Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: mari

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Thread: The old ways

    by mari
    Replies
    11
    Views
    217

    Re: The old ways

    Is it not the "old ways" that lead us into right into where we are as a society today .....
    we depended on what was socially right and acceptable and behaved accordingly ....

    today the challenge...
  2. Replies
    2
    Views
    89

    Please Help Re: Autism : Scripture recorce for parents

    Dear Keck

    Yes ... the answer is to obey God, more than ever .... and use the wisdom He gives us in His Word to discern... and to love unconditionally

    in dealing with autism there simply is no...
  3. Replies
    2
    Views
    89

    Please Help Autism : Scripture recorce for parents

    Dear BF family

    :idea: To all parents and caregivers of children with Autism, a challenge

    In 12 years of living with the challenges, and blessings, of a child diagnosed with autism, and...
  4. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    .... het die genooide by die bruilof nie dalk die kleed uitgetrek wat vir hom gegee is nie - hy sou nie by die deure ingekom het daarsonder nie, maar moes dit iewers uitgetrek het , want hy wou met...
  5. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    'n mondvol, maar baie prakties uiteengesit, dankie PDT

    geloof ..... dit wat in volheid betaal is in Christus verwerp of aanvaar .......
  6. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    ...... wie was dan uitgesluit van Adam se oordeel ? .......... die balans moet ewe wees .........



    of .... 'n heel ander angle .....

    .... is daar nou nog een onvergeefbare sonde ..... die...
  7. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    as almal verlore is volgens een se sonde ...... kan almal nie gered word volgens een offer nie ???



    so aan die verlore kant is daar sommiges ( die goeies) wat nie regtig verlore is nie teenoor...
  8. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    Hammerkop .....

    ek wil juis die "vry wil" storie nie nog 'n keer hier kou nie ....... en, ja, my vraag is saamgevat hierdie vers ......

    ..... sonder die en daai se teologie ( met alle respek )...
  9. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    Halo hammer .... alweer die spyker op sy kop ... ;)


    ons probleem is juis wanneer hierdie aksies "voorwaardes" word saam met die aanvanklike oorgee ....
    en dan norme word waarvolgens anders wat...
  10. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    en dan ... 'n tweede spenner innie rate .....


    waar kom dit in dat die enigste onvergeefbare sonde die teen die Heilige Gees is - sommige verstaan dit as dat die wat aan die Evangeie bloodgestel...
  11. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    die vraag kom dan op ... wat van dien wat nie die "geleentheid" kry nie ?

    die wat in ander godsdienste gebore word en nooit aan die Evangelie in Christus bootgestel word nie.

    die wat nie in...
  12. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    Ferdi ...

    Ek vind dit moeilik om die te antwoord wat vra hoekom ons as Christinne glo in universele oordeel in Adam, maar dan ander voorwaardes saam met Christus se verlossins offer plaas .........
  13. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    Louwrens Yip ... so dis my vraag dan ook, saam met : wat presies is die "geloof" in Christus wat dan verwag word?




    Kalahari ..... met verwysing na die draad se onderwerp ..... hoe staan...
  14. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    Dawid ... jy slaandie spyker op sy kop .....
    die "verskli" in die meeste "kerke" is juis die plus wat aangeheg word as voorwaarde ... Jesus plus doop, Jesus + sabbat, Jesus + uitverkies ens ens .......
  15. Bespreking Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    Romeine 3:22 die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie;

    Romeine 5:17 Want as ten gevolge van die...
  16. Re: Oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese konneksie

    Prys die Here vir Romeine 8 ........

    mens kan tog nie Rom 7 en Rom 8 van mekaar skei nie ........

    dis vir ons as mensekinders so maklik om "universele" oordeel in Adam te aanvaar,
    maar tog...
  17. Bespreking Re: Verchristeliking van heidense gebruike en voorwerpe

    OK ..... bietjie olie oppie spenners van n ou draad ( dis amper weer hasiefees ...:eek: )

    ....... praat van verchristeliking van heidense goeters ......

    hier's 'n paar wat min van weet - gaan...
  18. Replies
    11
    Views
    495

    Bespreking Re: Is dit nog moontlik om terug te draai?

