Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: lukeskywalker

Page 1 of 4 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    14
    Views
    2,338

    Re: Nog 'n kandidaat

    Ek wonder of Obama vir 'n 2de termyn herkies sal word...indien nie, is hy nog net 1.5 jaar aan die stuur van sake, so sy tyd raak min om iets te doen as hy die antichris is.
  2. Replies
    54
    Views
    7,623

    Re: Facebook Gevaarlik?

    Ja man doen dit, ek sal help as jy sukkel! Dis eintlik baie maklik...skep net 'n bladsy en dis gedoen...
  3. Replies
    25
    Views
    10,375

    Sticky: Re: 13 Tekens van die eindtyd

    Is die vermeerdering van kennis nie ook een van die tekens nie?
  4. Replies
    7
    Views
    1,780

    Inligting Re: Openbaring - Relevant en verstaanbaar

    Hoe vorder die oplaai?
  5. Replies
    10
    Views
    1,679

    Re: Tweespalt binne 'n gemeente

    Ek het so paar dae terug hierdie stuk in Romeine 16 gelees, vers 17 tot 20, so ek het nou vrede in my gemoed dat ek die regte ding gedoen het.
  6. Replies
    10
    Views
    1,679

    Re: Tweespalt binne 'n gemeente

    Die ding begin nou lelik raak, die ontevredenes het hulleself as kerkraadslede verkiesbaar gestel (so 5 of 6 van hulle) en almal is Sondag tot die kerkraad verkies. Ek het besluit om uit protes as...
  7. Replies
    54
    Views
    7,623

    Re: Facebook Gevaarlik?

    My vrou het kontak met haar pa verloor vir so ongeveer 33 jaar, en hom weer deur middel van facebook opgespoor, en ons het nou weer daaglikse kontak met hom. So ons is nogal eerlikwaar dankbaar dat...
  8. Replies
    10
    Views
    1,679

    Tweespalt binne 'n gemeente

    Ons het nou al maande 'n geskil binne ons gemeente. My gevoel is dat die enigste bron van twis die satan is, dis sy manier om ons besig te hou terwyl ons eerder met belangriker dinge besig moet en...
  9. Replies
    2
    Views
    5,284

    View Post

    Ek het oor die brug gery in 2007, ongelukkig was dit in die aand so ek kon nie die uitsig waardeer nie!
  10. Replies
    14
    Views
    2,338

    Re: Nog 'n kandidaat

    Die new agers se verwagte messias is per definisie ons Christene se anti-chris, of hoe?
  11. Replies
    14
    Views
    2,338

    Re: Nog 'n kandidaat

    Die ding het nou bietjie gevorder sedert ek die draad begin het, hierdie ou lyk of hy dalk die maitreya kan wees wat nou met sy "openlike" werk op aarde begin het: http://rajpatel.org/
  12. Thread: Petra

    by lukeskywalker
    Replies
    2
    Views
    1,292

    Re: Petra

    So die "vrou" is die eind-tyd Christene wat op een plek versamel en deur God onderhou word vir 1260 dae?

    Nog nie hiervan gehoor nie maar vir God is alle dinge moontlik
  13. Thread: Tiendes

    by lukeskywalker
    Replies
    214
    Views
    18,797

    Help asseblief Re: Tiendes

    Wat 'n moeilike onderwerp. Ek dink nie ek het al ooit in my lewe een maand 'n tiende van my salaris vir die Here gegee nie, want ek dink nie dis wat die Here vra nie. Maar wat as ek verkeerd is?
    ...
  14. Bespreking Baie waar Johnny, en ek dink ons het dit nog baie...

    Baie waar Johnny, en ek dink ons het dit nog baie gemaklik in Suid-Afrika, daar is nie regtig vervolging van mense oor hulle geloof nie, maar daardie tye kan kom.
  15. Nie almal glo dat daar so iets soos 'n...

    Nie almal glo dat daar so iets soos 'n "wegraping" gaan wees nie...die gereformeerde kerke glo dat daar net een wederkoms is, wat beteken dat ons Christene deur die verdrukking moet gaan as dit in...
  16. Replies
    8
    Views
    1,813

    Ons kan maar net vra dat die Here ook in jou lewe...

