Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: Mazal

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Replies
    28
    Views
    6,239

    Re: Lofprysing en Aanbidding!

    Wel vir my is onsuiwer verkondiging wanneer mense die woord probeer aanpas om by "die moderne samelewing" en al sy sondes in te pas sodat mense kan doen soos hulle goedvind. Dit gebeur al hoe meer en...
  2. Replies
    2
    Views
    1,431

    Re: Liefde in die gesin belangriker as geld

    Ek het vanmore weer so mooi teks gekry wat my die mooi prentjie van die liefdevolle huisgesin laat sien:

    "Liewer 'n stukkie droe brood met vrede daarby as 'n huis vol kos met 'n getwis daarby." -...
  3. Replies
    54
    Views
    7,712

    Re: Facebook Gevaarlik?

    Ek stem saam met David. Ek gebruik facebook om elke dag teks verse op te sit vir my vriende en ek het al gereelde goeie terugvoer gekry van mense wat dit waardeer. Ek gaan op en ek gaan irriteer die...
  4. Replies
    1,781
    Views
    114,110

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Ja nee , mens hoef net die tv aan te sit of enige fliek in te sit om dit te besef. BV , dit is skokkend om te sien dat so te se elke tv storie en fliek die Here se naam misbruik word. Selfs in kinder...
  5. Replies
    2
    Views
    1,431

    Liefde in die gesin belangriker as geld

    Ek het hierdie pragtige antwoord gekry vanmore op vrae wat ek mee worstel. En ek wou dit net graag deel.

    " Liewer net 'n bietjie groente en liefde daarby as 'n vetgemaakte os en haat daarby." -...
  6. Replies
    5
    Views
    1,315

    Re: Verskille tussen mans en vrouens

    Stem saam met hierdie. 'n Baie goeie opsomming en iets wat ek op die harde manier geleer het.
  7. Replies
    5
    Views
    1,315

    Re: Verskille tussen mans en vrouens

    Iets wat vir my gereeld uitstaan is die opdrag dat mans hulle vrouens moet liefhê:

    Efesiers 5:25,28,32; Kollosense 3:19

    Ek sien so baie vandag dat mans nie meer mans is nie. Hulle is nie meer...
  8. Replies
    17
    Views
    3,389

    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    More vriende , ek het tydens bybelstudie vanmôre hierdie teks gekry wat vir my net nog 'n teenspraak en waarskuwing is teen die evolusie leer.

    "Julle verkeerdheid ! Of moet die pottebakker beskou...
  9. Bespreking Re: Die saaier wat huil terwyl hy saai - Psalm 126

    Baie dankie , ek verstaan dit nou mooi :) En nou verstaan ek ook hoekom ek dit juis nou moes kry terwyl ek deur sulke emosionele en sielkundige beproewinge gaan. Dit beteken nou baie vir my. Die Here...
  10. Replies
    181
    Views
    23,618

    Sticky: Help asseblief Re: Rokers ondersteunings groep

    Wil net sê , eer aan die Here vir die krag wat Hy my gee , ek het vandag die 1 maand merk bereik !!! :)
  11. Bespreking Die saaier wat huil terwyl hy saai - Psalm 126

    Goeie môre vriende ,

    Ek het vanmore Psalm 126 gelees , en in vers 5 en 6 praat die psalmis van die saaier wat huil terwyl hy saai. Ek verstaan nie mooi wat bedoel word met dit nie. Hoekom huil die...
  12. Replies
    11
    Views
    1,188

    Gebedversoek , herlewing in SA

    [EgAfrikaans] Gebedsversoek.
    Liewe Vriende,



    Ek het die volgende ontvang en stuur dit graag aan ons adreslys.



    Tydens die eeufeesvieringe van die ANC in Bloemfontein op 6-8 Januarie...
  13. Re: Getuienis: 'n Verhaal van ongehoorsaamheid , sonde , redding , genade

    Vervolg, deel 6 van 6:

    Die Here is goed vir my


    My lewe het verander van die eensame kluisenaars bestaan in pyn en smart en haat en sonde , na 'n lewe toe wat gevul is met vreugde ,...
  14. Re: Getuienis: 'n Verhaal van ongehoorsaamheid , sonde , redding , genade

    Vervolg , deel 5 van 6:

    en trek homself mooi klere aan en vang sy prooi op slinkse maniere. Hy is 'n leunaar en bedrier.
    Hy probeer met allerhande snert wat hy in jou kop sit jou stelsilmatig weg...
  15. Re: Getuienis: 'n Verhaal van ongehoorsaamheid , sonde , redding , genade

    Vervolg , deel 4 van 6:

    ongehoorsame , ondankbare , selfsugtige sondaar wat ek was vernietig het soos die stofkorrel wat ek is. Maar nee , die Here het dit nie gedoen nie.


