Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: Marinda

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Thread: Eindtye

    by Marinda
    Replies
    4
    Views
    1,043

    Welkom Manie, ek stem 100% saam jou, Jesus se...

    Welkom Manie, ek stem 100% saam jou, Jesus se koms gaan baie skielik wees, en ek dink baie van ons gaan terleurgesteld omdraai, soos die 5 dwase maagde, omdat ons - ons tyd verspeel het met...
  2. Replies
    51
    Views
    734

    Help asseblief Hi julle, ons kan hier in Ghanzi ook nou van...

    Hi julle, ons kan hier in Ghanzi ook nou van Geestelike oorlogvoering praat, hier by ons is besig om GROOT, en as ek se GROOT, dan meen ek GROOT Herlewing plaas te vind, in al ons kerke. En ek het...
  3. Replies
    1,122
    Views
    106,568

    Inligting Lukeskywalker, ek stem 100% saam met jou, ek glo...

    Lukeskywalker, ek stem 100% saam met jou, ek glo ook nie aan die wegraping nie, God sal saam met ons gaan deur alles wat vir ons voorle, goed en sleg.
  4. Replies
    1,122
    Views
    106,568

    Inligting Sorry, ek dink nie dis lasterlik nie, was Dawid...

    Sorry, ek dink nie dis lasterlik nie, was Dawid en Jonatan en Sameul ens nie ook manne van die Woord nie, wat is fout met vandag, ons manne kan mos ook manne van die Woord wees.
  5. Replies
    1,122
    Views
    106,568

    Inligting Nee, dis waar ek ken nie die werke van T.B....

    Nee, dis waar ek ken nie die werke van T.B. Joshua nie, wat ek van hom weet is maar wat ek in tydskrifte lees, wat ek van God weet lees ek in die Woord van die Lewe, die Bybel. Ek verstaan nie mooi...
  6. Replies
    1,122
    Views
    106,568

    Inligting Hoe praat jy van siekes bonatuurlik genees? Jesus...

    Hoe praat jy van siekes bonatuurlik genees? Jesus het dan self gese, dit is voordelig vir ons as Hy na Sy Vader gaan, hul moet nie hartseer wees nie, want ons kry iemand anders wat na ons kom, en ons...
  7. Replies
    1,122
    Views
    106,568

    Inligting Van watter fout praat jy, lig ons in asb. lewe...

    Van watter fout praat jy, lig ons in asb. lewe ons nie in die Nuwe Testament nie, hul se mos as iemand gesterf het tree sy testament in werking. Jesus het tog alles volbring, heel gemaak met Sy...
  8. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Leeu en Wolf dieselfde, altwee is wilde diere,...

    Leeu en Wolf dieselfde, altwee is wilde diere, vleisvretend, en laat die wolf en lam saam le, is iets om na uit te sien. Dink net may be ek kan saam my nie vriende ook aan 'n tafel aansit. Eendag...
  9. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: I thank you so much, ek glo dis soos dit was...

    I thank you so much, ek glo dis soos dit was voor die sondeval en dis soos dit gaan wees eendag, heerlik, heerlik, kan nie meer wag nie.
  10. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Sal vanaand moet gaan kyk, het nie my Bybel by...

    Sal vanaand moet gaan kyk, het nie my Bybel by werk nie.
  11. Thread: New Thread?

    by Marinda
    Replies
    11
    Views
    1,615

    Bespreking Ek glo nie Jabba het bedoel om die kerk af te...

    Ek glo nie Jabba het bedoel om die kerk af te kraak nie, soos wat ek verstaan het bedoel hy net met kerk kan jy na die preek miskien lekker kuier, maar met die groepbespreking kan jy deel neem van...
  12. Thread: Eva

    by Marinda
    Replies
    12
    Views
    2,008

    Nee, ek glo dit vas, Hy sal dit nie oor my pad...

    Nee, ek glo dit vas, Hy sal dit nie oor my pad bring nie, maar Hy sal met my wees die hele pad deur, dis die ding, ek weet al's maar dis soos in klip in my bors, ek weet met my God sal ek die hoogste...
  13. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Ekskuuk Ta-Ann jy't my nou heel verloor, van...

    Ekskuuk Ta-Ann jy't my nou heel verloor, van watter versie praat jy, voor Adam en Eva gesondig het - het leeu en lam mos saam gele, is mos na die sondeval waar alles verander het, en ek glo eendag in...
  14. Thread: Eva

    by Marinda
    Replies
    12
    Views
    2,008

    My grootste vrees is eensaamheid, en ek weet die...

    My grootste vrees is eensaamheid, en ek weet die Bybel se dit wat jy vrees kom jy oor, maar....Ons het verlede jaar 'n vrou hier gehad wat vir ons die Enagram aangebied het, en die program se ek's 'n...
  15. Replies
    8
    Views
    1,624

    Ai Protea, wens ek kon jou persoonlik ontmoet...

