cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds; generated 22 minute(s) ago.

  1. Replies
    23
    Views
    427

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hi Philip,

    Ek dink niemand van ons het werklik 'n perfekte verstaan van hierdie onderwerp nie, maar hier is so paar dinge wat ekself ook meer wil ondersoek, maar dan spesifiek vanuit die vry wil...
  2. Replies
    23
    Views
    427

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hierdie hele debat glo ek is die mens se pogings om te verstaan, presies hoe skakel die mens se aksies in by God se groter plan. Dis juis omdat ons almal binne die boksie is, wat ons dit seker nooit...
  3. Replies
    23
    Views
    427

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Om aan te sluit by hierdie stelling, sou dit so wees, hoe moet mens na die volgende stelling uit die Skrif kyk?


    Toe Ek saam met hulle in die wÍreld was, het Ek hulle in u Naam bewaar. Oor die...
  4. Replies
    23
    Views
    427

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Hallo Henry,

    Ek sal stadig deur jou plasing werk dat mens net kan byhou, want soos jy dit stel, is soos ek ook die denkwyse van vry wil verstaan. Jy skryf, 'glo ek dat Hy wel die voorkennis het...
  5. Replies
    23
    Views
    427

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Dankie vir jou plasings Philip, ek reageer graag later daarop...
  6. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben,

    Ons verstaan hierdie deel totaal verskillend en ek kwoteer graag die deel wat ons bespreek en ook soos ek verstaan die konteks van waaroor dit hier gaan...


    (Kol 2:13) En julle, wat dood...
  7. Replies
    0
    Views
    53

    Paulus vra, bid vir my/ons!

    Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek; wat ons verlos het uit so Ďn groot doodsgevaar en nog verlos; op...
  8. Replies
    23
    Views
    427

    Re: Voorkennis, hoe werk dit?

    Om dit meer volledig te hou en as hulp te dien, moet mens miskien 'n onderskeid maak tussen die selfstandige naamwoord soos in die eerste plasing aangedui is en dan die werkwoord, wat 6 keer voorkom...
  9. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Net nog iets om aan te sluit by bogenoemde...

    Is die volgende waar wat die werking van die verbond/-e betref?


    Genade = Gees = Geloof
    Werke = Vlees = Wet


    As dit nie waar is nie, hoekom...
  10. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben, net die volgende...


    Tog leer jy iets wat ek as volg verstaan...

    GENADE (plus werke A) vs WERKE B
    GEES (plus vlees A) vs VLEES B
    GELOOF (plus wet A) vs WET B

    Maak dit sin en meer...
  11. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Hallo Ben,

    Dit gaan nie hier net om my eie getuienis nie, maar ook oor ander wat dieselfde getuig. Mens kan teologies dinge verklaar en veel uitbrei oor teologie, maar aan die einde van die dag,...
  12. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben,

    Wat jou plasing #56 betref, sal ek dit graag apart antwoord, maar kom mens kyk gou na hierdie siening van wet A en wet B. Jy skryf byvoorbeeld in hierdie aanhaling...



    Wet A definieer...
  13. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Hi Ben,

    Ek glo nie dat dit enigsins teenstrydig is of ooit sal kan wees nie. Kyk mooi wat staan in 1Joh 3:9, 'Elkeen wat uit God gebore is, doen geen sonde nie, omdat sy saad in hom bly; en hy kan...
  14. Thread: Die Film; Noah

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    137

    Bespreking Re: Die Film; Noah

    Ek verstaan dat Ray Comfort (iemand wat ek glo gerespekteer kan word as gelowige) op presies dieselfde dag van die Hollywood premiŤre van die film 'Noah', ook 'n film vrygestel het as Bybelse verhaal...
  15. Replies
    23
    Views
    427

    Voorkennis, hoe werk dit?

    In die Bybel kom hierdie term, 'voorkennis', net twee keer voor. In beide gevalle het God die Vader presies geweet in Sy voorkennis, wie dit was. In Handelinge het Hy baie spesifiek na Jesus verwys...
  16. Replies
    1
    Views
    118

    Re: Die skeiding tussen siel en gees.