    Die Here se...
  16. Re: Getuienis: 'n Verhaal van ongehoorsaamheid , sonde , redding , genade

    Vervolg , deel 3 van 6:

    oppad na my toe. Meteens was daar 'n kring engele om my. Die satan kon toe nie naby my kom nie , want die kring engele het my beskerm.

    Ek het wakker geskrik. Sop nat...
  17. Re: Getuienis: 'n Verhaal van ongehoorsaamheid , sonde , redding , genade

    Vervolg , deel 2 van 6

    Nie net het ek my eie vrou se hart in stukke gebreek nie , maar ook my beste vriend verraai om na sy vrou te smag.

    Wat 'n vieslike mens was ek !!!! Wat 'n ongehoorsame en...
  18. Getuienis: 'n Verhaal van ongehoorsaamheid , sonde , redding , genade

    Deel 1 van 6 :

    Wikus se verhaal , 'n verhaal van ongehoorsaamheid aan God , hardkoppigheid en sonde
    'n Verhaal van die wonder van God se oneindige genade, geduld en liefde
    Alles in hierdie...
  19. Replies
    2
    Views
    526

    Re: Inligting benodig: Plasing van getuienis

    Dankie , ek sal die eerste opsie doen van 2 bladsye per plasing.
  20. Replies
    17
    Views
    1,917

    Re: Man en Vrou is hulle gemaak...

    Wanneer ek na mense luister wat gay wees regpraat soos wat dit in vandag se lewe gedoen word dan dink ek altyd aan hierdie teks:

    "want daar sal 'n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie...
  21. Replies
    2
    Views
    526

    Inligting benodig: Plasing van getuienis

    More almal ,

    Ek wil graag my verhaal (getuienis) plaas. Maar dit is 10 bladsye lank.
    Ek dink nie die administrasie span sal baie daarvan hou as ek so groot post maak nie hehehehehe.

    Ek het...
  22. Replies
    17
    Views
    3,389

    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    Dankie , daardie skakel werk
  23. Replies
    17
    Views
    3,389

    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    Ek is hewig gekant teen die evolusie leer. Die skakel in die eerste pos na die e-boek toe werk nie.
    Is daar 'n nuwe skakel wat iemand my dalk kan gee asb.
  24. Replies
    645
    Views
    86,719

    Sticky: Re: Nuwe lede, stel jouself voor

    Dankie vir die verwelkomings :) Terloops my regte naam is Wikus indien iemand dalk gewonder het.
  25. Replies
    9
    Views
    1,326

    Re: NG Kerk : Die begin van die einde ?

    Dankie , ek het dit gaan lees en ek moet sê sommige van dit klink vir my baie tegnies. Ek voel altyd dat mens nie so tegnies moet raak dat jy vergeet om die Here te dien en die Here verloor nie.
  26. Thread: Emosies

    by Mazal
    Replies
    7
    Views
    2,618

    Bespreking Re: Emosies

    Huidig sukkel ek om emosies onder beheer te hou. Ek sukkel veral met gevoelens van depressie en negatiwiteit. En dan voel ek so skuldig daaroor want ek dink by myself dat ek nie moet depresief wees...
  27. Replies
    9
    Views
    1,326

    Re: NG Kerk : Die begin van die einde ?

    Waar kan ek die Belhar sien om dit te lees ? Dis eerste keer wat ek van dit hoor
  28. Replies
    181
    Views
    23,618

    Sticky: Help asseblief Re: Rokers ondersteunings groep

    Baie dankie , ek sal aanhou veg met die Here se krag.
  29. Replies
    181
    Views
    23,618

    Sticky: Help asseblief Re: Rokers ondersteunings groep

    Baie dankie , ja dit was bitter moeilik die eerste week. Toe voel ek puik in die tweede week. En toe op week 3 tot nou toe kry ek weer baie swaar met die lus. En dis dan wat mens se kop allerhande...
  30. Replies
    181
    Views
    23,618

    Sticky: Help asseblief Re: Rokers ondersteunings groep

    Ek het 6 Desember 2011 laas 'n sigaret gerook. Amper 'n maand nou. Ek het soveel keer misluk tydens my filistyn dae. Maar toe ek nou die Here in my lewe gekry het het ek met Sy krag die sigarette...
Results 1 to 30 of 31
Page 1 of 2 1 2