Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Bespreking Re: totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

    Ek dink of is oortuig die laaste Ryk wat o.a. oor klei (die mens is simbolies klei) handel, wys dat daar 'n geweldige humanistiese fokus gaan wees in die tyd wat die yster (Romeinse Ryk) en klei een...
  2. Replies
    21
    Views
    470

    Bespreking Re: God genees nog steeds vandag.

    Hi Samaritaan,

    Gegewe jou siening soos hierbo beklemtoon is, is daar ongeloof by Paulus as hy byvoorbeeld die volgende skryf?

    Erástus het in Korinthe gebly. Trófimus het ek siek in Miléte...
  3. Replies
    21
    Views
    470

    Bespreking Re: God genees nog steeds vandag.

    Die Here skep alles soos ek ook verstaan Mari. Hier is nog so paar dele Ps 22:9-10, Ps 71:6; Job 31:15; Jes 44:2, Jes 46:3; Jer 1:5, saam met Ps 139...

    Want U het my niere gevorm, my in my moeder...
  4. Thread: Nagmaal

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    259

    Inligting Re: Nagmaal

    Hi Vivian,

    Hier is 'n deel wat oor die Nagmaal handel en ek glo daar is 'n paar leidrade daarin wat jou wel 'n antwoord kan gee...

    As julle dus saamkom, dan wil dit nie sę dat julle die nagmaal...
  5. Thread: 'Gevoel'

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    210

    Re: 'Gevoel'

    Ek dink dit wys mens net wat speel af in elke mens se gemoed RR en dat jy aan B hierdie noem, is verseker nie toevallig nie. Hier is iets groots oppad en dit sal goed en sleg tegelyk wees...
  6. Thread: 'Gevoel'

    by CFJ
    Replies
    7
    Views
    210

    Re: 'Gevoel'

    Hi B,

    Presies dieselfde by my ook. Mens 'sense' dit net soos die Ingelsman sal sę. Die gewone wat mens sou doen, byvoorbeeld in besigheid, werk net nie meer nie en orals getuig mense dit. Die...
  7. Thread: Profete????

    by CFJ
    Replies
    4
    Views
    139

    Bespreking Re: Profete????

    Hier naby my is een wat homself 'n profeet noem en elke liewe voorspelling wat hy nog gemaak het was verkeerd. Nou ja, weet nie of ek julle aan mekaar moet voorstel nie, hy mag dalk so leuen of twee...
  8. Replies
    2
    Views
    90

    Bespreking Re: Wie is die tien maagde?

    Hi Samaritaan,

    Ek haal graag die deel aan oor die 10 maagde...


    Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet....
  9. Bespreking Re: totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

    Ek dink dit is moontlik Ben, maar in Openbaring 17, word die Romeinse Ryk deur 'n koning ('hy') verteenwoordig of deur 'n bruid ('haar') en baie spesifiek die hoer van Babilon in hierdie geval die...
  10. Bespreking Re: totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

    Hi Ben,

    Dit lyk nie of ons van dieselfde 'hy' hier praat nie. Ek sien wat jy hierbo aangehaal het, maar dit is 'hy' wat openbaar sal word en dit is 'n individu, die seun van die verderf. Ek haal...
  11. Thread: 1 Korintiers 15:52

    by CFJ
    Replies
    8
    Views
    348

    Help asseblief Re: 1 Korintiers 15:52

    Môre Vivian,

    Iets wat jy verseker moet doen, is om die volgende elektroniese Bybel met 'n hele biblioteek van woordeboeke, kommentare, verskeie Bybels in verskillende tale (ook in Afrikaans),...
  12. Bespreking Re: totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

    Honki dori Ben. Dis net vir myself insiggewend hoe veral die man se gesag as deel van God se orde, omgekeer word en hoe meer vrouens in beheer kom hoe minder maak dinge sin. Dit is nie teen vrouens...
  13. Bespreking Re: totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

    Hi Ben,

    Ek haal graag weer die deel aan...

    Want die verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die werk, net totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;
    (2Thes 2:7)

    Die...
  14. Thread: 1 Korintiers 15:52

    by CFJ
    Replies
    8
    Views
    348

    Help asseblief Re: 1 Korintiers 15:52

    Hallo Vivian,

    Die Here het vir ons genoeg gegee om iets te weet wat na die dood gebeur, maar Hy het nie al die detail gegee nie en ons moet dit wat ons wel weet vir eers so aanvaar. Oor die laaste...
  15. Replies
    676
    Views
    152,756

    Sticky: Re: Vivian

    Baie welkom by ons Vivian!
  16. Bespreking Re: totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

    Hallo Samaritaan,

    Wat hierdie deel betref, is daar iets anders wat ek glo oorweging het, maar of mens dit direk so kan lees is ek nie seker nie, maar ten minste is daar meriete in die praktiese sy...
  17. Thread: Mag n vrou preek?

