Johnny, hoe glo jy, sal ons weet wanneer die sewe jaar verdrukking begin? Gaan daar 'n duidelike teken wees vir die begin daarvan?
Ek glo daar gaan 'n groot verdrukking wees, maar ek glo nie ek...
Type: Posts; User: RR van Wyk
Johnny, hoe glo jy, sal ons weet wanneer die sewe jaar verdrukking begin? Gaan daar 'n duidelike teken wees vir die begin daarvan?
Ek glo daar gaan 'n groot verdrukking wees, maar ek glo nie ek...
Ek het gestem dat die sewe jaar verdrukking reeds in Jesus se tyd plaasgevind het. Dit was 'n verdrukking wat ek glo net op 'n klein deel van die aarde was, wat meer spesefiek deur die Jode beleef...
Daar is ook 'n vers, wat ek sal moet gaan soek, waar Jesus sê dat ons moet hoop dat ons die groot "verdrukking" sal ontvlug, want dit gaan die ergste wees wat die aarde ooit ervaar het. Die presiesse...
Hi Ben,
Om dood eerlik te wees, ek lees die laaste tyd so baie, ek self nie meer 100%seker waar ek die deel gekry het waar ek gesê het dat Jesus die ontslapenis saam met hom gaan bring. Dit was...
Nou verstaan ek ook beter hoekom Ben so baie klem geplaas het oor die "geheim van die wegraping" waarmee hy glad nie saamstem nie, in sy eerste pos.
Ek het glad nie besef baie mense glo dat die...
Ek stem 100% saam met Son of the South, ons gaan die oordeel vryspring, maar nie die verdrukking nie.
Die woord wegraping, of sinoniemme daarvan, word nogal vir taamlik baie gebeure gebruik in die...
Dit is asof mense verward is wie die "weggeraaptes" was met die groot vloed in Noag se tyd. Sommige reken Noag het agtergebly en die sondaars is weggeraap deur die vloed. Die probleem wat ek met...
Ben,
Ek het taamlik lank ondersoek ingestel in hierdie onderwerp gisteraand. My gevolgterekking is dat dit glad nie so eenvoudig is nie.
Ek glo nie jou sienning is ook 100% korrek nie....
Ben, om jou te antwoord na watter kant my oorweging lê... ek is werklik nog nie oortuig van enige sienning nie, so ek taamlik oop vir enige opsie. Ek luister maar net wat geleerde manne sê, wat...
So Ben, volgens jou is die wegraping al die sondaars wat verweider word? Dit is 'n interresante siening, maar klop nie lekker met 'n paar ander gedagtes nie. Baie mense verstaan dat die wegraping...
Ek het bietjie gaanrondgoogle om te kyk of ek iets kan kry oor hierdie sesde en sewende oog ding van Johan. Ek kon niks vind nie. Die naaste wat ek kon kry is die sogenaamde derde oog wat soos hulle...
Nee my friend, al lees ek jou boek van voor af, is daar goed wat so lasterlik is dis eintlik walglik. Ek het nooit iemand teegekom wat die Bybel so verdraai, so erg dat dit presies die...
Johnny, ek stem saam met Kalahari. Jy plaas teveel klem op Israel en die Jode wat dit baie meer na verering laat lyk en of jy hulle verwerping van Jesus goedkeur. Dit bemoeilik dinge heelwat.
Ek...
Johan, ek dink dit is tyd dat jy almal hier begin ernstig opneem en hulle vrae begin beantwoord. Jy sê jy soek opregte kinders van God. Wel, as jy praat van die Een Ware Skepper God, die God van...
Die aarde is net in 'n figuurlike term 'n lewende organisme. Maar fisies kan die aarde nie gesien word as lewende organisme nie. Die aarde kan nie besluite neem, het nie 'n hardklop nie. Maar bestaan...
Nee jy is duidelik die klits kwyt... Dit is eintlik te moelik om te glo iemand kan sulke waansen kwyraak...
Terg jy ons?
Chisel se eerste vraag aan jou is ontsettend relevant. As jy nie voldoen...
Hierdie is werklik 'n baie moeilike onderwerp om te bespreek, en selfs nog moeiliker om agter die kap van die byl te kom.
Ek het gisteraand 'n boek gelees van 'n baie bekende gelowige in SA en sal...
Johan, ons kan ongelukkig jou sienning nie verstaan nie, bloot omdat dit nie waar is nie. Jy voeg baie beslis by tot die Bybel, lees goed in/by wat nie is nie. Jy vergeet/ignoreer kommas en punte en...
Ek dink 'n baie eenvoudige ding word onnodiglik baie gekompliseerd gemaak, en maak later geen sin nie..
Verskillende geslagte ontstaan bloot net vir voortplanting, onder alle spesies op aarde. Om...
Ek dink Johan het bedoel tyd soos in huidige, verlede en toekomstige tyd... nie soos in "mens se tyd spandeer" op Bybel nie.
Dit is inderdaad 'n interresante stelling. Ek persoonlik verkies om...
Is dit moontlik om dalk 'n nuwe draad te begin waar ons hierdie stelling verder kan bespreek? Dit is 'n interresante siening wat ek graag verder wil ondersoek.
Die stelling dat daar net een ware...
Ek verstaan dit is 'n baie moeilike kwessie hierdie. Maar ek sien dit as die plig van 'n regering om tereur in hul eie land hok te slaan. Huidiglik wil dit voorkom asof die palestyne hierdie...
Skokkend? Mense wat bomme aan hulself vasmaak en honderde onskuldiges doodmaak of beseer? Wat juig en partytjie hou as misielle op Israel reën? Wat skuil agter vrouens en kinders en onskuldige mense...
Dit is vir my verbasend ironies hoe eensydig mense kan wees. Hoe terroristegroeppe alteid gesien word as die arme onderdruktes. Ek wens Israel wil Nou Gaza eens en vir alteid oorneem en klaarkry. En...
As mens in ag neem ons is 'n derde wêreld land en in ag neem wie die land regeer, is dinge hier eintlik heel te verwagte ongelukkig.
Vir 'n eerstewêreldland soos Amerika is daar ernstige probleme....
Ek glo meer Christenne stel belang in Israel as wat jy dalk dink Johnny. Ons is net nie so passievol soos jy oor Israel nie. Israel lê baie nader aan jou hart as vir ons :)
Faroa was geslaan met plae... maar eers NADAT Moses hom gewaarsku het dat dit dou gebeur as hy nie die Israeliette laat vrygaan.
Dit is interresant dat die plae relatief klein begin het en al erger...
Johnny, lyk my weereens moet ons maar vrede maak met die feit dat ons gaan verskil in hierdie argument. Niemand het gesê God oordeel nie. Ons almal weet Hy doen. Maar soos Hammerhead gesê het, is...
Al die natuurlike rampe wat vandag plaasvind is nie as straf vir die mens nie. As dit was, waarom word soveel onskuldige mense, sowel as diepgelowiges ook getref?
Dit is nie hoe God dit gedoen het...
Johnny, ek hoor wat jy sê. Met Sodom en Gomora was die mense vooraf gewaarsku. Met die vloed dieselfde. 'n profeet het nie na die tyd gekom en gesê "o ja, terloops, dit het gebeur as straf" nie.
...