Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    5
    Views
    545

    Bespreking Re: Bemoeisiek + Leuens = Sonde

    Hi B,

    Dit is 'n interessante woord, bemoeisiek of bemoeisiekte of bemoeisugtig. Ek verstaan wat jy op neerkom en my verstaan van wat jy oordra is veel meer iets soos deernis, wat eerder bemoeienis...
  2. Replies
    5
    Views
    545

    Bespreking Re: Bemoeisiek + Leuens = Sonde

    Kom al julle bemoeisiekes, wat kom lees julle hiersŰ... :lol::spin:
  3. Replies
    5
    Views
    545

    Bespreking Bemoeisiek + Leuens = Sonde

    Ons weet almal dat die eerste sonde begin het by Satan se leuen. Het dit nie ook begin by sy bemoeisieke inmenging in God se skepping nie?

    Kyk maar as mense hulle neus in ander mense se sake...
  4. Replies
    14
    Views
    840

    Bespreking Re: Probleem met 1000 jarige vrederyk: 'n Vraag

    Hi B,

    Dit lyk vir myself veel meer simbolies, alhoewel konkreet as wat dit fisies letterlik op hierdie aarde sou wees. As daar wel 'n toekomstige 1000 jaar is, twyfel ek of die uitleg van 'n...
  5. Replies
    14
    Views
    840

    Bespreking Re: Probleem met 1000 jarige vrederyk: 'n Vraag

    Hi Philip,

    Die ander ding wat my opval, is die fokus wat die 1000 jarige vrederyk meebring. Dit verplaas mens na 'n vrede wat mens nog nie het nie en beteken eintlik vir die gelowige niks soos ons...
  6. Replies
    14
    Views
    840

    Bespreking Re: Probleem met 1000 jarige vrederyk: 'n Vraag

    Hi B,

    Dit is juis die terugkeer na die wette en offers van die Ou Testament, wat mens laat wonder of dit reg laat geskied aan die nuwe verbond wat die volledige, volmaakte en perfekte vervulling...
  7. Replies
    14
    Views
    840

    Bespreking Re: Probleem met 1000 jarige vrederyk: 'n Vraag

    Vrymesselaars se hele bestaan, draai rondom die bou van die letterlike 3de Tempel, Hier is so kort aanhaling daaroor,


    "Now that we have amply demonstrated that the genuine Christian has no close...
  8. Replies
    14
    Views
    840

    Bespreking Probleem met 1000 jarige vrederyk: 'n Vraag

    In wese verstaan ekself dat die leer van 'n letterlike 1000 jarige vrederyk op aarde, kortweg op die volgende neerkom...,

    Jesus sal regeer vanuit die troon van Dawid in die herboude 3de Tempel
    ...
  9. Re: man vs vrou (ons doen die duiwel se werk vir hom)

    Jammer as ek hier in julle vrouens se forum kom eiers lÍ. Jy is doodreg BCV, die hele orde van God se skepping en veral die skeppingsdoel van alles, word deur die Satan omvÍr gewerp. Dit wat vir 'n...
  10. Thread: Hoekom so stil?

    by CFJ
    Replies
    27
    Views
    1,461

    Re: Hoekom so stil?

    Hi Phil, ek ook gedog jy is weggeraap :)

    Lekker om jou weer te sien!
  11. Thread: SOEKEND......

    by CFJ
    Replies
    2
    Views
    616

    Re: SOEKEND......

    Dankie BCV, baie goeie punt wat jy maak en iets wat mens hoop baie mense kan lees.

    Jou draad is net geskuif na die forum vir bediening. Die voorblad hou ons maar skoon en elkeen moet in 'n forum...
  12. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Re: Egskeiding en om weer te trou?

    Dit is God (ons liewe Here) se liefde wat ons die oorwinning kon gee BCV. Ons is meer as oorwinnaars oor hierdie rede, want deur Sy liefde het Hy Sy Seun gegee, wat die prys betaal het en ons kan...
  13. Replies
    5
    Views
    443

    Bespreking Re: Die eerste sonde by die sondeval?

    Hi BCV,

    Ek dink alle mense glo leuens en dit is slegs God se genade dat die mens leuens kan raaksien. Leuens het die ongelooflike vermoŽ en selfs onderskeiding, dat dit mense kan laat hallusineer....
  14. Replies
    5
    Views
    443

    Bespreking Die eerste sonde by die sondeval?

    Ek ry nou so op my eie en wonder skielik oor leuens. Wat is daar wat enige iemand aan kan dink, wat erger as leuens is?

    In Genesis by die sondeval lees mens...


    Maar die slang was listiger as...
  15. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Re: Egskeiding en om weer te trou?

