Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    1
    Views
    82

    Bespreking Die Dier beheer op 'n verskuilde manier

    Mens verwonder jouself oor hierdie węreld waarin ons leef. Ek wonder soms hoe mens hierdie gedeelte moet interpreteer?


    En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die...
  2. Re: Reading the Old Testament and Losing my Religion

    Nice post episkopos. For me this is the answer (or part thereof) to drdexter's questions...
  3. Replies
    31
    Views
    1,236

    Re: Predestination application to 1 Tim 2:1-4

    My own understanding lean towards having a free choice. We all have free choices and I don't believe free choice and free will is the same thing. God gave choices and if He justifies our means to...
  4. Replies
    31
    Views
    1,236

    Re: Predestination application to 1 Tim 2:1-4

    Hi P-Angel,

    To be honest, what you show here, is what one read in the text. However, one can argue that it is God's will that all will be saved, but is it God's will to show that most will not be...
  5. Replies
    2
    Views
    673

    'n Sogenaamde nie-Rassige Samelewing

    Die nuut verkose leier van die DA, Mmusi Maimane, stel een van sy hoofdoelstellings as een van 'n totale nie-rassige samelewing.

    Hierdie onderwerp is nie om politiek te gesels nie, hulle moet dit...
  6. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Dit is in my verstaan juis die gevolg van 'n vryheid buite God, waaraan 'n mens sou vashou, dat absolute waarhede relatief begin word. Die laaste punt hierbo is die oorsaak en die eerste 4...
  7. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Alhoewel dit vir myself verstaanbaar is, veral omdat mens weet wat jyself bedoel, sal ek liefs dalk meer uitbrei oor jou vraag en ek dink ek skuld jou 'n beter antwoord en gee dit graag...
  8. Replies
    68
    Views
    4,821

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hier is die openingsplasing van hierdie draad, wat basies op dieselfde vrae fokus, wat mens graag saam met plasing # 66 hierbo wil hanteer.
  9. Replies
    68
    Views
    4,821

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hi Ben,

    Voorkennis, wat presies behels dit? Hier is 'n paar vrae en as dit moontlik is, om met Skrif te antwoord.


    1. Is voorkennis as dit by redding van die mens kom, so dat God in Sy...
  10. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Oor voorkennis, sal ek graag in die draad [Voorkennis, hoe werk dit?], die spesifieke onderwerp wil bespreek. Juis omdat ek persoonlik glo dis een van die moeilikste redenasies om te...
  11. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Anneke,

    Ek glo ook in 'n vry keuse om te kan kies, maar ek glo nie dat ons 'n vry wil het wat ons hierdie vry keuses gee nie. Ons vry keuse kom van God, wanneer Hy met ons werk, na die welbehae...
  12. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Om miskien net eers op hierdie te reageer Ben. Gebondenheid, het nie bestaan voor die sondeval nie. As daar nie gebondenheid was nie (wat slegs weens sonde daargestel is), dan was Adam vry in sy...
  13. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Basies is dit opgesom - net die volgende,


    1. Vry wil impliseer 'n vryheid buite God (daar is geen vryheid buite Hom nie)

    Die mens se wil is gebind, tot God dit vry maak. Alle ander...
  14. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Dat God se reddened genade aan alle mense verskyn, glo ek is werklik alle mense. Alle mense word egter nie gered nie en dit stel die Skrif onomwonde. As ons die Bybel lees, dan het die...
  15. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Persoonlik glo ek dat vakunies as fakulteit buite die besighede self, bewys watter bindende faktor dit is om mense te distansieer van hul eie werknemers. Die verlede het nie hierdie fakulteit geken...
  16. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Wat myself betref wil ek nie te veel rondspring met hierdie onderwerp nie en gaan probeer om myself te dissiplineer om dit stappie vir stappie te probeer doen, alhoewel ek dink dit maar...
  17. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hallo Ben,

    Dit is maar 'n debat wat ek glo vir volwasse gelowiges bedoel is en as mens nie volwasse is nie, sal hierdie soort debatte mens help om daar te kom. Tog bly mens nie altyd daar nie,...
  18. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Miskien kan mens op punt 3 fokus Ben. Ek antwoord graag soos ekself dit verstaan.