    Hi Philip,

    Dis 'n studie wat mens redelik moet konsentreer om alles te absorbeer, maar ek glo dis die moeite werd om net so 8-12 minute opsy te sit en dit aandagtig deur te lees. Ek sal dit...
  17. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Ben,

    Die wet staan steeds, maar in Christus en wat dit beteken en nie buite Hom nie. Dis juis omdat mens in Hom is, dat mens enigsins die vermoŽ besit om die wet te onderhou, wat ook veel...
  18. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Dis my verstaan ook en ook dat alle wette, deurgaans beide insluit en omvat. Sou jy ook die Sabbat as 'n serimoniŽle wet sien?
  19. Replies
    16
    Views
    14,242

    Inligting Re: GROOT GELOWE VAN DIE WÍRELD

    Ek wonder wat van die webblad geword het wat gebruik was vir die wese van die inligting in hierdie draad? Weet iemand dalk? Dit is basies 'n Suid-Afrikaanse aanlyn Ensiklopedie en sal nogal jammer...
  20. Replies
    528
    Views
    20,190

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Hoe bedoel jy Ben, ek is nie seker wat uit Eks 20 uitgewys moet word nie...?
  21. Replies
    528
    Views
    20,190

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Ben,

    Die 10 gebooie is die wet. Dis is algemeen in beide die Grieks en Hebreeus. Hier is die betekenis van gebooie in Hebreeus as voorbeeld...

    H4687מצוה
    mitsvâh
    mits-vaw'
    From H6680; a...
  22. Replies
    528
    Views
    20,190

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Wat is die konteks hier Ben? Daar staan baie spesifiek geskrywe in Kol 2:16, '...of met betrekking tot ‘n fees of nuwemaan of sabbat nie...'

    Hoe lees jyself die verband tussen sabbat en fees in...
  23. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Die vraag is, hoe verstaan jyself, ekself en elke ander daardie rede. Natuurlik sal daar 'n rede wees daarvoor en wat myself betref glo ek nie ek weet presies wat die volheid van daardie rede is nie....
  24. Bespreking Re: 10 Gebooie vs SeremoniŽle wette: Is daar Ďn verskil?

    Of dink jy ek vra onregverdige weglaatbare vrae?:hmm:

    Jy vra my baie vrae sonder om my vrae aan jou te beantwoord......[/QUOTE]

    Deur by reŽls te hou Ben, sal nooit genoeg kan wees om by Hom te...
  25. Replies
    528
    Views
    20,190

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Ben,

    Hoekom word 'n seremoniŽle wet, 'n seremoniŽle wet genoem en baie spesifiek met verwysing na die woordwiskunde van wat seremonies ook is...

    En ook, waar in die Bybel lees mens dat hierdie...
  26. Replies
    23
    Views
    550

    Re: STEM OF NIE STEM NIE?

    Ek sien wat jy bedoel, maar as God altyd dieselfde is, het Hy Nebukadneser aangestel wat 'n heiden is, maar Robert Mugabe nie op dieselfde wyse aangestel nie... of het Hy bloot toegelaat dat...
  27. Replies
    23
    Views
    550

    Re: STEM OF NIE STEM NIE?

    Hi David,

    Was Nebukadneser, Darius en Alexander die Grote deur God aangestel of Farao? Ek glo nie Zuma, Mugabe of enige ander heidense of ongelowige leier in ons dag, sal 'n posisie kan beklee, as...
  28. Replies
    23
    Views
    550

    Re: STEM OF NIE STEM NIE?

    Vir my gaan dit oor my keuses wat vry is. Ek sien geen vry keuse vir myself in hierdie deurmekaar en openlike verdagte sisteem nie, maar in so sisteem soos wat in die Boere-Republieke gegeld het,...
  29. Replies
    23
    Views
    550

    Re: STEM OF NIE STEM NIE?

    Ek wonder bloot net en deel graag dit waaroor ek wonder. Iets wat my net laat begin wonder het, is die feit dat mense deur te stem, voel hulle kan hulle lot daarmee beÔnvloed. In Bybelse tye het...
  30. Replies
    528
    Views
    20,190

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Ben,

    Hoe sou jy hierdie gedeelte verstaan in geheel en ook baie spesifiek dit wat uitgelig en onderstreep is?

    En julle, wat dood was deur die misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4