Jy is nie die enigste een wat daaraan skuldig is nie. Ek beskou die Bybel as die enigste basis vir enige Christelike gesprek en as daar oorgegaan word daartoe om mense se opinies met ondergrondse,...
Type: Posts; User: David2
Jy is nie die enigste een wat daaraan skuldig is nie. Ek beskou die Bybel as die enigste basis vir enige Christelike gesprek en as daar oorgegaan word daartoe om mense se opinies met ondergrondse,...
Ben my ou mater. Jy is erg deurmekaar. As jy vir my 'n vraag wil vra dan gaan jy soos volg te werk: Jy skryf 'n volledige sin wat nie na ander mense se opinies en na Vatikaanse konsillies en na ander...
Ben
Vir my het jy nog nooit 'n vraag gevra nie. Jy het my wel na 'n paar plasings verwys en ek kon daar ook geen vraag vind nie. Nou skryf jy weer: Hoekom vermy julle die vraag? Ek stel voor: Vra...
Korrek. 'n Teenstrydigheid is dit beslis. Maar nie deur my geskep nie, deur die Bybel self. Israel WAS God se volk (daarvan hoef ek jou seker nie te probeer oortuig nie), hulle IS op die oomblik...
Let op die term "herstel van Israel". Israel moet herstel word. Dit impliseer alreeds dat hulle nou verwerp is. Dit is alleen as jy verwerp is dat jy herstel kan word. Lees 2 Kon 17:20; Ps, 78:59,...
Ben, weet jy dat die 12 apostels almal Jode was en dat die tempel nog gestaan het, dat daar elke dag offers gebring is, dat Jesus nooit enige Joodse wet afgeskaf het nie, dat die besnydenis wat in...
Ben, weet jy dat die 12 apostels almal Jode was en dat die tempel nog gestaan het, dat daar elke dag offers gebring is, dat Jesus nooit enige Joodse wet afgeskaf het nie, dat die besnydenis wat in...
Israel is die groot teken (Hierdie plasing is nie deel van die bespreking wat hier plaasvind nie, dit is maar net nog 'n inset oor Israel as die groot teken van die wederkoms)
Open. 12:1-3 “EN ’n...
Israel is die groot teken (Hierdie plasing is nie deel van die bespreking wat hier plaasvind nie, dit is maar net nog 'n inset oor Israel as die groot teken van die wederkoms)
Open. 12:1-3 “EN ’n...
Wat weet julle ouens van die evangelie in die sterre?Die name van sterretekens kom in die Bybel voor en selfs in die oudste boek Job. Die duiwel het die sterretekens gevat en sy dinge daarop gebou,...
Jy is reg. Veral wat hierdie onderwerp betref stel ek geensins belang in filosofie nie. Ek bly by die Bybel. Jou siening dat ons Israel geword het is hopeloos vergesog en het nie een woord in die...
Jy is reg. Veral wat hierdie onderwerp betref stel ek geensins belang in filosofie nie. Ek bly by die Bybel. Jou siening dat ons Israel geword het is hopeloos vergesog en het nie een woord in die...
Henry, ek glo net soveel soos jy dat alles by die kruis afgehandel is. Maar alles is nie by die kruis toegepas nie. Toepassing van die verlossing sal nog tot die laaste dag voortduur. Die feit dat jy...

Die bestaan van die Messiaanse Jode is nog altyd 'n probleem. Om hulle deel van die kerk te maak, werk nie so lekker nie. In teendeel, dit werk gladnie. Dit is 'n wesenskenmerk van die liggaam van...
Die bestaan van die Messiaanse Jode is nog altyd 'n probleem. Om hulle deel van die kerk te maak, werk nie so lekker nie. In teendeel, dit werk gladnie. Dit is 'n wesenskenmerk van die liggaam van...
Ek sien nie jou dillema raak nie. Lees weer mooi hoe die profesie van Dan. 9 verwoord is. Die laaste sewe jaar van die profesie word heeltemal los en afsonderlik van die res van die verhaal vertel....

Teken 13 - Die herstel van Israel
Al ooit gewonder waarom die 144 000 Jode gaan wees wat die evangelie verkondig en nie 144 000 groot predikers van die kerk nie? Ja, ek weet daar is die siening...
Teken 13 - Die herstel van Israel
Al ooit gewonder waarom die 144 000 Jode gaan wees wat die evangelie verkondig en nie 144 000 groot predikers van die kerk nie? Ja, ek weet daar is die siening...
Johnny, miskien is "veragte" in Lukas nie so vergesog nie. My aanhaling kom uit 'n Bybel uit en is nie my eie idee nie. Die nuwe lewende vertaling is deur slim ouens vertal en hulle sal nie sommer 'n...
Die mens se aandeel in die verlossing is om die enigste ding te doen wat mens kan doen sonder om iets te "doen" en dit is om te vertrou op iets wat iemand anders reeds gedoen het. Rom. 3:21,22
Nie verveeld sit en filosofeer nie, maar wel toegewyd sit en die Bybel bestudeer om die waarheid te dien soos ons geroep is om dit te doen.
In die ses jaar wat ek nou op die forum is, is die hoofonderwerp van bespreking nog altyd die vraag of God fatalisties predestineer om hemel of hel toe te gaan nog voor mens gebore is. Dit lyk nie...
Dit is nie net jy wat daardie probleem het nie, ons het dit almal. Verskil in teologiese benaderings moet ons eenvoudig mee saamleef. Vir een ou het God alleen besluit wie gaan hemel toe en vir die...
Net solank jy nie in die verstaan van verskillende dispensasies dinge inlees waaraan dispensasionaliste ook nie glo nie. Bv. glo ek net soos jy dat alle mense in alle tye deur geloof en uit genade...
Dit is waaroor die verskillende teologië verskil. Vir Calviniste is dit predestinasie tot die ewige heerlikheid of verdoemenis tesame met 'n voortsetting van die ou verbond binne in die nuwe. Vir 'n...
Nee, ek dink nie dit het iets te doen met ERKENNING van sy beheer nie. Eerder oor gelowige aanvaarding van die bedeling waarin ons is. Help nie ons praat in hoogs teoretiese en idialistiese taal oor...
Baie snaakse vraag wat jy vra. Ek weet nie hoe om so iets te beantwoord nie. As ek nou vir 'n Calvinis vra gestel nou daar is nie so iets soos predestinasie van mense se siele vir die hemel of die...
Nie 'n probleem nie, jy mag dit glo en ek sal dit sommer ook doen. Maar om te glo dat Jesus persoonlik die aanvoerder van my lewe is, kanseleer nie nou sommer al die honderde koninkryksverwagtinge en...