Wanneer Jesus self mense genees het was dit nooit nodig om fisies gewelddadig te wees nie. Sy Woord het genoeg krag. Sy fisiese woorde het duiwels uitgejaag.
Arme kind...
Anton
Type: Posts; User: Tonton
Wanneer Jesus self mense genees het was dit nooit nodig om fisies gewelddadig te wees nie. Sy Woord het genoeg krag. Sy fisiese woorde het duiwels uitgejaag.
Arme kind...
Anton
Johnny,
Oppas vir daai 2de laaste een - die nieu-rassiste sal dit dalk net misbruik...
Daai Wimpy burgers is seker nou al droog gevries!
Anton
Onthou, selfs Jesus het nie geweet wanneer die wederkoms is nie.
Wie ookal dink hy weet meer as Jesus sit die pot mis.
Verwag nou dat die ouens gou met 'n nuwe kinkel sal vorendag kom - bv. dat...
Mercychild,
Ek hou nie van krukke om probleme op te los nie, en raak baie senuweagtig as die krukke op valse gelowe (d.w.s. afgodery) gefundeer is. Vir my is akupunktuur, hipnose, ens. krukke.
...
Ek glo dit is 100% Messiaans.
En toe Jesus die woorde " My God, My God, waarom het u My verlaat?" uitgespreek het, het Hy die Jode se aandag op Ps 22 gerig.
Onthou - professieë is altyd...
Drone,
This really happened. It was on Sunday, though (not Good Friday).
The ressurected Jesus was seen by only a few, and the guards were bribed to witness that Jesus' body was stolen.
So...
Lyndie,
Fear is one of the powerful weapons of the enemy. Do not fear. Trust God to place you where He needs you, and if the Spirit leads you to tell someone about your life with God, do it. ...
Mammon - die afgod van die moderne eeu...
Die dae van roepings is al 'n generasie weg. Dominees onderhandel al werksure - en ek moes aanhoor (in 'n sg. "diens"kommissie) hoe die arme dominees ure...
May the Lord soften Roger's heart and may Roger find God through Jesus Christ.
Keep praying!
Anton
I can also not see why Athanasius recons you are pushy, but I do agree with him that you should consider finding a new room(mate).
Pray 1 Cor 10:13 back to the LOrd - He promises that He will...
Wys net - woede het baie betekenisse. Met "heilige woede" (soos Jesus wat die handelaars uit die tempel drywe) bly die individu in beheer van wat Hy sê en doen. Woede met haat is moord. ...
Johnny,
Die Here is getrou, en bevestig wanneer ons binne Sy wil optree. Dankie dat jy die gedeel het.
Is Vader se tydsberekening nie absoluut perfek nie?
Groete,
Anton
Ek dink ons moet onderskei tussen die belofte (redding deur Jesus) en die oomblik wat die belofte volbring is.
Na my mening is die belofte volbring toe Jesus opgevaar het na die hemel.
Indien...
Geluk. Phil. Julle is nou een (hier op die aarde) in die oë van die Here.
Mag Hy jul hwelik ryklik seën!
Anton
Ek dink dit gaan oor ons hele lewe(ns). Eerstens mag ons nie onsself een maak met 'n ongelyke juk nie (d.w.s. trou met 'n ongelowige nie), en verder mag ons nie die verderf van die vlees meemaak met...
Tsunami, Aardbewing, radioaktiewe bestraling (pessiektes?) Japan, 11 Maart 2011...
Satan is die verhoudingsverbreker, en hy kry dit reg via die werke van die vlees - in 'n gemeente is dit dikwels grootmoedigheid van individue (hul ego's).
Ek bid vir jou gemeente dat die vrug van...
Very interesting question...
My impulsive response is that he keeps all of them, and treats them as equals?
Could get tricky if some of them also turn to Jesus.
Anton
Hello Anna, and welcome.
I hope you enjoy this home as much as I do.
I was also saved in 1975!
Anton
Congratulations!
See, you made it through the difficult last days.
:bounce:
Hope she gives you tons of fun and pleasure!
Anton
Thanks to the OP for not being up in arms about the day.
I fully agree that the day had to be in the mentioned months, and 25 December is the day after the shortest day [North] that was a pagan...
Francois,
Ek is regtig jammer dat jy en jou familielede wat daar was nie seën ervaar het nie. Ek bid saam met jou vir jou pa en jou neef.
Daar is egter duisende wat wel seën ervaar het, en wat...
All I can say is "amen" to the above response.
Anton
Hi & welcome!
Have fun and please share!
Anton
I agree with you here, Firstfruits.
The numbering helps tremendously to order material, and we have been trained to remember scriptures by their numbers now.
I think there is a place for...
WOW, see that is the maturity I was referring to - Pastors seeing themselves as "on the same side" rather than "in competition for numbers".
Nice testimony, Slug1!
Anton
No.
It means that the scriptures were so well studied by kids, that any part of it was called to memory by referring to the topic of such part. Example: the whole of what is now known as Psalm 23...
Die woorde "new age" het nie 'n godsdienstige konnotasie vir mense wat nie die Woord van God ken nie.
Hulle sien dit as modern, progressief, vernuwend.
Dit is hoe Satan werk. Hy maak ons...
:lol:
At least you remember you had them!
Anton
Ja, soos die polisiemanne wat (nadat hulle hul identiteitskaarte getoon het) die juwelier geroof het...
Anton