Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: Son of the South

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.11 seconds.

  1. Replies
    79
    Views
    831

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Ons weet ook dat die hoofstuk -en versindelings eers later bygevoeg is. Iemand het my anderdag daarop gewys hoe hierdie welbekende gedeelte 'n heel ander geur kry wanneer mens dit in paragraafvorm...
  2. Replies
    14
    Views
    193

    Re: Waarheid

    Wel, gister was ek radeloos. Ten spyte daarvan het God my situasie binne 24 uur verander.
  3. Replies
    14
    Views
    193

    Re: Waarheid

    Wel, gelukkig word God ook nie ingeperk deur hoe klein my geloof is nie. In elk geval het die voorspoed teologie die kat aan die stert beet wat dit betref.

    Ek is tot alles in staat deur Christus...
  4. Replies
    14
    Views
    193

    Re: Waarheid

    Sjoe, ek wens ek het nou 'n super-geestelike antwoord reg gehad. As ek hierdie maand na my bankbalans kyk aan die een kant en na die skuldeisers aan die ander kant, dan moet ek eerlik wees: Ek weet...
  5. Replies
    14
    Views
    193

    Re: Waarheid

    Moenie sommer alles glo wat jou oë jou vertel nie. Kyk byvoorbeeld na die gedeelte in 2 Kon. 6:
  6. Replies
    34
    Views
    460

    Re: Laat U wil geskied

    :hmm: Ek wil graag glo Hy is my Koning.
  7. Replies
    14
    Views
    193

    Re: Waarheid

    FEAR: False Evidence Appearing Real

    Ek stem saam met Kalahari en Ta-An. Ek dink die verskil is in hoe dit wat die oog sien interpreteer word: met of sonder geloof.
  8. Replies
    1,750
    Views
    107,863

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Mens moet nogal blind wees (of jou blind hou :P) om nie te sien dat daardie nie sommer 'n plein gewone "A" is nie. Mens kan jouself maar net afvra: Waarom die klem?
  9. Replies
    79
    Views
    831

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Daar is ongelukkig heelwat formules vir mislukking. :lol:

    Een so formule is om (soos jy uitgewys het) skrifgedeeltes buite konteks te 'knip en plak'. Soos met eindomme is die drie belangrikste...
  10. Replies
    79
    Views
    831

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Ek hoor jou hart, maar nee. Daar is byvoorbeeld Spreuke wat lynreg die teenoorgestelde sê. Daarom kan ons nie sonder die Gees se leiding gaan nie.

    Kan 'n mens byvoorbeeld die uitverkiesing vs....
  11. Replies
    239
    Views
    6,591

    Re: Onderhouding van die Sabbat

    Met lewendige debat leer ons almal iets. Met persoonlike aanvalle nie so veel nie. Kry afstand, kry perspektief en speel mooi.
  12. Replies
    79
    Views
    831

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Meditator, waarheen is jy op pad hiermee? Dit beter goed wees...:hmm:
  13. Bespreking Re: Verchristeliking van heidense gebruike en voorwerpe

    Ek hoor wat julle sê, maar nee! Ons het geen "vryheid" om afgodediens te versoen met ons Christelike geloof nie. Kyk onder andere na: ...en dit in die Nuwe Testament. Die gedeelte word nie...
  14. Bespreking Re: Verchristeliking van heidense gebruike en voorwerpe

    Hi Gene, goed om jou liggie te sien!

    Ek huldig 'n veel enger uitkyk hieroor as jy en ek neem hierdie voorbeeld uit die Ou Testament: Is dit REGTIG vir God aanvaarbaar as ons Hom menslikerwys op 'n...
  15. Replies
    1,750
    Views
    107,863

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Meteorite explodes over Russia, more than 1,000 injured
    http://www.reuters.com/article/2013/02/15/us-russia-meteorite-idUSBRE91E05Z20130215

    (Reuters) - A meteorite streaked across the sky and...
  16. Re: 1000 jaar/Millenium...Is daar so iets?

    Ben, baie dankie vir 'n mooi uiteensetting. Ek verstaan dit grotendeels dieselfde vanuit die Bybel, maar ek het 'n persoonlike probleem met: Ek en Philip dT het 'n tyd terug ook al daaraan geraak...
  17. Poll: Help asseblief Re: Die 7 jaar verdrukking.....was dit of kom dit?

    Ek het gestem dat die Verdrukking nog kom, maar ek stem saam met HH: Ek sal graag vanuit die Woord wil sien waar die teorie van 7 jaar vandaan kom.
  18. Replies
    14
    Views
    2,651

    Inligting Re: Psigiater teen antidepressante

    Met elke massa skietvoorval in Amerika, hoor mens sterk 'anti-vuurwapen' retoriek (verkeerde vraag?)....en 'anti-antideprissante' vrae (regte vraag?) word gevra. Feit of fiksie? Ek weet nie......
  19. Re: 1000 jaar/Millenium...Is daar so iets?

    Ben, dankie, dit lyk interessant. Ek sal dit graag mooi wil lees net sodra ek weer terug is voor 'n normale grootte skerm.
  20. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Wel, as dit dui op die laaste dae, dan moet dit tog duidelik wees dat die gelowiges wel deur die verdrukking sal gaan.
  21. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Julle kinders beter nou bitter gou by die onderwerp uitkom, of die draad sal gesluit moet word. Soos ek altyd sê wanneer ek genoeg gehad het van my kinders: KRY NOU END!
  22. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Miskien is daar 'n ander gedeelte waarna jy verwys, maar kyk so lank na: In die een asem verwys hierdie gedeelte tog seker na die gebeure rondom 70 nC. Ek dink die Jodiëers se vlug was toe juis ook...
  23. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Mens kry dit hier: Hoe sê julle: waar pas dit in?
  24. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    ...maar iewers sal Hy wel moet gaan verklee, want met die eenmalige wederkoms kom Hy op die wolke en ook: Ek kon nog nie agterkom dat die Woord vir ons die presiese tydsverloop gee nie, maar ek hou...
  25. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ek het dit gehoor en verstaan, maar kon dit nog nie in die skrif sien nie, sorrie. :dunno:
  26. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Noag het baie lank groot verdrukking gely in die wereld onder die goddelose en toe het hy God se oordeel ontkom...
  27. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Johnny, ek stem met alles saam, behalwe die gedeelte in jou plasing wat ek hier onderstreep het. Die terminologie wat ons gebruik kan nogals baie verwarring skep. So kan dit bv. veroorsaak dat ons...
  28. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ek dink so! So, om die vraag te antwoord: Ja, ek sien uit na die wegraping (wat ek gerieflikheidshalwe die opraping noem) en ek wil graag deel wees daarvan.
    Net so!Nee, ek sien dit ongelukkig nog...
  29. Replies
    113
    Views
    3,314

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ek deel hierdie siening. Hoe verstaan mens dan 1 Tes. 4:17? (Ek verkies persoonlik om die woord 'opraping' hier te gebruik, al is dit dan net vir myself om onderskeid in my gedagtes te kan maak...
  30. Replies
    10
    Views
    277

    Bespreking Re: Sal jy sterf.......vir Jesus?

    Ek wil nou nie grootpraterig klink nie, maar: Maklik! As ons hier uitwoon, woon ons in by Christus en om te sterwe is vir my wins. Die moeiliker ene is om jou lewe elke dag vir Hom te gee hierdie...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4