Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: trudie

Page 1 of 10 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    189

    Inligting Re: Veilig in Suid Afrika!!

    Dit is ongelukkig die waarheid.Die alewige deure sluit maak my mal.Om meer opmerksaam te wees is ook nie altyd so maklik nie maar dit help nogal.
  2. Thread: Johannes 3:16

    by trudie
    Replies
    5
    Views
    262

    Re: Johannes 3:16

    Dankie David,dit is altyd lekker om dit te lees en te hoor.
  3. Replies
    8
    Views
    242

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ek dink dit is hoogtyd dat kinders bewus gemaak word van wat 'n mens alles kan opdoen buiten vigs.Los gedrag lei tot skade aan jou mens wees.Al die ander wil ek nie grafies oor skryf nie omdat as...
  4. Replies
    8
    Views
    242

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ek dink mense wat dit so ligtelik opneem het nog nie gesien hoe 'aids' lewens verwoes nie Dit is baie hartseer as jy sien hoe in die verloop van die siekte mens se liggaam agter uitgaan en dit is...
  5. Replies
    1,758
    Views
    108,715

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Johnny,my dogter sê die straat se naam is Kotze Straat.Dit is min of meer waar Nelson Mandela rylaan weg draai na links van stad se kant.Die oorhoofse advertensie is nie direk bo Kotze straat nie...
  6. Replies
    844
    Views
    14,479

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    HH jy het dit baie mooi gestel,dankie.
  7. Replies
    1,758
    Views
    108,715

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Ek dit te laat gesien om aan 'n foto te dink.Het amper my tong ingesluk.Leanie werk in die stad en ek kom selde daar.Sal vannaand vit haar vra.Ons moet weer gaan om nog dokumente in te handig maar ek...
  8. Replies
    1,758
    Views
    108,715

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Ons moes gister oggend stadsraad toe gaan.My dogter bestuur meeste van die tyd en die paaie en name het so baie verander dat ek nie weet wat die straat se naam is op pad stad toe nie.Daar is 'n groot...
  9. Replies
    14
    Views
    2,654

    Inligting Re: Psigiater teen antidepressante

    k het in 'n baie beutte omgewing os sal ek beskermend gebruik Ek het gehoor van slegte dinge wat met mense gebeur maar nooit gesien nie My Ma was baie keer die skouer om op te huil ver buere.Ek het...
  10. Replies
    14
    Views
    2,654

    Inligting Re: Psigiater teen antidepressante

    Dankie Ben vir jou bydrae.Ek is afgetree en was 'n geregistreerde verpleegkundige.Daar is mediese toestande soos depressie wat medikasie benodig.Wat sulke mense nie nodig het nie,is die hardvogtige...
  11. Replies
    113
    Views
    3,325

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ben ek het weer Romeine deurgelees en ek kan nie anders om te glo dat God nie klaar is met die Jode nie.Al waarmee ons kan saamstem is dat ons wat ons lees verskillend verstaan.
  12. Replies
    113
    Views
    3,325

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ben dit is presies my probleem.Ek weet nie waar staan dit in die bybel dat fisiese Israel vervang word met geestelike Israel nie.Ek het die bybel al deur gelees en ek lees nie dit wat julle lees...
  13. Replies
    113
    Views
    3,325

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ek dink dit is 'n geval van wat jy lees.Ek lees baie en ek het al baie gelees oor die wat Israel ondersteun en ek kan eerlik vir jou sê dat ek nie gelees het wat jy gelees het nie.Ek het dit agter...
  14. Replies
    113
    Views
    3,325

    Re: Wil Jy Regtig Weg Geraap Word?

    Ek het nogal 'n probleem om te verstaan hoe ondersteuning van die Jode as verheerliking beskou word.As dit ooit die selfde sou beteken dan is ons in nog 'n groter penarie.Ons bly in 'n land wat...
  15. Replies
    844
    Views
    14,479

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Lourens ek stem saam met jou en David dat ons self moet kies.Dit het ook baie in die Bybel gebeur as ek dink aan Elia .Josua en nog meer,ek net nie nou mooi onthou waar nie.Ek hoop ook nie dat...
  16. Replies
    3
    Views
    337

    Re: Geseende Christusfees

    Johnny Ek hoop dat jy en jou familie hierdie saam sal geniet.Veilig reis.
  17. Replies
    3
    Views
    190

    Help asseblief Re: Ek soek na iets....