    Ai Protea, wens ek kon jou persoonlik ontmoet het, glo ons sou kon lekker kuier het, dink jy moet kom kuier. Dis presies hoe ek dit verstaan het, en dis weereens waar, daar is diep - diep waarhede in...
  16. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Jy praat, maar ek wonder wat het hul geeet, gras,...

    Jy praat, maar ek wonder wat het hul geeet, gras, blare, of was hul nooit honger nie. Maar dit sal darem lekker wees, 'n leeu vir 'n troeteldier, maar hierdie geskubde goed, sal nooit aan hul kan...
  17. Replies
    8
    Views
    1,624

    Ja nee wat, ek dink ook die boek is pragtig, maar...

    Ja nee wat, ek dink ook die boek is pragtig, maar vir heel party mense is die boek te swaar. Vir my het dit gevoel of die hele Evangelie in die boek saam gevat is, so Lanie ek kan nie verstaan dat jy...
  18. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Nee Protea, dis waar die Liewe Vader het my kind...

    Nee Protea, dis waar die Liewe Vader het my kind beskerm, en ek sal my broer ewig dankbaar wees dat hy ingegaan het om my seun te help, my skoonpa se, dis nie almal wat sal kans sien om 'n ander te...
  19. Replies
    8
    Views
    1,624

    Het julle al die boek Die Shack gelees?

    Het julle al die boek Die Shack gelees?
  20. Replies
    4
    Views
    1,183

    Jan Brand noem altyd die huweliks paartjie "ons"...

    Jan Brand noem altyd die huweliks paartjie "ons" want hy se die vrou vra altyd wat gaan "ons" aan hierdie kamer doen, hier 'n deur inbreek of wat, hy se die man kan dan weet die "ons" is die man,...
  21. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Ja dis waar, my seun het verlede jaar matriek...

    Ja dis waar, my seun het verlede jaar matriek gemaak, en hy't toe 'n paar van sy vriende saam genooi Kasane toe, dis by die Chobe wildtuin. Ons het by een van die lodges gekamp en met die rivierboot...
  22. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: Ons kan altyd probeer, laat weet my - Waar jul...

    Ons kan altyd probeer, laat weet my - Waar jul wil heen gaan.
    - Hoeveel mense jul is,
    - Hoeveel...
  23. Replies
    169
    Views
    29,327

    Sticky: [QUOTE=Lanie;1787418]Hi julle... Iets wat Gene...

    [QUOTE=Lanie;1787418]Hi julle... Iets wat Gene nou die dag gesê het (dat Lighuis ook 'n kerk is) het my laat wonder hoe kan ek julle beter leer ken...Wie wil saamspeel?

    Quote my pos en dan vervang...
  24. Thread: Botswana.

    by Marinda
    Replies
    5
    Views
    1,649

    Ja nee wat, ek dink dis deur en deur bewys om...

    Ja nee wat, ek dink dis deur en deur bewys om iets self te doen werk op ou end die goedkoopste uit. En wat ons ook baie gehelp het is dat ons met konkruit gebou het, my man het 2m moulds gemaak en...
  25. Thread: Botswana.

    by Marinda
    Replies
    5
    Views
    1,649

    Ons bly baie lekker hier, veral in Ghanzi. Dis...

    Ons bly baie lekker hier, veral in Ghanzi. Dis omtrent 700 km van Gaborone ons hoofstad, en 1200km van Pretoria en 900km van Potch waar ons kinders skool gaan. In die middel van nerens, 'n klein...
  26. Replies
    5
    Views
    2,766

    Vir my is die goeie nuus dat ek geregverdig is...

    Vir my is die goeie nuus dat ek geregverdig is voor God, my stand is voor God reg gestel deur die offer wat Jesus vir my gedoen het, as God nou na my kyk, sien Hy my soos Jesus, skoon gewas deur Sy...
  27. Thread: Inkopies

    by Marinda
    Replies
    9
    Views
    3,920

    My inkopies is die goedkoopste dink ek. Ons het...

    My inkopies is die goedkoopste dink ek. Ons het ons eie huis gebou, en het op die oomblik nie krag nie, so die stoof en al die yskaste al's is dood, en ek gaan nie gas goed koop nie. Ek persoonlik...
  28. Replies
    49
    Views
    5,324

    Is dit nie waar die Here Jesus gese het, ons doen...

    Is dit nie waar die Here Jesus gese het, ons doen al's gaan kerk toe, goeie werke en al's maar eendag sal Hy se gaan weg ek ken jou nie.
  29. Replies
    49
    Views
    5,324

    Ek stem 100% saam met ta Ann, ek se ook soos die...

    Ek stem 100% saam met ta Ann, ek se ook soos die Evangelie van 1 Joh ek't Hom gesien, gehoor, geervaar en getas, ek' een honderd % geloofssekerheid dat ek elke dag aan Sy voete sit.
  30. Replies
    1,122
    Views
    106,568

    Inligting Sies tog, ek wonder of die Rev. Spiritus van...

    Sies tog, ek wonder of die Rev. Spiritus van Centurion besef hy trap in dieselfde slaggat as ons almal, want hy oordeel ook
Results 1 to 30 of 59
Page 1 of 2 1 2