cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Philip,

    As ek dan reg verstaan, dan is die heilsplan 'n 'oop plan', soos 'n oop tjekboek. Daar is 'n ruimte vir redding aan individue om gered te word, maar die Here weet nie wie dit is nie en wag...
  2. Replies
    2
    Views
    109

    Re: Determineer God alles?

    Jesus leer ons bid,


    Sů moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
    (Mat...
  3. Replies
    2
    Views
    109

    Determineer God alles?

    Is determinasie dieselfde as God se wil wat sal geskied?
  4. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    In my eie verstaan, is voorkennis van die Here nie verwyderd van Sy uitverkiesing van individue nie. God het reeds in die dae van die vloed, genade gehad vir 'n spesifieke individu en sy direkte...
  5. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hi Philip,

    Ek dink dit is juis hierdie siening oor die feit dat soos ek jou plasing verstaan, God slegs 'n groter heilsplan in Christus het, maar dat dit nie gerig is op individue nie, wat ek nie...
  6. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hi Philip,

    As die kind gevorm is, dan moet die ouer se geloof en dienooreenkomstige optrede, dat hierdie kind alleen met die Here 'n pad kan stap en nie meer hulle leiding deurgaans nodig het nie,...
  7. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Philip,

    Wat mens net oor wonder is die volgende. In die dae voor die vloed, het die Here al die mense laat omkom, want daar was nie een regverdige gewees nie. Alles wat die mense bedink het en...
  8. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Philip,

    Waar lÍ enige vryheid, gesien vanuit die Bybelse konsep van vryheid? LÍ dit binne God of buite Hom? Of anders gestel, wat beteken vryheid, as dit by die mens se stand voor God kom? Word...
  9. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Ek dink jy raak iets baie belangrik aan hier Fila. Moet ons nie miskien 'n nuwe draad oopmaak hieroor nie, want ek is oortuig dit is 'n baie moeilike konsep om te verstaan vir ons mense? Ons kan dit...
  10. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hallo Philip,

    Persoonlik glo ek die heel beste plek wat enige mens voor God het, is om vrae te vra en ek is seker, Hy sal antwoorde verskaf soos Hy dit self nuttig vind. Wie soek, sal vind staan...
  11. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hi Philip,

    Ek dink niemand van ons het werklik 'n perfekte verstaan van hierdie onderwerp nie, maar hier is so paar dinge wat ekself ook meer wil ondersoek, maar dan spesifiek vanuit die vry wil...
  12. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hierdie hele debat glo ek is die mens se pogings om te verstaan, presies hoe skakel die mens se aksies in by God se groter plan. Dis juis omdat ons almal binne die boksie is, wat ons dit seker nooit...
  13. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Om aan te sluit by hierdie stelling, sou dit so wees, hoe moet mens na die volgende stelling uit die Skrif kyk?


    Toe Ek saam met hulle in die wÍreld was, het Ek hulle in u Naam bewaar. Oor die...
  14. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hallo Henry,

    Ek sal stadig deur jou plasing werk dat mens net kan byhou, want soos jy dit stel, is soos ek ook die denkwyse van vry wil verstaan. Jy skryf, 'glo ek dat Hy wel die voorkennis het...
  15. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Dankie vir jou plasings Philip, ek reageer graag later daarop...
  16. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben,

    Ons verstaan hierdie deel totaal verskillend en ek kwoteer graag die deel wat ons bespreek en ook soos ek verstaan die konteks van waaroor dit hier gaan...


    (Kol 2:13) En julle, wat dood...
  17. Replies
    0
    Views
    74

    Paulus vra, bid vir my/ons!

    Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek; wat ons verlos het uit so Ďn groot doodsgevaar en nog verlos; op...
  18. Replies
    52
    Views
    1,166

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Om dit meer volledig te hou en as hulp te dien, moet mens miskien 'n onderskeid maak tussen die selfstandige naamwoord soos in die eerste plasing aangedui is en dan die werkwoord, wat 6 keer voorkom...
  19. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Net nog iets om aan te sluit by bogenoemde...

    Is die volgende waar wat die werking van die verbond/-e betref?


    Genade = Gees = Geloof
    Werke = Vlees = Wet


    As dit nie waar is nie, hoekom...
  20. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben, net die volgende...


    Tog leer jy iets wat ek as volg verstaan...

    GENADE (plus werke A) vs WERKE B
    GEES (plus vlees A) vs VLEES B
    GELOOF (plus wet A) vs WET B

    Maak dit sin en meer...
  21. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Hallo Ben,

    Dit gaan nie hier net om my eie getuienis nie, maar ook oor ander wat dieselfde getuig. Mens kan teologies dinge verklaar en veel uitbrei oor teologie, maar aan die einde van die dag,...
  22. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben,

    Wat jou plasing #56 betref, sal ek dit graag apart antwoord, maar kom mens kyk gou na hierdie siening van wet A en wet B. Jy skryf byvoorbeeld in hierdie aanhaling...



    Wet A definieer...
  23. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Hi Ben,

    Ek glo nie dat dit enigsins teenstrydig is of ooit sal kan wees nie. Kyk mooi wat staan in 1Joh 3:9, 'Elkeen wat uit God gebore is, doen geen sonde nie, omdat sy saad in hom bly; en hy kan...
  24. Thread: Die Film; Noah

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    180

    Bespreking Re: Die Film; Noah

    Ek verstaan dat Ray Comfort (iemand wat ek glo gerespekteer kan word as gelowige) op presies dieselfde dag van die Hollywood premiŤre van die film 'Noah', ook 'n film vrygestel het as Bybelse verhaal...
  25. Replies
    52
    Views
    1,166

    Voorkennis, hoe werk dit?

    In die Bybel kom hierdie term, 'voorkennis', net twee keer voor. In beide gevalle het God die Vader presies geweet in Sy voorkennis, wie dit was. In Handelinge het Hy baie spesifiek na Jesus verwys...
  26. Replies
    1
    Views
    131

    Re: Die skeiding tussen siel en gees.

    Hi Philip,

    Dis 'n studie wat mens redelik moet konsentreer om alles te absorbeer, maar ek glo dis die moeite werd om net so 8-12 minute opsy te sit en dit aandagtig deur te lees. Ek sal dit...
  27. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben,

    Die wet staan steeds, maar in Christus en wat dit beteken en nie buite Hom nie. Dis juis omdat mens in Hom is, dat mens enigsins die vermoŽ besit om die wet te onderhou, wat ook veel...
  28. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Dis my verstaan ook en ook dat alle wette, deurgaans beide insluit en omvat. Sou jy ook die Sabbat as 'n serimoniŽle wet sien?
  29. Replies
    16
    Views
    14,351

    Inligting Re: GROOT GELOWE VAN DIE WÍRELD

    Ek wonder wat van die webblad geword het wat gebruik was vir die wese van die inligting in hierdie draad? Weet iemand dalk? Dit is basies 'n Suid-Afrikaanse aanlyn Ensiklopedie en sal nogal jammer...
  30. Replies
    528
    Views
    20,355

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Hoe bedoel jy Ben, ek is nie seker wat uit Eks 20 uitgewys moet word nie...?
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4