cure-real

Search:

Type: Posts; User: soek_advies

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    Baie dankie CFJ veral dat jy die moeite gedoen het om alles te lees

    Die ding wat die ergste is, is dat ons nie uit is agv 'n sogenaamde "legit" rede nie. bv Iemand het op mekaar verneuk of voel...
  2. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    Ja dankie Son of the South! Ek het hom maar het nie geweet 'n mens kan hom in afrikaans kry nie! het gesukkel maar het hom nou ...dankie

    MercyChild ek weet darm nie alles is maar so deurmekaar! Ek...
  3. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    nee Mercychild ek wil juis hoor wat almal te se het en wat almal se opinies is! En ja dit feit dat dit nie uit "vrye wil" gebeur nie het nie maak die situasie net nog erger. Ek probeer elke dag dit...
  4. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    ek het wel gese perfek met al hulle FOUTE! maw wat ek bedoel is nie eintlik perfek nie maar perfek vir mekaar met hulle foute en soos hulle is! Ek weet ek is nie perfek nie maar ek glo dat ek perfek...
  5. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    shoe ek het daai een nie gesien kom nie! maar probeer jy se n mens moet settle?
    Ek glo altyd die een is perfek vir die ander een in al hulle "foute" maw die perfekte vrou sal die perfekte man kry
    ...
  6. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    hoop ek het die quote ding reg gedoen! Ek het al daaraan gedink en as sy my sussie was het ek vir haar gese sy verdien beter!

    Son of the South dankie vir jou post ek kan net dink hoe ongelooflik...
  7. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    osn is nou nie meer saam nie, maar ek dink dit is beter vir haar! sy verdien iemand beter as ek, iemand wat haar kan aanvaar vir wie sy is sonder om so groot issue van dit te maak en iemand wat haar...
  8. Help asseblief Re: My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    ahhh baie dankie vir al julle replies ek waardeer dit regtig en dit help my al klaar! toe ek vanoggend hier kom lees toe het ek sommer al klaar n lekkerder dag!

    MAAR
    Dit is net so moeilik om...
  9. Help asseblief My Meisie(EX) is nie 'n virgin nie en ek is

    okay so die is offisieel my eerste "post" op 'n forum maar ek dink ek is darm nou op die regte plek (jammer as ek nie is nie)

    So ek en 'n dame( ouderdom 22 en 23) was die afgelope 3 maande saam en...
Results 1 to 9 of 9