Iemand het hierdie drie vrae aan my gestel en ek antwoord graag daarop .
Die drie vrae wat gevra is :
1 “Wat is die hemel ? “
2 “Hoe kom mens daar ?”
3 “Wie kan soontoe gaan ? “
Type: Posts; User: Grace Life
Iemand het hierdie drie vrae aan my gestel en ek antwoord graag daarop .
Die drie vrae wat gevra is :
1 “Wat is die hemel ? “
2 “Hoe kom mens daar ?”
3 “Wie kan soontoe gaan ? “
Hi Ta-An, Die elektroniese rekenaar Bybels het ons lekker bederf . Ek werk met 'n paar rekenaar programme wat elkeen 'n hele klomp Bybels beskikbaar het . Mens kan baie maklik die verskillende...
Daar is bladsye vol kriteria waaroor mens kan skryf om aan te dui hoe die boeke onderskei is van die Bybelboeke wat ons vandag ken .
Ek noem so een of twee .
Die mense het baie van die...
Hi Linda ,
Baie dankie vir jou pragtige getuienis ,uit die diepte van jou hart . Geniet jou spontaniteit in Jesus se teenwoordigheid . Ja ,Hy doen voorwaar ver bo wat ons ooit kan dink of verwag .
Dankie Willem , Jy stel dit baie akkuraat volgens die Woord . Ja ,dit is verseker die Heilige Gees wat jou daartoe instaat maak . Op hierdie manier is jou toekoms in Hom 'n toekoms waar God Sy Hand...
Laat dit vir jou wees volgens jou geloof Phil .
Groete
Phil ,ek verstaan dit binne die konteks van die Kruis en wat Jesus op aarde vermag het .
Ek verstaan dit fisies ,maar nie dat dit na gebeure verwys wat nog MOES gebeur nie ,maar op grond van die...
Phil ,
In 2 Kor 3 en 4 volg Paulus dieselfde redenasie en kom hy weer by HIERDIE wereld uit . Lees hoofstuk 3 en kyk waarvan hy skryf .
Hfs 4 begin met DAAROM ,dus met 'n gevolgsin wat die...
Hi Phil die konteks help mens .
Romans 12:1 AOV
(1) Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer...
Dankie vir jou antwoord Willem . Ek dink mens kan vir jouself baie baklei en onnodige frustrasie spaar deur die volgende te besef .
Ons is gestuur om vissers van mense te wees . Ons is gestuur om...
Hi Willem , Ek hou van jou egtheid . Ek is opgewonde oor jou verhouding met Jesus . Duisend dankies dat jy weer 'n keer die Skrifte wat ek aangehaal kom ondersoek het . Mens kry nie elke dag sulke...
Hi Anton , Ons mis mekaar bietjie oor vrye wil . Kom ek verduidelik weer . Ek lees kort kort die begrip vrye wil raak. Dit word in koerante ,forums ,universiteite deur gelowiges en nie gelowiges...
Hi Phil , Hy praat van hulle wereld van wet en oordeel en liefdeloosheid .
Ons sien dit in die lig van die Kruis en verheerlik God vir Sy verlossing van die bose .
Hi Phil ,
Hmmm, Ja ek dink die aarde is 'n uitstekende , goeie plek om te wees omdat dit radikaal deur die Kruis van Jesus Christus verlos is .Ek glo dat die Lig al helderder word tot die volle dag...
Dankie Anton ! Ek verstaan jou antwoord . Randy gebruik hiperboliese illustrasies en ek moet hom in daardie lig verstaan . Jy sal weet ,jy het sy boeke deurgelees .
Ek het nou al 'n paar keer die...
Ok Willem . Dankie dat jy my 'n guns gedoen het deur die plasing ten minste deur te lees . Ek waardeer dit ,glo my .
Wat praat hulle alles " 'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig "
Dan kan...
Hi Gene , Baie dankie dat jy baie moeite gedoen het om my gespreksgenoot in hierdie saak te word deur ordentelik oor alles wat gesê is te besin en dit neer te skryf . Ek waardeer jou opreg .
Ek...
Wow 'n uitstekende antwoord David2 ! Kan ek iets bylas oor sonde smet soos jy dit stel .
Omdat jy WEER gebore is ( terloops die Woord praat nie van weer gebore word nie ,maar van "VAN BO GEBORE...
Hi Anton , Ek is beindruk met jou biblioteek van geestelike boeke . Ek het so by myself gewonder wat ek met al die boeke gemaak het wat ek al gelees het . Ek het later begin besef dat boeke soms...
Ek het plasings met aandag gelees .Dankie vir elkeen se eerlike bydrae . Dit is miskien so bietjie mosterd na die maal ,maar aangesien die plasings vir 'n lang tyd nog gepubliseer bly en nuwe mense...
Hi Phil , Jy het geskryf :
" Hoekom sal Phil nou so iets hards kom se? Kom ons gaan kyk na die teksgedeelte:
Gebasseer op hierdie toets sal ek ook se, nee, Rom 12:1-2 is nie opsioneel nie, God...
Hi Anton . Dit is goed om van jou te hoor . Ek is bekend met Jeffreys Bay Bible Church . Wynand Fourie is hulle leier. Hulle beskou hulleself as 'n evangeliesie ,nie-denominasionele kerk . Ek het al...
Dankie Anton ! . Ek sal sou gou doenlik my PM funksie aktiveer . Ek dink ek moet nog 'n paar plasings maak voordat ek daarvoor "kwalifiseer" .
Baie dankie vir jou belangstellling !
Hi Linda , Ek is bly dat jy kans gesien het om deur alles te werk . Ek het dit maar redelik uitgebreid probeer stel anders praat mens heeltyd verby mekaar . Dankie vir jou belangstelling . Ja ,dit...
Thanx Linda !
Ja ek was ook daar waar ek maklik geoordeel het . Nog erger ,ek het geglo dit is my plig om te sê dat reg ,reg is en verkeerd ,verkeerd is sonder om aan die implikasies daarvan te...
:)Uit my ervaring met baie individue ,”kerke” en bedieninge het ek opgemerk dat die wan toepassing van die volgende dinge , veral ,mense laat swaarkry om in oorwinning te lewe , en 'n positiewe...
Baie dankie ek waardeer jou David2 !
Hi Smuggler , Dankie vir jou eerlike antwoord . God se antwoord op ons redenasies oor hoe naby ons aan Hom mag kom is :
Rom 6:5 AOV
(5) Want as ons met Hom saamgegroei het deur die...
Ouens ,wat sê die Woord ?
Niemand soek God nie
Niemand vind God nie
Almal het afgedwaal
Almal sal bly afdwaal
Dit is net God wat mense kan verlig om Hom te vind . Geen menslike...