cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    92

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    Sjoe, ek sal eers bietjie gaan slaap oor die een, want ek is nie seker hoe mens daarna moet kyk nie. Miskien is ek mŰre vars en kreatief en vol inspirasie, of dalk nie...? Baie interessante draad die...
  2. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Gegewe die wegraping soos dispensasionalisme leer, is dit veronderstel om nie 'n probleem vir gelowiges te wees nie. Hoekom sou enige gelowige wat dispensasioneel glo, bekommerd wees oor die merk van...
  3. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    David,

    Ongeag of jy met my saamstem, sal ek steeds graag wil weet hoe jy sou antwoord op die vrae wat direk gevra is. As ek jou dus reg verstaan, dan is die merk van die dier 'n mikro-skuifie wat...
  4. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Hi David,

    So sien elkeen dit wat 'n mening rondom die Bybel het. Miskien praat ons by mekaar verby, maar kom ons neem die merk van die dier as een voorbeeld van wat jy noem "geestelike...
  5. Replies
    3
    Views
    92

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    Hi SoS,

    Ek ken nie pertinent hierdie spesifieke benaming nie, want gegewe die konteks kan dit sin maak of nie sin maak nie, maar jy kan nie dalk dinge skyf wat daarmee verband hou nie? Wat leer...
  6. Thread: Mars One

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    363

    Re: Mars One

    Dis baie interessant B. As daar geen gevalle engele op ander planete is nie, wat jy op wys ook, dan kan mens jou argument oor sonde insien...
  7. Thread: Mars One

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    363

    Re: Mars One

    Die mens het verseker die vermoŽ gekry om dit te kan doen, soos wat hulle baie ander dinge ook doen buite die Here se wil. Hulle bly egter aardbewoners en sal nie enige plek kan gaan om daardie...
  8. Thread: Mars One

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    363

    Re: Mars One

    Hi B,

    Dit wat die mense beoog om te doen, sal nooit werk nie, want die Bybel verklaar dat daar net een planeet is wat lewe het en dis die aarde...

    En God het gesÍ: Laat daar ligte wees aan die...
  9. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Hi David,

    Die volgende is my eie verstaan en jy is welkom om te verskil, maar ek kan net eerlik wees oor hoe ek dit verstaan. Verwys hierdie tekse na 'n fisiese tempel of na 'n geestelike tempel?...
  10. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Hierdie is nogal 'n moeilike onderwerp en ekself het nie 100% uitklaring daaroor nie. Tog twyfel ek of 'n 3de fisiese tempel gebou gaan word. Een van die redes hoekom ek twyfel, is weens die feit dat...
  11. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Alhoewel ekself glo die profesie het tot volheid gekom (vervul op daardie dag), sal ek graag oor die volgende wil gesels. Is die dag van wraak nie ook die dag van die Here nie of is daar 'n verskil?...
  12. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Is vervul nie om tot volheid te kom nie?
  13. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Hallo David,

    Mens kan sien hoe jy dit interpreteer, maar het Hy nie die boek toegemaak omdat dit afgehandel is nie? As ek jou reg lees, dan is dit 'n afleiding wat jy maak, dat soos jy dit stel,...
  14. Bespreking Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Hi David,

    Die deel in Lukas 4 waarna jy verwys haal ek graag weer aan...


    En die boek van die profeet Jesaja is aan Hom oorhandig; en toe Hy die boek oopmaak, kry Hy die plek waar geskrywe is:...
  15. Replies
    31
    Views
    5,412

    Inligting Re: Die Bybel is waar en die tyd is hier

    Hi David,

    'n Nuwe draad, Bespreking: Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat), is oopgemaak om spesifiek die aangehaalde deel te bespreek...
  16. Bespreking Die Bybel is waar en die tyd is hier (oop vir debat)

    Daar is twee drade met dieselfde onderwerp. Die een is 'n draad om inligting weer te gee (Inligting: Die Bybel is waar en die tyd is hier) en die ander draad is hierdie een om dit te bespreek. Kyk...
  17. Thread: Vir Ewig Gered?

    by CFJ
    Replies
    38
    Views
    4,503

    Re: Vir Ewig Gered?

    Henry,

    Heiligmaking het te doen met werke van die vlees wat oorwin moet word. As ek jou nou reg verstaan is heiligmaking volbring by wedergeboorte en vlees is absoluut geen probleem vir enige mens...
  18. Discussion Re: Verses (thought) In Support of Sovereign Predestined Salvation

    Hi Warrior,

    How would you see the following, real life events?

    An old man at age 83, make a choice for Jesus in the prison and shortly thereafter he died. He has been in prison his whole life...
  19. Replies
    475
    Views
    20,472

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    I believe they don't choose, because there is no freedom outside God to be able to do this. All of us debating here, hold onto God's control to know what to choose. Not one of us can just use a...
  20. Replies
    475
    Views
    20,472

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    Hi Bandit,

    God's control is not bounding. His control makes free. To be in His will, will ensure freedom and peace. To be outside His will is to be without peace and the freedom outside God is a...
  21. Replies
    475
    Views
    20,472

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    Slug,

    Much has changed yes...


    But we speak the wisdom of God in a mystery, even the hidden wisdom, which God ordained before the world unto our glory: Which none of the princes of this world...
  22. Replies
    475
    Views
    20,472

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    Hi Bandit,

    I think this is the question at hand. For as much you may in your view say it is as in the above, it could be the other way round. This is why there is disagreement. It is fine with me,...
  23. Replies
    475
    Views
    20,472

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    Hi Slug,

    Couldn't or didn't? Why would God gave His law after the flood? Yet, even those under the law, still didn't choose good. What did God do then? So according the doctrine of free will, this...
  24. Thread: Vir Ewig Gered?

    by CFJ
    Replies
    38
    Views
    4,503

    Re: Vir Ewig Gered?

    Hi Koester,

    Ek glo jy is reg, maar miskien is daar veel meer verskuil in ongeloof as net ongeloof persť. My eie siening is dat ongeloof juis sonde bewerk. Dit is tog net gelowiges wat geregtigheid...
  25. Thread: Vir Ewig Gered?

    by CFJ
    Replies
    38
    Views
    4,503

    Re: Vir Ewig Gered?

    Ek besef jy het die vrae vir Kalahari gevra, maar as ek mag, sal ek graag wil reageer.

    Het ons verheerlikte liggame verkry by wedergeboorte of is ons steeds in vleeslike liggame?
  26. Replies
    539
    Views
    31,652

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Ek stem saam met jou plasing. Dit was in geen Testament uitsluitlik nie, maar hoofsaaklik...

    Die fokus moet egter uitsluitlik wees, want ek kan nie op die wet vertrou, om in geloof te wandel nie...
  27. Replies
    539
    Views
    31,652

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Hi Koester,

    Hier is net iets wat ek wil deel, wat my verstaan nogal help.

    Die Ou Testament is in hoofsaak 'n tyd wat gehandel het oor,

    WERKE
    WET
    VLEES
  28. Replies
    539
    Views
    31,652

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Hi Koester,

    Om 'n wet op kliptafels te onderhou, vra dat dit 'n werk moet wees. Dit werk op 'n bepaalde manier.

    Om 'n wet op hart-tafels te onderhou, vra dat dit genade moet wees. Dit werk op...
  29. Discussion Re: Let's start at the beginning!

    You can't say it any better Roger!
  30. Replies
    539
    Views
    31,652

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Hi Koester,

    Normaalweg onthou ek nie dinge nie, behalwe as dit iets is wat belangrik is. Mens raak besig en vergeet daarvan en dan kort dit net weer iets om mens te laat onthou...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4