O ja, en meeste Jode wat ek ken is maar baie lief vir geld. Maar ek weet hulle sal gewoonlik nie so erg wees soos 'n Christen nie.
Type: Posts; User: Francois Marais
O ja, en meeste Jode wat ek ken is maar baie lief vir geld. Maar ek weet hulle sal gewoonlik nie so erg wees soos 'n Christen nie.
Ek weet dit ons is net mense. En die family was wedergebore gewees. Maar hulle is nou afgeskryf. Wil niks met hulle te doen hê nie.
En ek het ook geen vertroue om met 'n Christen besigheid te...
Man en vrou van hulle woord... Christen in een sin. Kan dit nie meer sien nie. Ek was gister aand amper deur 'n vrou van my motorfiets af gery. Sy het net eenvoudig oor 'n rooi robot gery. En...
Daar kan nog herlewing wees. Ek hoop daar gaan wees. Wat ek wil niemand sien in satan se kloue val en deur hom vernietig word nie
Die ding is ek is nie daar om iets te ontvnag nie. Ek wil nie gesien word nie. Ek is 'n servant at heart. Ek sal eerder in die agtergrond dinge doen as om raak gesien te word. Ek haat dit selfs as...
Ek verstaan. If you were not born from Jewish blood, you are a gentile...
Maar hulle is ingelyf (kan nie die ander afrikaanse woord onthou nie) in die boomstam van Yeshua (Jesus). En soos ek die...
Ek het so 2 maande terug een makker gehad wat in my huis ingekom het, en my wakker gemaak het toe die knaap langs my bed te staan gekom het. Hy was net so verbaas om my te sien wakker word soos wat...
Gelukkig het ek vanoggend 'n stukkie in dink Rev 15 gelees...
“Great and marvelous are your deeds,
Lord God Almighty.
Just and true are your ways,
King of the nations.[a]
4 Who will...
Dan het ek maar 'n probleem. Cause I am born from a Jew, but I belief that Yeshua died for me. And that G-D gave His only Son so that the dividing sin will be taken care of. So that I can go to my...
Goed om te sien jy is ook nog hier Johnny
Ek weet. Ek het vanoggend op twitter die vraag gevra. Dit maak my hartseer om te sien dat mense nie meer wil dien nie. Hulle is net daar om gedien te...
Ag nee, is dit nou al weer 'n Jew bashing wat hier aangaan?
En ja, hulle is. Ps 122:6 sê tog ons moet. So hoekom sal ek nou daai deel van die bybel skip as ek die hele woord wil deel maak van my...
Die antwoord: Jy doen nie.
Hoekom sê ek so?
EK is betrokke by Everynation. Nou by EN maak hulle redelik staat op die gemeente lede se hulp met die erediens.
Daar is 'n span outjiesen...
Ek verstaan steeds nie hoekom dit 'n skok is nie.
Kyk om ons. Kyk hoe leef mense, kyk wat wys die TV, kyk wat is in die media. Lust seks en porno beelde is rondom ons. Ons word so vergemaklik...
En weer is ek verstom dat mense geskok is. Satan is op ons TV oor die draadloos, in die boeke wat ons lees... Hy is om ons almal. Dit is net 'n vraag van wie jy dien.
Ek het so paar weke terug 'n...
En steeds wonder ek hoekom skok so iets mense steeds... Seks op skool is nie meer iets snaaks nie. Dit is 'n baie groot probleem by universiteite ook. Kinders verstaan nie watter groot impak dit op...
So die wêreld dink dit is reg. Oh my goodness... Om gay te wees is uit en uit teen YHWH se woord... O ja, vergeet ek die hele woord van YHWH is nie van toepassing op ons nie en dit is mos onder die...
10389
Het iemand anders ook al die weergawe van die woord gelees?
Ek het Desember een as 'n geskenk gekry by 'n berader. Ek hou van die betekenis van die name wat hulle gee in die skrif. Dit is...
Ook waar... As mens kyk wat die San en daai outjies aanbid het is dit te verstane dat Afrika as die donker plek geken word. Vanaf dier geeste tot voorvaders tot new age dinge als in een gevou.
Ek dink die mense in SA weet nie wat al reeds met SA gedoen is nie. As julle nou eers wakker skrik vra ek net een ding... Waar was julle die afgelope tyd vanaf 1994 af?
Moet ook nie vergeet van New Age en daai een wat Tom Cruse aan behoort: Scientology
Wel as hulle bid dat iemand dood moet gaan (ongelukkig weet ek wat die rede is, maar gaan dit nie hier pos nie) wat anders bid hulle voor. Water vloeke spreek hulle uit teen die ander gesins lede?
Dankie julle.
Ek kan net nie sien dat dit reg is om te bid dat iemand moet dood gaan nie. Ek weet toe ek so paar jaar terug ernstig siek was, het ek ook gebid dat ek moet dood gaan.
Toe ek...
Net so bietjie agtergrond. My ouma het Hartversaking so dinge gaan maar moeilik tans met haar. Sy sukkel om te loop, asem te haal en moes bloedoortappings die naweek gekry het.Nou die eerste ding wat...
Bly om te sien dit is nie 'n flash site nie. Hou daarvan en is maklik om te navigate.
http://edition.cnn.com/2011/WORLD/meast/09/18/israel.cabinet/index.html
Israeli PM: Palestinian bid for U.N. membership will fail
http://edition.cnn.com/2011/WORLD/asiapcf/09/18/india.earthquake/index.html
En die aarde bewe....
11 dead in India, Nepal after magnitude 6.9 quake
http://www.beeld.com/Rubrieke/Gasrubriekskrywers/China-steek-die-hand-uit-20110916 die hele Europa is in rep en roer oor die Griekse skuldkrisis. Die koerante se voorblaaie vertel dit, TV- en...
http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/Ontspan-mense-komeet-Elenin-sal-aarde-nie-tref-20110916
Ontspan, mense, komeet Elenin sal aarde nié tref
http://edition.cnn.com/2011/US/09/16/new.york.dueling.posters/index.html
Pros, cons of U.S. aid to Israel argued in New York subway posters
Hoe lank voor die US op Israel gaan moet staat maak...
http://edition.cnn.com/2011/09/16/opinion/voth-euro-debt-crisis-politics/index.html?hpt=hp_c2
http://i2.cdn.turner.com/cnn/dam/assets/110916121116-merkel-katainen-europe-story-top.jpg
Will the...