    Jy is reg Kalahari, ek het nie geweet daarvan nie. Ek het dit al gelees, maar dit het nooit ingesink nie. Ek hoop dit bly nou daar in die toolbox... :)

    En sy seuns Isak en Ismael het hom begrawe...
  16. Replies
    10
    Views
    1,001

    Help asseblief Re: Die doel van Vergifnis..?

    Hi BCV,

    Persoonlik glo ek fisiese dinge se hoofdoel, is om geestelike dinge te kan verstaan. Die Ou Testament gaan oor fisiese dinge, soos werke, wet en vlees. In die Nuwe Testament het hierdie 3...
  17. Thread: Demoon Uitdrywing

    by CFJ
    Replies
    21
    Views
    4,891

    Help asseblief Re: Demoon Uitdrywing

    Dankie SoS en dankie BCV, jy is nie verkeerd om enige een van ons aan te speek sou dit moontlik nie aangespreek wees nie. Ons het met Henkie gesels in C2M soos SoS aangedui het en hy sou egter nie...
  18. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Re: Egskeiding en om weer te trou?

    Goeie voorbeeld en een wat ek nooit aan gedink het nie. Hy het vir haar gesorg Kalahari, jy is reg. Hy het self aan haar en Ismael beloftes gemaak...


    Ook wat Ismael aangaan, het Ek jou verhoor....
  19. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Re: Egskeiding en om weer te trou?

    Dit is 'n moeilike een die SoS. Daar is wel 'n voorbeeld in die Skrif waar die vreemde vroue en die kinders wat by hulle verwek was, weggestuur moes word. Mens wonder of die gehoorsaamheid hieraan,...
  20. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Re: Egskeiding en om weer te trou?

    Hi BCV,

    Ja, so staan dit geskrywe...


    Want Ek haat egskeiding, sÍ die HERE, die God van Israel, ....
    (Mal 2:16)

    En aan die getroudes beveel ek—nie ek nie, maar die Here—dat die vrou nie...
  21. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Re: Egskeiding en om weer te trou?

    Dit is basies soos ek dit ook verstaan, maar dit is 'n onderwerp wat vele invalshoeke het gegewe omstandighede ook en mens kan nogal baie uitbrei oor dit. Wat ek moontlik anders verstaan of eerder...
  22. Replies
    47
    Views
    3,536

    Bespreking Egskeiding en om weer te trou?

    In hierdie draad is 'n baie goeie vraag gevra deur BCV en ek haal sy vraag graag aan...



    Wat sÍ die Bybel oor egskeiding en veral oor om weer te kan trou en wanneer sal dit reg wees en wanneer...
  23. Thread: Hoekom so stil?

    by CFJ
    Replies
    27
    Views
    1,461

    Re: Hoekom so stil?

    Welkom by ons BCV. Dit mag dalk vreemd klink, maar die Engelse kant en Afrikaanse kant verskil nogal drasties en ons doen basies ons eie 'ding' op Lighuis. Tog is daar dinge wat ons saam doen, maar...
  24. Thread: Hoekom so stil?

    by CFJ
    Replies
    27
    Views
    1,461

    Re: Hoekom so stil?

    Hallo Louis. Die forum was al in die verlede ook stiller as wat mens dit graag wil sien, maar dit is nie noodwendig sleg nie en vir dieselfde argument goed nie. Iets gebeur elke keer nog en dan lewe...
  25. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Lekker om jou getuienis te hoor Mari! Julle het omtrent al 'n padjie gestap :hug:
  26. Replies
    49
    Views
    10,870

    Re: Die Verborgenheid van Babilon

    Miskien moet mens dit net beter stel. Die fokus in ons dag is om veel meer te let op fisiese Israel en op so manier glo ek, word fisiese Israel die primÍre teken en geestelike Israel word op die...
  27. Replies
    49
    Views
    10,870

    Re: Die Verborgenheid van Babilon

    Ek dink dis nodig dat mens hierdie inligting moet weet Philip. Daar is so oordrewe fokus op fisiese Israel en hoe hulle vervolg word, dat niemand veel aandag gee aan hoe God se Israel (die wat Hom in...
  28. Thread: 'n Hemelse taal?

    by CFJ
    Replies
    14
    Views
    680

    Re: 'n Hemelse taal?

    Ek is so bietjie in die Kaap en gesels graag saam so van Maandag af. Hier is 'n ouer draad oor tale, wat nogal interessant was, maar waar daai draad is kan mens net raai. As ek hom kan kry is dit...
  29. Replies
    1
    Views
    304

    Bespreking Die Dier beheer op 'n verskuilde manier

    Mens verwonder jouself oor hierdie wÍreld waarin ons leef. Ek wonder soms hoe mens hierdie gedeelte moet interpreteer?


    En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die...
  30. Re: Reading the Old Testament and Losing my Religion

    Nice post episkopos. For me this is the answer (or part thereof) to drdexter's questions...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4