    Ons kan maar net vra dat die Here ook in jou lewe sal ingryp as Hy 'n ander paadjie vir jou in gedagte het. Laat ons almal se ore oopgaan om Sy stem te hoor sodat ons Sy wil vir ons lewens kan...
  17. Replies
    9
    Views
    3,375

    BELANGRIK Daar is 'n facebook groep ook wat nou so 3000...

    Daar is 'n facebook groep ook wat nou so 3000 lede het

    http://www.facebook.com/group.php?gid=366967944767&ref=mf
  18. Replies
    3
    Views
    1,771

    Raad benodig

    Ons Gemeente het 'n maandelikse aksie waar ons so 40 tot 50 kinders gaan oplaai wat basies in wit plakkerskampe woon, dan gee ons vir hulle 'n kerkdiens en daarna verdeel ons hulle in kleiner...
  19. Replies
    1
    Views
    4,022

    Inligting Dankie...het so gemaak...my foon het ongelukkig...

    Dankie...het so gemaak...my foon het ongelukkig net spasie gehad vir die nuwe testament, nie die hele Bybel nie
  20. Replies
    69
    Views
    12,283

    Ek het presies dieselfde gedoen met die werk wat...

    Ek het presies dieselfde gedoen met die werk wat ek nou het, ek het die Here gevra om struikelblokke te plaas in die pad van die werke wat nie Sy wil is nie, en die struikelblokke weg te neem van die...
  21. Replies
    30
    Views
    5,698

    Bespreking Ek self speel ook golf maar is nie verskriklik...

    Ek self speel ook golf maar is nie verskriklik goed daarmee nie, en dan onderhou ek 'n ondersteuners webwerf vir die Leeus (sedert 1996), en ek probeer gereeld gimasium toe gaan (elke oggend 5 uur)
  22. Replies
    4
    Views
    2,482

    Sticky: Ek dink ek's veilig, my vrou lees nie hier nie....

    Ek dink ek's veilig, my vrou lees nie hier nie....
  23. Replies
    69
    Views
    12,283

    'n treffende gedeelte wat ek onlangs gelees het,...

    'n treffende gedeelte wat ek onlangs gelees het, Johannes 17 vers 1 tot 3


    1 DIT het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en gesê: Vader, die uur het gekom; verheerlik u Seun,...
  24. Replies
    1,122
    Views
    105,844

    Inligting Roelof, as dit dan die voorloper van die...

    Roelof, as dit dan die voorloper van die eenwereldregering is, is dit goed so, want dit beteken dat ons nie lank hoef te wag voor ons Verlosser ons kom haal nie, of hoe?
  25. Replies
    69
    Views
    12,283

    Hy weet verseker die beste vir ons Lewens, ons...

    Hy weet verseker die beste vir ons Lewens, ons moet maar net altyd seker maak dat ons SY wil in ons lewens soek!
  26. Replies
    8
    Views
    1,813

    Dwing ons Here jou lewe ook in 'n ander rigting?

    Dwing ons Here jou lewe ook in 'n ander rigting?
  27. Replies
    8
    Views
    1,813

    My gebed is verhoor!

    Ek is al 4 jaar by my huidige maatskappy, en alles het nog altyd reg hier verloop, en ek dink die ouens was gelukkig met wat ek hier doen.

    Ek self het so Augustus/September se kant onrustig begin...
  28. Replies
    1,122
    Views
    105,844

    Inligting Roelof, ek volstaan dan met hierdie laaste...

    Roelof, ek volstaan dan met hierdie laaste plasing, daar is gelowiges (soos ek) wat glo aan net een wederkoms en nie 'n geheime wederkoms gepaard met 'n wegraping nie.

    Ek plaas 'n enkele skakel
    ...
  29. Replies
    1,122
    Views
    105,844

    Inligting Klink vreemd vir my. Ek glo dat God mense...

    Klink vreemd vir my. Ek glo dat God mense uitverkies om tot geloof in Hom te kom. Geen mens kan in God glo sonder dat God so persoon uitverkies het nie.
    Die uitverkorenes sal nie "laaste" kanse...
  30. Replies
    1,122
    Views
    105,844

    Inligting Ek het na die 12 punte dokument gekyk wat jy...

    Ek het na die 12 punte dokument gekyk wat jy gekwoteer het, vir my lyk dit maar soos baie aannames wat die persoon maak sonder veel of enige bewyse, so ek kan dit nie aanvaar as bewyse dat daar 'n...
Results 1 to 30 of 105
Page 1 of 4 1 2 3 4