    AMEN ...... dis presies wat ek bedoel ....
    ons kan nie die wiel wil terug draai nie .....
    ons kan net bid vir 'n pad van werklikle versoening vorentoe......

    van Riebeeck het nie alleen Kaap...
  19. Replies
    11
    Views
    495

    Bespreking Re: Is dit nog moontlik om terug te draai?

    menslike grense is die gebasseer op uiterlike verskille - wit / afrikaans - ens ...

    ek het as trots Afrikaner kind grootgeword
    ek is geleer ek is beter as die van 'n ander kleur bloot op grond...
  20. Replies
    11
    Views
    495

    Bespreking Re: Is dit nog moontlik om terug te draai?

    .... toemaa Fila ....... gewoonlik vang jy my woordspeel ?)? ..... die r is uitgelaat .... afrikanes

    hoop jy volg darem die res van my post ..... dit gaan juis nie oor menslike grense nie...
  21. Replies
    833
    Views
    13,981

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    ....................... die teenoorgestelde van geloof is vrees ........

    .... as jy nie in Sy genade vir jou kan glo nie .......... is jy volgens jou eie defenisie nie uitverkies nie ??????????
  22. Replies
    11
    Views
    495

    Bespreking Re: Is dit nog moontlik om terug te draai?

    Meese van ons 40-somethings + hier op die forum het al self dit ervaar en in baie gesprekke met ander gedeel

    wie is ons ?

    Wit ? ... die ingelse en selfs die Jode val ook onder die kategorie
    ...
  23. Thread: Wat is genade?

    by mari
    Replies
    9
    Views
    448

    Re: Wat is genade?

    Halo Louwrens

    daar is 2 soorte genade
    Engels beskryf dit as "grace" and "mercy"

    Grace - dit wat aan ons gegee word wat ons NIE verdie nie

    Mercy - wat van ons weerhou word wat ons wel...
  24. Replies
    833
    Views
    13,981

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    AMEN !!!!

    Mense, die wat nie wil glo dat God jou die wilsbesluit gee om Hom ta aanvaar of te verwrp nie .... waarvoor isd ju;le die bangste ?

    dit wat jy wil , maar nie kan nie ....

    ...
  25. Replies
    833
    Views
    13,981

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    :2cents:ons mensekinders hou maar van die pendelum soort godsdiens oortuiginge .....

    aan die een kant staan uitgverkiessing ......... die meeste is gemaak vir die hel en 'n handvol is verlos, so...
  26. Replies
    1
    Views
    215

    Help asseblief Re: Wat beteken dit.....

    In hierdie vers se konteks sou dit dan beteken dat sekere NASIES uitverkies is .... en ander nie ..... wat nie strook met die evangelie boodskap nie ...... ???
  27. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Geseende kersgety almal ........

    Op kersdag het ons hele familie vir die eerste keer in jare saam gekuier hier innie Kaap .... en ons kleinding se beterskap en die Vader se Genade saam gevier .......
  28. Replies
    10
    Views
    402

    Re: Die jaar van die sprinkaan

    ((((((( :hug: )))))
  29. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Halo almal .... long time no c .....:pp

    Gister ontslaan na 6 maande opvolg besoek .... kuier paar dae by familie ....

    Dit gaan uitstekend met onse wonderwerkie, ons is Sondag deur Rooikruis toe...
  30. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Hallo al my Liggie maters !!!!! ....UITEINDELIK ........ terug oppie LIG ......

    Tydens ons hospitaal kuiery het my PC besluit om oppiekoffie te gaan en ek kon nog nie weer by Lighuis inkom nie...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4