    In plasing #155 is aangedui dat vele Kerkvaders leringe van die uitverkiesing gepredik het, maar nie in die...
  19. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Ek kan saamstem hiermee Philip. Al wat miskien steeds verskille kan bewerk, is hoe mens prakties hierdie definisies gaan beleef en ook hoe elkeen dit gaan probeer verwoord. Tog dink ek jy het dit...
  20. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Ben,

    Hoeveel navorsing iemand doen, kan 'n baie relatiewe begrip wees, gegewe hoe God werk. Die Christelike godsdiens is in hierdie opsig anders as Mohammedanisme, Hindoeďsme en diesmeer, in dat...
  21. Replies
    204
    Views
    15,755

    Re: Die 'vry wil' Godsdiens, vervolg...

    Hi Ben,

    Dis een van daardie onderwerpe wat ek glo oor progressie in leringe handel. Baie leringe het eers pertinent ontwikkel of eerder dieper aandag ge-eis of vereis soos wat dit onder die aandag...
  22. Replies
    2
    Views
    1,245

    Bespreking Re: 'n Kontantlose wereld

    Dit gaan darem chaos wees soos min. Dit het nou al 'n hele paar keer hierdie jaar alleen gebeur, dat ekself brandstof ingooi en net 'n kaart het, dan is die lyne af en kan hulle nie die transaksie...
  23. Replies
    0
    Views
    487

    Groot Herlewings, is dit altyd waar?

    Daar is met tye geweldige aansporing tot herlewing en daar word baie gefokus op groot herlewings. Dit is goed en wel, maar wat mens nie sien nie, is dat mense jou vertel wat herlewing eintlik moet...
  24. Replies
    6
    Views
    1,179

    Re: Brief van Manie Jackson

    Mens moet net kyk wat is krities belangrik vir die vrede en eenheid wat almal so in die węreld bepleit.

    Hierdie vrede en eenheid is iets wat tussen mense MOET heers, sodat die mensdom een groot...
  25. Replies
    6
    Views
    1,179

    Re: Brief van Manie Jackson

    Dis geen moeilike saak nie Ben. Ek onthou 'n ou oom wat op 'n politieke vergadering iemand se vraag oor wie 'n Afrikaner nou eintlik is, so beantwoord het. "'n Afrikaner is 'n witmens wat Afrikaans...
  26. Replies
    6
    Views
    1,179

    Re: Brief van Manie Jackson

    Hi Ben,

    Ek dink die probleem wat mens hier mee te doen het sluit alle hoofstroom-kanale in waar Afrikaans sogenaamd bevorder word. Kyknet en die KKNK en diesmeer, bevorder in hoofsaak 'n eenheid...
  27. Replies
    6
    Views
    1,179

    Re: Brief van Manie Jackson

    Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het—hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aanmekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie.
    (Dan...
  28. Replies
    6
    Views
    1,179

    Brief van Manie Jackson

    Ons leef darem in snaakse tye, waar meetstokkies en maatbande in iets totaal anders meet as duime en sentimeters. Watter eenheid dink julle word daar gemeet in? Hierdie brief van Manie Jackson is nie...
  29. Replies
    2
    Views
    1,193

    Bespreking Re: Vir wie is die verbond met Abraham?

    Ek stem saam met jou Henry. Dit is egter jammer dat baie glo die verbond is uitsluitlik en slegs vir fisiese Israel...
  30. Replies
    16
    Views
    3,948

    Re: 1000 jaar/Millenium...Is daar so iets?

    Ek moes nou gaan lees waaroor jy skryf Kalahari. Ja, dit was nie lank hierna nie....
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4