Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: Die Filadelfieer

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    4
    Views
    89

    Re: Waterbuffel

    Ek voel soos jy Ta-An, as 'n ding eetbaar is sal ek hom eet, my ma het nie iets soos fiemies in die huis toegelaat nie. :)
  2. Replies
    27
    Views
    10,393

    Sticky: Re: 13 Tekens van die eindtyd

    Interesante pos David. Dit is die eerste keer dat ek hierdie definisie van 'n mesiaanse jood raaklees, ek verstaan dit nog altyd as 'n jood wat bekeer na Christus toe, wat natuurlik impliseer dat ,...
  3. Replies
    4
    Views
    89

    Waterbuffel

    Na aanleiding van die veis skandaal wat Suid Afrika so 'n rukkie terug gekou het, moes ek net glimlag toe ek die volgende gisteraand lees : :) Nou ja toe, daar het ons dit nou...
  4. Replies
    1,758
    Views
    109,045

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Interesant Johnny, veral in die lig dat die SA regering Israel as public enemy #1 sien. :huh:
  5. Replies
    2
    Views
    43

    View Post

    Ek kry gister 'n video-boodskap van 'n liewe vriendin ( ek mag nie sê wie dit is nie want dit is Ta-An :) ) oor seninge. In die boodskap sê die persoon dat "'n seen is nie 'n seen voor dit...
  6. Replies
    1,758
    Views
    109,045

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Die S-300 stelsel is volgens berigte glad nie 'n grappietjie nie, en Israel kan baie moontlik vliegtuie verloor indien dit wel ontplooi word soos wat Rusland wil hê.



    Op 'n ligter not Johnny,...
  7. Replies
    848
    Views
    14,583

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek vra verskoning dat ek nog nie die hele draad gelees het nie, maar is Openbaring 3:20 en soortgelyke verse al bespreek ?
  8. Replies
    329
    Views
    12,425

    Re: Hoekom soveel antichriste?

    intersante pos Ben, nou't ek ook iets geleer ! :)
  9. Replies
    329
    Views
    12,425

    Re: Hoekom soveel antichriste?

    Sien uit daarna !



    ( Ek weet hy is nie die antichrist nie ..... but not for lack of trying though :) )
  10. Replies
    15
    Views
    262

    Re: Word Verander!

    Hy's op "vakansie", maar hopelik terug een van die dae.
  11. Replies
    329
    Views
    12,425

    Re: Hoekom soveel antichriste?

    Inderdaad so Ben, en mens moet wonder hoekom hy so tekere gaan oor wapens en wapen regte. Het SEAL span-6 harde woorde gebruik om Bin-Laden dood te maak of het hulle op grond van sy direkte opdrag...
  12. Replies
    329
    Views
    12,425

    Re: Hoekom soveel antichriste?

    Ek weet nie hoe lank die VSA nog so kan aangaan nie Ben, maar logika sê dat dit nie vreeslik lank kan wees nie. As mens die internet so beloer lyk dit asof groot groepe mense begin rebeleer teen die...
  13. Replies
    6
    Views
    142

    Bespreking Re: Gehoorsaamheid

    Dit is hoe ek dit ook verstaan. As jy iets gesteel het, en jy word gevang, straf die regering jou volgens die wette van die land, ongeag of jy berou oor die misdaad het of nie.
    Jesus se "wet" werk...
  14. Replies
    9
    Views
    286

    Re: Jesus en Israel

    Ek het om een of ander rede hierdie vraag gemis Ben .... en wat 'n vraag ! :)

    So my vraag, op jou vraag, is om te vra :

    Indien Noag dan nie 100% sukses behaal het nie, wat moes hy anders...
  15. Replies
    4
    Views
    116

    Re: TV....die groot satan.

    Sjoe ...... het jy toe jou DSTV gekanseleer ?
  16. Replies
    38
    Views
    1,365

    Poll: Inligting Re: Is Jesus 'n Jood.

    Ek is met jou oor 'n paar dinge Henry, maar dink jy Abraham het 'n keuse gehad ?
  17. Replies
    73
    Views
    704

    Re: As ek God was...

    'n Verkriklike goeie vraag ! Ek het nie die antwoord nie.
  18. Replies
    1,758
    Views
    109,045

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Kan jy my na die deel van die skeppingsverhaal verwys waar God die Dawidster geskep het Johnny ? Is daar erens 'n bron wat beweer dat die Dawidster inderdaad op die kristalpatrone van sneeuvlokkies...
  19. Replies
    264
    Views
    14,269

    Re: Iets oor redding wat vas is

    Ek stem heeltemal saam dat dit "gesond" is om aan 'n Christus -gesentreerde gemeente te behoort, maar om 'n spesifieke struktuur aan lidmaatskap van die Liggaam van Christus te wil Koppel is om die...
  20. Replies
    1,758
    Views
    109,045

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Die V-22 Osprey is die beste ding vandat gesnyde brood uitgedink is....... :)
  21. Replies
    15
    Views
    262

    Re: Word Verander!

    Daar is 'n beweging van slim manne met dik brille en skerp potloodpunte wat reken dat daar inderdaad 'n fisiese verandering op genetiese vlak in 'n mens gebeur waneer daardie mens 'n kind van Jesus...
  22. Replies
    1,758
    Views
    109,045

    Sticky: Inligting Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Obama’s Wedding Ring Says ‘There Is No God But Allah’
  23. Replies
    10
    Views
    137

    Re: As ek sou vra.....

    David se tekste bevestig dit : die grootste ding wat geloof "regkry" is om ons siele vir 'n ewigheid te red. Geen fisiese vermagting kan dit ooit troef nie.
  24. Replies
    79
    Views
    850

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    .... en heel moontlik jou kop verloor het in die proses ....daai manne het nie tyd vir ouens wat hulle verkeerd kom bewys oor hulle geloof nie. :)
  25. Replies
    79
    Views
    850

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Dankie tog, ek sien al hoe moet ek die besem gaan soek en prober uitpluis wat uit die kamer gevee moet word en wat bly. :)


    Ek dink egter die laaste deel van hierdie gesprek bewys jou punt oor...
  26. Replies
    4
    Views
    151

    Re: Geestelike genadegawe

    Ek weet nie of dit een van die "amptelike " genadegawes is nie, maar ek hou sommer baie van jou idee !
  27. Replies
    79
    Views
    850

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Ek moet sê " unacquired " is nie 'n woord wat ek sou dink bestaan nie, maar dit word wel aangeteken in die Merriam Webster as :


    Dit het, soos ek dit verstaan, niks te make met die aard van...
  28. Replies
    79
    Views
    850

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Jy het 'n gawe om 'n gesprek af te trek na nuwe laagtes Johnny. Wat jou verkeerde E-sword soektogte met die onderwerp te doen het sal net jy weet, maar ek self stel nie regtig belang nie.

    Wat...
  29. Replies
    79
    Views
    850

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    So jou verweer is dat dit E-sword se skuld is dat jy die betrokke tekste uitgelaat het wat jou punt verkeer bewys ?


    Mens kan werklik nie 'n oordentlike gesprek met jou voer nie Johnny, nie...
  30. Replies
    79
    Views
    850

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    O my aarde Johnny ! Ek het vergeet dat jou oneerlikheid geen einde ken nie !!

    Gee vir my jou adres, dan stuur ek vir jou 'n Bybel (gratis natuurlik) wat die hele Handelinge 2 bevat.





    Ek...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4