Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: Philip dT

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    6
    Views
    133

    Bespreking Re: Is daar 'n verskil??

    Ta-An. Christus in ons en die Gees se teenwoordigheid in ons hou ten nouste met mekaar verband. Sien bv. hier:

    Joh 14:17-18 "die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit...
  2. Replies
    25
    Views
    401

    Bespreking Re: Wat is vry wil?

    Die konsep van vry wil/keuse verwys na die fakulteit in die mens se wese wat hom/haar in staat stel om vrye keuses uit te oefen en sekere dinge te verkies (of te "wil") en sekere dinge te verwerp...
  3. Replies
    25
    Views
    401

    Bespreking Re: Wat is vry wil?

    Natuurlik het ons 'n vrye keuse om iemand dood te maak. Maar dat ons 'n vrye keuse het, maak dit nie reg nie. Mens moet onderskei tussen wat reg is, en vrye wil/keuse self.



    As ek op dieselfde...
  4. Replies
    69
    Views
    670

    Re: 'n Mens se gees

    Paulus praat daarvan dat ons verheerlikte liggame sal hê. Ons gaan dus nie liggaamloos wees soos in Griekse denke nie.
  5. Replies
    48
    Views
    743

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Hallo daar.

    In 'n absolute sin is dit is beperkte vryheid, maar dis meer vry as beperk. Ek dink die belangrike is dat die wil self nie enige inherente krag het om God se soewereiniteit omver te...
  6. Replies
    48
    Views
    743

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Hier is my "take" hierop.

    1. Die vryheid van die mens se wil/keuse staan binne die kader van God se beheer, in dié sin dat God bepaalde vryheid of speelruimte vir die mens se wil toelaat. God sou...
  7. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ben, as mens na die hele OT en NT kyk, dink ek ook dat God nie gered het op grond van die wet nie in die OT nie. Wat Paulus probeer sê is juis dat die wet nie tot regverdigheid gelei het nie. Mense...
  8. Replies
    1,758
    Views
    109,305

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Johnny. Ons hoef dit nie hier te bespreek nie. Ek gaan net kortliks sê dat Kabbalah, wat verband hou met geheime betekenis agter simbole en tekste, en die allegoriese interpretasie daarvan, beteken...
  9. Replies
    1,758
    Views
    109,305

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Die okkulte het te doen met die okkultiese waarde wat aan simbole gekoppel word. Die rede waarom die Jode die Heksagram gebruik is nie omdat dit sogenaamd "die Ster van Dawid" is of omdat daar sulke...
  10. Replies
    1,758
    Views
    109,305

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Interessant die piramide met die lig binne-in die boonste driehokie van die A, 'n Joods-Kabbalistiese simbool. Die "innerlikge lig" wat die Jode sien as teenwoordig binne-in elke Jood, wat vervolmaak...
  11. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Goeie vraag!

    Sien ook Joh 12:32 "En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek."

    Dit dui daarop dat God alle mense na Hom toe trek deur die evangelie in Christus.

    Daar...
  12. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek dink dit gaan hier om "wet" en "geloof" as twee eskatologiese era's of bedelings as jy wil, waarin die era onder die wet dui op die bedeling waar geregtigheid verbind was aan die wet, terwyl die...
  13. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    [/COLOR]

    "Geloof" in Gal 3:23 dui op die era of bedeling van geloof. Dit het nie so seer te doen met individuele geloof nie, maar dui as't ware die tydvak van die Nuwe Verbond aan waar mense nie...
  14. Replies
    1,758
    Views
    109,305

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Israel was God se Ou Testamentiese volk. Vandag se Jode is nie die Bybelse Israel nie.

    Josephus uses Ἰσραηλίτης “for members of the people of God in past days. He does not use it for present...
  15. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Terloops Chisel. Mens kan al die kerkvades gratis kry vir E-Sword. Net na die laaste aanhaling van Iraneus, sê hy:

    "In the same manner therefore the Lord, both showing His own goodness, and...
  16. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Mediator. Lees gerus hierdie draad goed deur van die begin af. Ons het al hierdie sake al deurgetrap. 'n Groot deel daarvan handel oor CFJ se verstaan van vrye wil, asook ander se verstaan daarvan....
  17. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ferdi.

    Dankie vir jou antwoord. Wat die meisie wat verkrag is betref, kan ek dit nie te sterk aan haar keuse verbind, alhoewel dit miskien 'n mindere rol gespeel het (bv. dat sy verkies het om in...
  18. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Hallo Ferdi.

    1. Wat God se werk in ons t.o.v. ons wil/keuse betref. Ek glo ook God werk in ons om te wil, maar dit beteken nie Hy wil vir ons, of hy ontneem ons om ook sy werk in ons te weerstaan...
  19. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    David.

    Wat Hd 13:48 betref:

    “Daar het gelowig geword almal wat verordineer / bestem is tot die ewige lewe.” Die relevante woord ten opsigte van die interpretasie van hierdie vers is...
  20. Bespreking Re: Veroordeel in Adam / geregtig in Christus .... waar le die verskil ?

    David, jy sal dit interessant vind dat ek my standpunt oor Israel effens gewysig het die afgelope 2 jaar. Ek dink nie meer dat die kerk die geestelike Israel is nie. Ek glo Israel as God se volk het...
  21. Re: Oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese konneksie

    Terwyl jy lees. Hier is 'n aanhaling van Luther:



    Luther's Works 25:63
  22. Re: Oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese konneksie

    Ferdi. As jy vir Luther lees, sal jy sien dat hy regverdiging basies as regverdig-verklaring verstaan. M.a.w., dat die mens forensies regverdig verklaar is (soos in 'n hof-uitspraak), maar nog steeds...
  23. Re: Oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese konneksie

    Ferdi, dit is inderdaad hoofsaaklik 'n aksentverskil, maar die manier hoe dit na my mening mense beroof het van 'n lewe vanuit die nuwe identiteit in Christus en die neiging dat mense in Christus...
  24. Re: Oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese konneksie

    Hallo Ferdi. Dit is belangrik om daarop te let dat Paulus die woord "vlees" op verskillende maniere gebruik. Dit is wat ek glo baie van die verwarring veroorsaak.

    Kom ek noem net eers 'n paar...
  25. Oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese konneksie

    Ek het onlangs 'n artikel geskryf oor die oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese- en New Age konneksie daaragter. Dit het heelwat bespreking op FB uitgelok. Dit raak o.a. ook aan die...
  26. View Post

    Ek het onlangs 'n artikel geskryf oor die oordrewe siening van geregtigheid en die okkultiese- en New Age konneksie daaragter. Dit het heelwat bespreking op FB uitgelok. Dit raak o.a. ook aan die...
  27. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ferdi. Die saak wat jy aanspreek is ten diepste

    (1) God se beheer vs. die mens se beheer.
    (2) Dit raak ook aan God se genade vs. die mens se verdienste.
    (3) En dit raak ook aan God se wil en...
  28. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking WIE HET DIT GESKRYF?

    'n Vraag aan almal wat hier deelneem. Wie het dit geskryf?
  29. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ferdi. Ek dink die belangrike, dieper vraag gaan nie so seer oor met wie se verstaan jy die beste kan saamstem nie, maar oor die realiteit agter mense se verstaan. Elke mens se verstaan is in elk...
  30. Replies
    875
    Views
    14,814

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Hallo CFJ. Ek reageer net op enkele punte, naamlik die manier hoe jy vry wil, wil verstaan. Ek dink steeds nie jou interpretasie van vry wil is verteenwoordigend van wat diegene wat oor vrye wil hier...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4