gebooie het nie, maar in die verhouding wat dit teenoor God het. Sonde is rebellie teen God, nie teen sy wette nie, as ons rebeleer teen...
  9. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Broer Chisel

    Verander a.s.b. jou toon en gesindheid, ek het nie hier kom deelneem aan die draad om in hierdie vlak van moddergooiery betrokke te raak nie, dis die rede hoekom ek onttrek, ek kan...
  10. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Goed so Ferdi

    Ek ontrek van die draad, as mens nie meer ander kan aanspoor tot die bestudering en naslaan van goeie materiaal wat al oor eeue die toets van die tyd en Woord deurstaan het nie, dan...
  11. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ben

    Jesus kwalifiseer die uitverkiesing baie duidelik:

    Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. - Joh 6:44

    Uit...
  12. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Vriende

    Ek is jammer, ek is nie bereid om so hierdie gesprek te voer nie, Chisel, jy wil 'n leer kom aanvat wat al vir meer as 2,000 jaar vasstaan net in die kerk, jy kom vat dit aan met 'n leer...
  13. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Net op 'n ander punt Chisel

    Ek staan die Armeniaanse teologie ten sterkste teen, hoekom? Oordat ek 'n baie goeie studie daaroor gemaak het en presies weet wat die leer behels, So alles wat as...
  14. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Nee Chisel

    JY wil 'n gewigtige saak aanspreek sonder om die nodige navorsing daaroor te doen, jy wil 'n karikatuur skep van 'n leer wat jy nie verstaan nie, ek verstaan die leer baie goed, jy doen...
  15. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Chisel

    My vraag is daar om beantwoord te word, sal jy waag om 'n antwoord eers te gee voor jou vraag?

    M.b.t. jou ander skrywes bo wil ek graag 'n paar skakels plaas en werklik vra of julle...
  16. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek wil 'n kat in die hoenderhok gooi as ek mag, 'n vraag wat ek al 'n paar male gevra het, maar nie dikwels op antwoorde kry nie.

    Kan Satan of sy demone tans kies om gered te word?
  17. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Chisel

    Net iets anders, uit jou plasing 58, so God mag mense OORGEE aan hulle sonde, maar hy mag hulle nie onvoorwaardelik RED uit hulle sonde nie? Hy kan mense beskik vir 'n lewe in sonde, maar...
  18. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Chisel

    Met alle respek, regtig, met alle respek, jou plasing 58 dui vir my daarop dat jy die leer en hart van Calvinisme nie verstaan nie en dit verwar met 'n fatale (ja Fila 'n FATALE) leer...
  19. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Chisel

    Met alles respek gesê, jy maak 'n strooipop van Calvinisme wat nie 'n werklikheid is of enigsins is soos wat die leer is nie, ek maan jou tog wel om moeite te doen en die Dordtse leërreels...
  20. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Hi Ben

    Jy speel nie regverdig hier nie, om iets te vat soos die Jode se glo in eksklusiwiteit van redding en te draai na Calvinisme is vir my 'n lae hou. So gaan ons nie kan gesels nie. Wat ek...
  21. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek sal graag as jy wil dat ons die gesprek in 'n bietjie van 'n systraat vat om die punte hierbo dalk beter uit te lig en te kyk juis na God se morele wil en sy soewereine wil, sien jy kans dat ons...
  22. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ok, maar kom ons stel net eers vas wat die teks impliseer met die hele wêreld, sê die teks nie juis "sodat die wat in Hom glo" nie?

    Jy sien almal is nie almal in elke sin van die woord nie

    Wat...
  23. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    My eerste vraag aan jou in verband met daardie verse Ben is, glo jy die hele wêreld word gered?
  24. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek doktor myself al heel winter as voorkoming :lol: As dit net snuif is dit my spesiale konkoksie van 2 Conrenza C saam met 1 Barocca in 1 klein glas water ;)
  25. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ben

    Net iets anders, en moet a.s.b. nie verkeerd verstaan nie, maar om stringe en stringe teksverse net te copy en paste hier is nie sinlik vir die bespreking nie, ons moet een vir een bestudeer...
  26. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Net 'n vergelyking oor die toestand van die mens.

    Palagius sê die mens is nie dood in sy sonde nie, hy het net leiding nodig, kom ons sê soos 'n persoon wat oppad is om 'n motorongeluk te maak en...
  27. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ben

    Voor ons verder beweeg en die verse bestudeer dat mens God moet aanneem (geen Calvinis ontken dit nie), moet ons eers stilstaan by wie en wat die mens is, is hy in staat om God aan te neem as...
  28. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Chisel

    Om te weet daar moet 'n God wees en om oortuig te wees jy is 'n helverdiende sondaar wat 'n Verlosser nodig het is 2 verskillende dinge. Dis juis die aanloop van die Romeine brief, almal...
  29. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Hi Chisel

    Die Dordtse leërreels is nie so lywig nie en dit sal wel goed wees indien jy kan tyd maak om wel daardeur te lees, jy sal dit maklik ook aanlyn kan vind.

    Goed Ben, ek sal graag wil...
  30. Replies
    875
    Views
    14,816

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek wil by Kalahari aansluit en ook beaam dat die bestudering van die Dordtse Leerreëls 'n baie goeie basis is vir die afskop van hierdie gesprek, dan behoort albei partye redelik 'n idee te hê wat...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4