Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: protea

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.34 seconds.

  1. Replies
    10
    Views
    424

    Re: Die jaar van die sprinkaan

    Mia, mia , mia! Ek is SO bly jy is weer bereikbaar . Ek het nie jou persoonlike epos adres nie en is so dankbaar teenoor ons Vader dat Hy jou deur sulke trauma gelei het en dat jy weer kan kontak...
  2. Replies
    2
    Views
    525

    Bespreking Re: Wat is die hoof boodskap in die Bybel?

    Mari , om dit BAIE te vereenvoudig, sien ek die Ou Testament as n tregter wat fokus op die koms van ons Verlosser Jesus terwyl die Nuwe Testament ook n tregter is wat weer fokus op die Wederkoms van...
  3. Replies
    169
    Views
    29,324

    Sticky: Re: Kom ons hou 'n kenmekaar!

    Hallo Geliefdes,

    Ek loer baie gereeld hier in maar net as ek wil saam gesels dan gebeur daar weer iets..... Ek word nou n opregte 'lurker'..... Liefde vir julle!
  4. Benodig raad View Post

    Esme, gee vir haar net liefde! Geen mens is bestand teen die liefde van Jesus nie. Daardie liefde van ons Vader wat van Hom deur ons as sy kinders straal na diegene met wie jy in aanraking kom....
  5. Replies
    11
    Views
    1,686

    Benodig raad Re: Die antichris in Miga 5 ?

    EK het n boek gelees n hele paar jaar gelede wat juis oor hierdie feit gaan. Volgens die skrywer is daar toe al met die nuwe stad Babilon se bouwerk begin so ongeveer 80 km suid van Bagdad. Maar mens...
  6. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Mari, ons is SO bly oor al jou GOEIE NUUS ! Ons het jou gemis en is so bly ons is weer in kontak! Ruhan se getuienis is die werking van ons Grote Almagtige God wat hoor as Sy kinders na Hom roep in...
  7. Replies
    5
    Views
    794

    Re: God se beheer is ons behoud

    Pragtig en een van die pilare waarop die Evangelie staan! Ek kan nie verstaan hoekom so baie mense ten alle koste beheer van alles in hulle lewens wil behou nie... Die vrede en rus kom as jy n aan...
  8. Replies
    1
    Views
    402

    Die onskuld van kinders.

    Ons een dogter vertel van n klein 4 jarige dogtertjie wie se pa langs die Oranjerivier boer. Hulle plaasbestuurder kry toe twee klyyyn skilpadjies en gee vir Patat enetjie. Na n rukkie kom sy by die...
  9. Replies
    5
    Views
    602

    Bespreking Re: Vals 'Christendom'

    Ferdie , ek is altyd skrikkerig om die klem te veel op die DOEN dinge te fokus en te min op die WEES dinge. Wanneer ek vir Jesus probeer uitstraal in my daaglikse handel en wandel uit dankbaarheid...
  10. Replies
    17
    Views
    1,694

    Bespreking Re: Die tyd van Die Verdrukking

    Fila , as die teorie korrek is en daar is nie meer gelowiges op aarde nie, waar is hulle dan teen daardie tyd? Weggeraap?
  11. Replies
    17
    Views
    1,694

    Bespreking Re: Die tyd van Die Verdrukking

    Dankie Ferdie! Ek het nog nooit so daaraan gedink nie.......
  12. Replies
    17
    Views
    1,694

    Bespreking Re: Die tyd van Die Verdrukking

    Ek het die ander dag met n skok agtergekom oor hoe die verskillende Bybel vertalings verskil oor hierdie onderwerp.

    Lukas 21 vs 36 in :

    Die Nuwe Afr Vertaling: "Maar wees waaksaam en bid...
  13. Thread: HALLELUJAH!!

    by protea
    Replies
    7
    Views
    1,196

    Re: HALLELUJAH!!

    SOTS, alhoewel die Halleluja weergawe meer bekend is, bevat die Liedboek weergawe wat jy aanhaal vir my meer Woord en is daarom my gunsteling.
  14. Thread: HALLELUJAH!!

    by protea
    Replies
    7
    Views
    1,196

    Re: HALLELUJAH!!

