baie baie baie dankie!!! ek gaan vir hom bid, sy pa is 'n star wars fan, ek weet hy het sy seun na darkvader vernoem. asseblief bid vir hom!!
Type: Posts; User: Cornelia Russell
baie baie baie dankie!!! ek gaan vir hom bid, sy pa is 'n star wars fan, ek weet hy het sy seun na darkvader vernoem. asseblief bid vir hom!!
Ek het op 'n dag 'n song begin skryf oor iemand wat my baie seer gemaak het...nog so in my selfsugtige vederf ruk die Here my aan my gedagtis en se vir my.."Cornelia Cornelia, waneer gaan jy dit...
Hello boeties en sussies :wave:
Ek het oor ietsie gewoner :hmm: Name het mos ook 'n betekines in di geestelike realm, reg? wat beteken die naam Annekin? :huh: ek wil graag al twee (negatief en...
Hello...het hulle toe ooit daardie twee mans op gespoor? waar was hulle en hoe lank was hulle weg?
Hello Gene, ek het rond gekrap en hierdie oer oue draadwerk ontdek van feetjies en goetertjies en dit het my laat dink aan 'n keer wat daar 'n groot egiptiese kat op die voorstoep gesit en uit staar...
WOW!!!! dit het my "goosebumps" gegee!!!
As ek my oë toe maak en my gedagtis toe laat om te dwaal
Toe laat om tussen die bome in my kop rond te stap en ou memories uit te gaan haal
Dan onthou ek vrolike gordyne wat op die maat van...
Hello Tanya...ek bly ook in die vaal driehoek!!!!!! in meyerton! ons moet eendag by mekaar uit kom!
Welkom hier Johnny!! dis 'n hulpvolle klom mense hierdie hoor!!!!
Hey u...I have a sx poison limited semi aquistic guitar, black with spider. i am a poet and song wrigter (who cant spell) i wright songs for and about Jesus... I also have a Harmonica but cant play...
Nou toe nou!!! wie sou nou kon raai ek loop jou hier raak!! ek dog ek is die enigste een van ons mal klomp hier!!!! ha ha ha ha ha :rofl:dis awesome!! nou voel ek nie meer so aleen nie!!!
Ek kan kies tussen 4 vakke maar die skepping bly maar die intresantste!!!! ek wil meestal oor die wetenskap vs Bybel en hoe die wetenskaplikes "perongeluk" die Bybel reg bewys skryf. ek wil hê dat...
wat ek bedoel is...ek gaan na al die vekeerde plekke toe en ek weet nie waar om te gaan as ek na die regte plekke toe moet gaan nie...en ek wil ook graag posts maak maar weet nie eers hoe...
Hello my naam is Cornelia en ek is heeltemal verlore...ek probeer maar kom net nie reg nie, ek kan nie eers by my profile in gaan nie, weet nie hou nie, mind you...ek dink nie eers ek het 'n profile...
Hello
Ek is is ook spilnter nuut en weet nie kop of stert nie en ek sryf ook gedigte so ons het 2 dinge in gemeen wat baie baie cool is.
Protea ek hou ook baie baie van jou...jy klink na 'n baie goeie rolmodel!!!!
Ek wil ook nou daardie dvd kyk waarvan julle praat!:hmm:
Hi Gene
Ek hat na julle drade gaan kyk en almal se menings gaan lees... ek het passion gekyk 2005 en was erg vas gevang in die wêreld en sy leuns... Dit het my 'n vreeslike passie gegee vir 'n Man...
Ek sal gaan kyk na Chuck Missler...ek doen op die oomblik bybel skool. en dit is vreeslik diep en intresant!!!
Ek verstaan nie...waar moet ek ek kyk? en wat is vekeerd met Passion of the Christ...:(
Hello julle almal!!!
Dankie dat julle my so welkom laat voel!! nou moet ek net leer hoe als werk. dit confuse my so effens.
[quote=Lanie;1787418]Hi julle... Iets wat Gene nou die dag gesê het (dat Lighuis ook 'n kerk is) het my laat wonder hoe kan ek julle beter leer ken...Wie wil saamspeel?
Quote my pos en dan vervang...
See no evil
So I ambled in lost gloom
Proud of the secrets I stashed in my room