Ek wou so graag Teologie studeer
Ongelukkig het my ouma gesterf en al ons erf- en studie gelde was ingesluk deur my stief oupa en sy familie
Ek was juis besig met studies deur Unisa by my ouma...
Type: Posts; User: Leviet
Ek wou so graag Teologie studeer
Ongelukkig het my ouma gesterf en al ons erf- en studie gelde was ingesluk deur my stief oupa en sy familie
Ek was juis besig met studies deur Unisa by my ouma...
Ja dankie Ta-An
Jy is 'n ster
Leviet
Is daar 'n Een Woord vertaling vir
Deur God Voorsien
Hebreeus Bybelse (een woord) en Engelse (een woord) asb
bv. Abraham beteken "Vader Van Menigte"
Baie Dankie
Jesus TEEN homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg
Jesus openbaar baie dinge aan my o.a. oor
Homoseksualiteit
Verkragting
Moord pleeg
Homoseksualiteit, Verkragting en Moord pleeg is...
Goeie Nuus
Ale Kerke gekry met GPS lokasies
12000
Leviet
Sekere bronne het aan my laat weet
Legally
Al wat hulle hoef te weet is hoeveel daar bly
Niks verder, geen name, geen id no's, geen sell no's, geen stock take van jou huis nie
etc... etc...
Uit Bybel
Israel luister nie na Jesus (Engel van die Here) nie
Hulle terg Hom deur nie te glo dat hulle gaan wen nie
Hy straf hulle vir 'n VRUGTELOSE 40 jare lange woestyn tog
Dat almal wat...
Lees my remark hier
http://bibleforums.org/showthread.php/227414-Om-die-Evangelie-te-ontken-....?p=2746925#post2746925
Pastoor wat wil hê die kinders moet tussen grootmense sit en die groot mense...
Jy wil nie weet hoe naby dit is nie
KRY MAAR JULLE KAMPEER TOERUSTING GEREED
2012-VSA maak reg vir 2012, 3de Wêreld oorlog, waartydens dinge ons land ook gaan tref
Was ook bevestig deur...
Kyk my siening hier
http://bibleforums.org/showthread.php/225552-Godsdiens-sterf-in-9-lande-uit?p=2746941#post2746941
Christelike oortuigings het hierdie land in die gemors gebring, volgens...
Wel is Sondag nie al klaar afgestel nie
Sondag is die mees belangrikste dag vir sport oraloor
Mense raak meer liefhebbers van genot dan God (uit Bybel)
Huidige wette is om die mens se luste te...
Doop
Simbolies as bekentenis van jou aan Jesus dat jy jouself afsterf
---Leviet---
Soek nog werk
Equal rights dons alles op
Maar net die opregtes bly nog staan
Die verkeerde vrou neem elke kans mee om haarself te verhoog, soos met equal rights
'n Ou tannie van 'n Kerk het juis baie gely...
Evolusie
Ek dink sommer nou hardop
Uit Bybel
Ons is geskape na God se beeld
So as ons God aanbid dan aanbid ons eintlik die Grootste aap van alle tye, naamlik God
Want hulle sê dan ons is na...
Weet julle ooit dat RICA se databasisse vrylik bekombaar is aan enige maatskappy wat selfone as bemarking wil gebruik
Blykbaar gee alle Sel netwerke dit uit
Info in db is
ID no
Volle name...
Ta-An hoe laaik jy die een
Ek besoek 'n Kerk in my "suite"
Die prediker laat nie op hom wag nie, nog voor die preek begin het
NEE sê hy kliphard, ons moet nie dress in "suites", hoedens en...
Ons Boere voorvaders het ten minste aan Jesus belowe om Kerke te bou as Hy vir ons oorwinning gegee het by bloed rivier
---LEviet---
Soek nog werk
Vrees is 'n wapen van jou vyand, noem ek altyd aan kinders
So iemand wat dreig probeer jou beheer op grond van vrees
Sulkes werk nie uit Jesus nie en moet verwerp word
In sigself is die wat...
Die man
Met equal rights dink almal, almal is slim
Die arme man moet nou net probeer iets sê of die vrou en kinders dreig.
So hulp van die man is so te sê uit die mode
Of hoe?
Ek probeer toe Kerke in my omtrek besoek
Kennis maak en sekere goed oor praat
Wat 'n skok, jammer Mnr. ons het nie meer predikante nie
Net Tent Bedieners (Predikante wat rondtrek of besighede...
Jammer ek kom nie meer so baie online nie
Character Map Pro 1.81
Freeware 350kb
Geen install
Run net
Baie maklik, uit die baie wat ek getoets het vir ons collection vorentoe
...
Ek het Kerke gevra om te help
NEE! sê hulle, dis vertroulik
O, wel
Toe skenk iemand my 'n TomTom ek kry toe 'n 2 maande oue update
Nou het ek meestal op TomTom
Meeste in my omtrek word...
Jou 2de droom
Boer met kragopwekker
WAARSKUWING
Die boer het 'n kragtige ontplof-bare saak, wat 'n fout en lekkasie het, wat jou in die proses gaan laat verbrand
Verbrand kan ook Beteken in die...
Aan-Waarheid
Luister na wat ek nou hier noem
Ek stuur jou my sell no op jou eie epos
Ek sal graag wil 'n droom uitleg ding begin, maar mense kan die reguit woorde nie lekker opvat nie
"N...
Bybel
In die Laaste dae gaan die mense meer liefhebbers wees van Genot dan God
Tog Jesus het glad nie in gemeng met menslike sake toe Hy op aarde was nie
Hy het Homself besig gehou wat Sy...
Bybels
Gee aan God wat God toekom
Gee ook aan die Kyser wat hom toekom
Jesus se eie woorde
---Leviet---
Pasop vir Drome
11 11 11 Wat van 11 Nov 2011 probleme wat oor ons stede kom
Waar bly jy, want probleme is naby, vir die blankes in stedeike gebiede
Ek word op 'n daaglikse basis kiphard wakker...
BelarcAdvisor--- Free, vir Win security patches en lys waar om af te laai
BestCrypt--- Free, Encryption, op Word, Email, Web, en is copy baar (min is copy baar)
Drivecleanup.zip--- Free, geen...
Ek wil graag hier goed noem wat van baie waarde kan wees vir mense
Van die goed is moeilik bekombaar
Ek toets graag programme en is deel van Firefox se security team
Wil net graag deel
Alles...
Thanx ek sal gaan soek. As jul kan help is dit goed
Ek het reeds van hulle afgelaai 700 maar na duplikate uit gehaal was, bly net so 100+ oor
RSA is baie agter om alles op GPS te plaas, daarom dat...