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    142

    Bespreking Re: Mag n vrou preek?

    Ek stem saam Samaritaan, dat vrouens nie mag preek nie. As hulle dit wel mag doen, sal dit 'n spesiale beskikking moet wees, wat oor vryheid in Christus handel. As dit egter algemeen gebeur is dit...
  18. Thread: Die konstitusie

    by CFJ
    Replies
    2
    Views
    74

    Bespreking Re: Die konstitusie

    Persoonlik glo ek nie dis noodwendig nodig om belydenisskrifte of konstitusies te hę nie, maar alles gaan maar oor balans en in die regte balans maak dit sin. Omstandighede kan nogal bepalend wees...
  19. Thread: Profete????

    by CFJ
    Replies
    4
    Views
    139

    Bespreking Re: Profete????

    Daar is steeds mense wat die profetiese gawe besit en hulle kan profeties aan individue iets openbaar, maar Jesus het die profete wat openbarings aan die mensdom gegee het volledig vervul. Daar is 'n...
  20. Replies
    21
    Views
    470

    Bespreking Re: God genees nog steeds vandag.

    Dankie Louwrens. Ek het gaan lees en dis 'n goeie artikel wat mens kan aanbeveel. Veral die deel oor kwale wat deur demone veroorsaak word het my aandag gevang omdat ekself al daarmee te doen gehad...
  21. Replies
    21
    Views
    470

    Bespreking Re: God genees nog steeds vandag.

    Hallo Samaritaan,

    Die belangrike punt hier is nie hoe die genesing kom nie, maar in Wie vertrou ons vir genesing. Wat jou plasing basies op neerkom, is dat jy voel die mediese wetenskap kompeteer...
  22. Replies
    21
    Views
    470

    Bespreking Re: God genees nog steeds vandag.

    Hi Samaritaan,

    Hierdie spesifieke forum is slegs vir getuienisse en bediening en ons het maar die reel dat as dit oorgaan na 'n debat (wat geen probleem by ons is nie), ons dit eerder skuif na 'n...
  23. Replies
    21
    Views
    470

    Bespreking Re: God genees nog steeds vandag.

    Hallo Samaritaan,

    Mens kan saam met jou stem, dat baie mense nie hulp by die Here soek nie en elders hulle hulp wil vind. Dit gaan oor die motief wat nie die Here eerste stel nie. Tog kan die Here...
  24. Re: “Hoekom neem dit so lank as ’n mens vir God iets vra?

    Ek stem saam jou S. 'n Mens kan nie die keuse van die mens verhef oor wat die mens wil nie en dit is nogal 'n probleem in ons dag, dat baie glo alles is net 'n keuse. Die Here se morele wil en...
  25. Re: “Hoekom neem dit so lank as ’n mens vir God iets vra?

    Goeie plasing Samaritaan. Ek stem veral saam oor die grense van ons identiteit. Ons is elkeen uniek as persoon, as huweliksmaats en in volksverband, wat elk 'n eie grens stel soos die Here dit...
  26. Replies
    1
    Views
    86

    Re: Die wegraping teorie 1

    Hi Samaritaan,

    Jou draad is geskuif na 'n forum wat oor eindtye en eindtyd-leringe handel. Ons hou die voorblad net oop vir algemene inligting.

    Groete...
  27. Replies
    77
    Views
    3,381

    Re: Is the elect The Jews who come to Christ

    Hi Fenris,

    What would the new covenant mean (GRACE, FAITH AND SPIRIT), if the old covenant (WORKS, LAW AND FLESH) will be restored again? If the Levitical laws are restored in the literal 1000...
  28. Replies
    77
    Views
    3,381

    Re: Is the elect The Jews who come to Christ

    Noeb,

    The Pharisees also expect a physical kingdom. This was Jesus's answer to them...


    And when he was demanded of the Pharisees, when the kingdom of God should come, he answered them and...
  29. Re: “Hoekom neem dit so lank as ’n mens vir God iets vra?

    Hi BCV,

    Lees bietjie Job 38 tot Job 41 en besin oor hoe lank het dit vir Job geneem om 'n antwoord te kry van die Here en HOE het daardie antwoord gekom. Job kon God nie hoor nie, toe vra die Here...
  30. Replies
    91
    Views
    3,828

    Re: No Divorce For You No Matter What!!!

    Hi Lyndie,

    In the situation you gave in the above, this is my understanding as Paul reason here...

    And unto the married I command, yet not I, but the Lord, Let not the wife depart from her...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4