    Ta-An ek het solank hierdie een gekry Matt 6 ,sal nog soek.Hier is 'n hele paar verse wat 'loon' noem.
  18. Replies
    120
    Views
    2,398

    Bespreking Re: Waar staan ons met Israel?

    Ek verwys nie na 'n teks nie maar die volle 3 hoofstukke en die hele boek van Romeine is nog beter.Ek dink dit is hoe ek dit verstaan As jy dit anders verstaan en dit maak jou gelukkig dan glo jy...
  19. Replies
    120
    Views
    2,398

    Bespreking Re: Waar staan ons met Israel?

    Ek het dit gelees en veral Romeine ,dit is nou as jy die hele hooftukke lees 1-11 Romeine .Daar was ook genoem dat Petrus ook skryf aan die 'nuwe ' volk maar die verstrooing wat hy gebruik verwys na...
  20. Replies
    120
    Views
    2,398

    Bespreking Re: Waar staan ons met Israel?

    Waar in die Bybel staa n dit dat die kerk nou Israel is.As dit waar sou wees dan kan ek nog meer probleme sien Hoe gaan die kerk in die stamme verdeel word en wat van die land van Israel of word dit...
  21. Replies
    1,758
    Views
    108,715

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Ek voel al 'n hele rukkie hartseer of soos mense sê negatief en daar is niks wat ek kan doen as om maar net te bid vir wysheid vir Israel se leiers.Wat my die meeste pla is dat dit lyk of meer en...
  22. Thread: Wat is genade?

    by trudie
    Replies
    9
    Views
    453

    Re: Wat is genade?

    Dankie Louwrens.Ons is baie bevoorreg om God se Genade so in "aksie" te lees.Sterkte en mag ons almal ook bewus bly van God se Genade en Liefde.
  23. Replies
    197
    Views
    3,383

    Re: Die beeld van God

    Nee,ek verstaan wat jy probeer sê maar vir my maak dit nie sin nie.Net soos wat die evolusileer nie vir my sin maak nie.Ek dink dit is 'n keuse wat ek uitoefen.Wat gaan dit op die einde van die dag...
  24. Replies
    197
    Views
    3,383

    Re: Die beeld van God

    Dt is nou net hier waar my kop op hou werk.Dit maak nie vir my sin nie.
  25. Replies
    18
    Views
    553

    Inligting Re: Bid jy vir Israel?

    Dit is baie waar.Ek glo daar is en was nog altyd Jode wat Jesus nie verwerp het nie.As ons rond kyk en sien wat rond om ons gaan ,dan lyk dit soms of baie min mense glo.
  26. Replies
    18
    Views
    553

    Inligting Re: Bid jy vir Israel?

    Johnny my een vriendin is nou op pad na Israel en op die oomblik is haar wens om 'n Joodse persoon na Jesus te lei.Dit is nou die 3de keer dat sy na Israel gaan en haar passie is die Jode en...
  27. Replies
    7
    Views
    236

    Re: Jerusalem artisjokke

    Klink lekker,maar net my oudste eet dit.Die jongste kom stadig maar seker by.Ons het ook "bubble" tee daar gedrink.Ek is nie seker nie maar die man het net gesê hulle is van Suid Asië.Dit is vrugte...
  28. Replies
    149
    Views
    7,639

    BELANGRIK Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

    Johan,ek het nie gesê God het sy beloftes verbreek,wat ek wel glo as ons die ou Testament lees en al die beloftes wat God gemaak het en telkens bevestig het oor 'n fiisiese gebied vir fisiese mense...
  29. Replies
    7
    Views
    236

    Re: Jerusalem artisjokke

    Nog iets wat ' anders ' is ,is patat " mash".Ons het dit by my dogter in London geeet toe one verlede maand daar was.Skoonseun het pan gebraaide salm op patat 'mash' gemaak.Baie lekker.
  30. Replies
    149
    Views
    7,639

    BELANGRIK Re: Is Israel deel van jou gebeds kalender?

    Dankie vir jou antwoord.Wat ek nie verstaan nie is hoe kan enige mens God se beloftes in twyfel trek nie.God is betroubaar en as ons wil besluit dat God so nou en dan beloftes verbreek ,dan klink dit...
Results 1 to 30 of 276
Page 1 of 10 1 2 3 4