    Juanita du Plessis se liedjie draai nou al heeldag in my kop:

    "Hef jul hande na bowe , sing Halleluja!
    Ons Koning kom, sing Halleluja,
    Prys Sy Heilige Naam!
    Hy kom om ons te haal...." ens.
    ...
  15. Thread: Profesie

    by protea
    Replies
    9
    Views
    1,225

    Bespreking Re: Profesie

    My interpretasie en definisie van wat n profesie: n Direkte boodskap van God van waarskuwing of bemoediging deur n profeet aan n individu, gemeenskap of volk van iets wat in die toekoms gaan gebeur....
  16. Replies
    8
    Views
    610

    Re: Wie het geroep......?

    Natuurlik gaan die Joodse en Christen beskouing verskil van wie die bruid is. Die Jode sien die bruid as die Sabat terwyl die Christendom die Liggaam van gelowiges as die bruid van Christus sien. Ek...
  17. Replies
    8
    Views
    610

    Re: Wie het geroep......?

    Hi Ta-An!

    Ek het nog altyd gedink dat die maagde en die bruid dieselfde is. Gee bietjie Skrif asb?
  18. Thread: Gebed aangevra

    by protea
    Replies
    11
    Views
    1,315

    Re: Gebed aangevra

    Kalahari, die satan loop beslis rond soos n brullende leeu en verhoudings op alle terreine is sy teiken. Ons bid vir herstel , vergifnis en heling van julle huwelik in JESUS SE NAAM en ons weet Hy...
  19. Replies
    15
    Views
    1,321

    Re: Oooooo Butternut!!

    Dankie Ta-An , jy kom tot my redding! More kry ek baie grend skoonfamilie en ek gaan hulle betower met ander se 'kalwers'.......
  20. Thread: Groente tuin

    by protea
    Replies
    9
    Views
    1,407

    Re: Groente tuin

    Saailinge gee jou darem n heerlike 'running start'. Maar die plant van saad gee ons maar vir die rustiges van geaardheid onder ons.... Nie soos ek wat groen Hubard saad geplant het die dag voor ek...
  21. Replies
    5
    Views
    1,295

    Re: Gebede vir 'n vriend...

    Vader, ons plaas 'Ferdie se vriend' en sy familie in U liefdevolle arms. U ken hulle smart wat woorde nie kan beskryf nie omdat U self n Seun aan die dood afgestaan het. Omvou hulle met U...
  22. Thread: Gebed aangevra

    by protea
    Replies
    17
    Views
    1,894

    Re: Gebed aangevra

    Susan , ons bly bid vir volkome genesing . Gelukkig het ons Hemelse Heler het nie hospitaal masjiene nodig in Sy genesingswerk nie!
  23. Replies
    15
    Views
    1,321

    Re: Oooooo Butternut!!

    Baie dankie Ta An! Ek gaan dit die naweek maak. My Feta is net op en moet dit gou aanvul. Lekker eet julle ook!
  24. Replies
    3
    Views
    833

    Re: Assirie = Sirie ??

    Dankie vir hierdie interressante leesstof Johnny en Ferdie! Ek persoonlik het nog nooit eers gehoor van die teorie van die ooreenkomste tussen Duitsland en die destydse Assirie nie. Ek sal later...
  25. Replies
    15
    Views
    1,321

    Re: Oooooo Butternut!!

    Ta-An , stuur die ou ramseppie aan 'seblief?
  26. Replies
    3
    Views
    833

    Assirie = Sirie ??

    Ek wonder nou al n hele ruk. Is Sirie en Assirie dieselfde land en volk? As ek my Bybelkunde se aardrykskunde reg onthou het die Assiriers hulle oorsprong gehad heelwat noord - oos van die huidige...
  27. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Ons Vader hoor as Sy kinders in hulle nood na Hom roep en gee dan uitkoms ! Ons is SOO bly vir julle! Prys Sy heilige Naam as die Almagtige God van hemel en aarde!
  28. Replies
    1,783
    Views
    114,110

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Honger bly maar die beste kok, ne?! Jerusalem se straatmarkbrode is net so lekker..... se een wat nooit brood eet nie......
  29. Replies
    1,783
    Views
    114,110

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    En dan lees mens ook nuusberigte dat BB vir Obama vir wapentuig (dieptebomme) gevra het om o.a. die kerninstallasies wat die Iranese vinnig ondergronds wil skuif , uit te haal voordat dit gebeur. Ook...
  30. Re: GEBEDSVERSOEK : 'n wonderwerk vir ons wonderwerkie .....

    Mari, dankie vir jou terugvoer en die pragtige getuienis! Daardie jong mediese student is voorwaar op jou pad gestuur! Dit het seker vir jou gevoel jy moet kyk of sy nie vlerkies het nie?!

    Ons...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4