Your Advert here
cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek dink 'n vry keuse wat die Here gee, het geen beperkings nie en is 100% vry. Vry keuses is net wat binne Sy wil is. Ons is vry om te doen wat Hom behaag, maar die teendeel van dit wat Hom nie...
  2. Thread: Wat is vry wil?

    by CFJ
    Replies
    22
    Views
    342

    Bespreking Re: Wat is vry wil?

    Vry keuses, menende wat die Here ons gee en wat Hom behaag. Nie vry keuse om te doen wat mens wil nie. As mens net eers kan bepaal wat ons vry keuse is en dat dit net dit is, wat binne die Here se...
  3. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek glo hier nogal soos Spurgeon, 'The only free wil choice we've got, is a choice for hell'. As die mens vry wil wees, is dit vry van God en per definisie maak vry wil nie vir my sin nie, gegewe die...
  4. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    So bietjie geduld Ben, ek het geen vrees om my standpunte te verdedig nie, maar ek het geleer om nooit oorhaastig te wees (soos ek al baie was) in debatte soos hierdie nie. As ek nie antwoord nie,...
  5. Thread: Wat is vry wil?

    by CFJ
    Replies
    22
    Views
    342

    Bespreking Re: Wat is vry wil?

    Net iets kort oor vry keuse en vry agentskap, soos ekself verstaan. Vry keuse is die keuses wat ons vrylik aangebied word. Ons het geen vry keuse om iemand dood te maak nie, maar ons het 'n vry keuse...
  6. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Ek besef al meer dat ons eers sekere definisies sal moet uitsorteer, om ons almal op dieselfde bladsy te kry, voor mens sinvol sal kan raak en in alle waarskynlikheid gaan die uitklaar van die...
  7. Thread: Wat is vry wil?

    by CFJ
    Replies
    22
    Views
    342

    Bespreking Wat is vry wil?

    Vir myself en oor die algemeen glo ek, raak enige iets misleidend of andersins ingewikkeld as mens lywig raak om met definisies iets te kan verstaan. As mens baie woorde nodig het, gaan krag verlore...
  8. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Om Rom 10:17 waar te maak, help die Here ons daarin of moet ons dit maar self glo? Kan ons werklik die Bybel verstaan sonder die werking van die Heilige Gees? Is dit nodig dat Jesus ons verstand moet...
  9. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.
    (Gen 3:5)

    Hulle oë was nog nie oop nie HH, so hoe sou hulle van kwaad weet?...
  10. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Hi Philip,


    In wese sien ek dit ook so, dat die mens se wil nie buite God se beheer is nie en stem ons ooreen, dat die mens se wil bepaalde vryheid het. Miskien sou ek dit as beperkte vryheid ook...
  11. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Net oor een rede sal dit onmoontlik wees, as die mens dit self wil doen sonder God. Waar kom ons oortuiging van sonde vandaan? Daar is tog mense wat nie 'n tikkie omgee daaroor nie, hoekom nie?
  12. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    :lol:........... ons speel net nie altyd op so mooi oop veld soos die rugby-manne nie, maar in die wilde woeste bos, in leeu-wêreld...
  13. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Ek sou reken enige iets wat mens se wil affekteer, sonder dat jy iets daaraan kan doen, beperk jou en bind jou wil aan die beperking en gevolglik kan jou wil nie vry wees nie.
  14. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Hi Henry,

    Net iets wat my opval oor die gees wat dood is in jou verstaan. Ek verstaan dat jy Romeine 7 verstaan as dat die mens nie kan doen wat hy of sy wil nie en dat dit die mens in die...
  15. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    Ek glo dat Genesis 3 belangrike sleutels hou in mens se verstaan van die sondeval en haal graag die hele Genesis 3 aan...


    Maar die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE...
  16. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Re: Die effek van die sondeval

    My eerste gewaarwording, is dat voor die sondeval was kennis van goed en kwaad nie bekend aan die mens nie. Alles was soos God self verklaar het, 'goed'.

    Toe sien God alles wat Hy gemaak het,...
  17. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek het 'n nuwe draad begin, 'Die effek van die sondeval' waar mens eerder daar kan gaan kyk, hoe elkeen van ons verstaan wat daar gebeur het en hoekom ons glo soos ons glo of verstaan soos ons...
  18. Replies
    48
    Views
    687

    Bespreking Die effek van die sondeval

    Hierdie onderwerp het afgesplit van 'n ander een (Die 'vry wil' godsdiens), om spesifiek te probeer vasstel, wat het gebeur by die sondeval. Wat het verander en hoe drasties was dit. Ek besef dat ons...
  19. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Morné,

    Ek sal nie graag ons vriendskap wil inboet en dit oor 'n debat wat nie so maklik is om 100% te verstaan nie. Daar is so baie ooreenkomste en tog verskil mense drasties. As ons voorbeeld een...
  20. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Morné,

    Ons is almal klein vissies in 'n groot see, as ons met die Bybel begin werk. Ek glo nie jy as persoon is in die vermoë om 'n debat wat al eeue onder gelowiges aan die gang is, eiehandig reg...
  21. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Morné,

    Ek wil jou 'n 'deal' aangaan en ek gaan die volgende voorbeeld gebruik. Jy antwoord my as volg,



    na jy my selektief aanhaal as volg,
  22. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Morné,

    Wat presies het by die sondeval gebeur? Ek lees so 3 jaar gelede 'n getuienis van iemand wat in vry wil glo, oor hoe iemand vir hom 'n lys met honderde sondes gegee het en hy elke liewe...
  23. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek doen dit graag Henry, want miskien het hierdie draad te lank of selfs onsamehangend geraak vir een rede...
  24. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Maar as dit waar is Henry, dan is aborsies mos nie 'n wesenlike probleem nie, want die kinders gaan hemel toe en klaar. Baie ouers is bekommerd om kinders in ons dag te verwek, juis oor alles wat die...
  25. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Dit dui dus op 'n ouderdom van so 13 jaar oud. Tog is daar vele getuienisse van kinders wat wedergebore is en was op so jonk as 4 en 5 jaar oud. Mens hoor baie daarvan. Hoe sou dit dan inslot in...
  26. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Waar in die Bybel lees mens van hierdie veiligheidsnet vir babas?
  27. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Is dit werklik wat die Skrif leer Henry?

    Ag, kon maar ‘n reine voortkom uit ‘n onreine—nie een nie!
    (Job 14:4)

    Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
    (Ps...
  28. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Hy kan so iemand keer ja. Ek dink 'n nuwe draad sal miskien vir beide onderwerpe (aborsies en selfmoord) die beter opsie wees. Ek dink ook en is oortuig, dat geen aborsie sal plaasvind, sonder God...
  29. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek dink selfmoord is 'n onderwerp wat op 'n heel ander meriete hanteer moet word, want as die dood van God se gunsgenote Hom behaag (Ps 116:15), hoe weet ons, wat Hy in daardie laaste oomblikke...
  30. Replies
    843
    Views
    14,336

    Bespreking Re: Die 'vry wil' godsdiens?

    Ek hou van jou antwoord en dink jy het 'n interessante invalshoek, as mens die algemene les daaruit kan neem...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4