cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.18 seconds.

  1. Thread: Psalm 23 vers 2

    by CFJ
    Replies
    4
    Views
    390

    Re: Psalm 23 vers 2

    Hi Louis,

    Ek verstaan die 'Hy laat my neerlê' kan mens op eerste oogopslag as miskien doodgaan lees. Die 'waters waar rus is' kan mens ook seker lees as die hemelse rus.

    As mens bloot na die...
  2. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    As die argument is dat mens dit uit jou huis moet verwyder sou geld, dan moet dit ook in jou leefwêreld verwyder word, want daar is vele verlengstukke vanuit die huis, soos jou kantoor,...
  3. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    Ek dink dis 'n baie skerp waarneming van jou en ek stem 100% saam dat daardie vrae iets is wat mense en ons almal bietjie moet laat dink. Daar was 'n hele tyd terug 'n DVD of twee wat die...
  4. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    Die voorbeelde het ekself net gebruik om 'n punt oor te dra en nie om dit aan jou spesifiek as persoon of julle as groep te koppel nie. Lees miskien weer my plasing, miskien kry ek my punt...
  5. Replies
    20
    Views
    10,406

    Sticky: Re: Aan Almal - 'n Gratis Bybel

    Tye het maar redelik verander en die toegang wat mens tot Bybels gehad het is nie meer naasteby wat dit was nie, ook nie die pryse nie en posgeld daarby ook nog. By die Here is niks egter onmoontlik...
  6. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hi Wim,

    Ek dink die probleem met die okkulte, is dat okkultiese dinge meriete het en werklik werk. Oor hierdie rede kan mens nie eintlik fout vind daarmee nie. Dis soos om Lotto te speel en te...
  7. Re: Wedergebore Christene & Buddhistiese beelde in die dojo (karate, ens. martial art

    Hallo Wim,

    Ek dink jy het reeds goeie antwoorde van SoS en Kalahari gekry en sal nie veel wil byvoeg nie. Al wat 'n mens seker nie genoeg kan beklemtoon nie, is dat dit nie altyd oor ons eie...
  8. Replies
    265
    Views
    8,897

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    Noeb,

    If one read the Scriptures in the believe or with the type of faith that salvation is relative, it is one of the saddest things to observe. You need to be careful, that you can or even will...
  9. Replies
    265
    Views
    8,897

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    After having heard it all, this is the conclusion: Fear God, and keep his commands, because this applies to everyone.
    (Ecc 12:13)

    Jesus saith unto him, I am the way, the truth, and the life: no...
  10. Replies
    265
    Views
    8,897

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    Noeb,

    All you "proof", is that the Reformation or founding fathers of Europe's Christianity (reformed) was build on Gnosticism too. For the same argument the founding fathers of America (reformed)...
  11. Replies
    265
    Views
    8,897

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    This is a false premise Noeb. Flesh versus the Spirit is now manipulated to make it matter versus spirit if this is what you are forcing here. Occultism in general claims many Christian faculties,...
  12. Replies
    23
    Views
    877

    Re: No Divorce For You No Matter What!!!

    It is true, we need to forgive. If your spouse commit adultery (because of being weak), that is not enough reason to just divorce. Your spouse have to be spiritually dead in his or her deeds...
  13. Replies
    265
    Views
    8,897

    Discussion Re: What was the fix? (Sin)

    In my situation, my circumstances guided or even forced me to Christ. I've ended up as a wreck and in this, have no other choice than Jesus. It was either Him or suicide/complete destruction. I've...
  14. Thread: Economist 2015

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    197

    Re: Economist 2015

    Ek glo dit ook B. Dit wat in daardie artikel geskryf is, is 'n 'wake-up call' sonder weerga. Dis is al die groot kanonne wat geluide begin maak en hulle is sommer blatant ook!
  15. Thread: Economist 2015

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    197

    Re: Economist 2015

    Dit is nou wat mens in Engels sou beskryf as, 'breaking news'. Ek wonder watter Afrikaanse woord beskryf dit ook so lekker. Dis 'n baie leersame artikel en daar is genoeg prentjies ook, vir die wat...
  16. Thread: Economist 2015

    by CFJ
    Replies
    5
    Views
    197

    Re: Economist 2015

    Jy kan maar die link plaas B, want of mens nou dit noem en mense soek dit self of klik net op die link, dit is seker maar 'n half dosyn van die een en 6 van die ander... :)
  17. Thread: Calvin and Fruit

    by CFJ
    Replies
    179
    Views
    3,940

    Re: Calvin and Fruit

    This is what it is all about. It is a straw-man to shoot the messenger and think the message will disappear. Atheists will do the same with Bible characters, in that they believe if you can discredit...
  18. Replies
    9
    Views
    642

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    Dit sal interessant wees om te sien wat op jou hart is of wat jy ontdek SoS.
  19. Replies
    9
    Views
    642

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    SoS,

    Ek twyfel of dit wat ek al sommer net spontaan kon vind, jou 'n antwoord kon gee, maar mens weet nooit, dit sit mens net dalk op 'n pad wat kosbaar is...
  20. Replies
    9
    Views
    642

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    Ek wil so half dink dat die EVANGELIE in eie reg bestaan en net verskeie byname het. Hier is wat Thayer oor 'Gospel' skryf...,


    G2098
    εὐαγγέλιον
    euaggelion
    Thayer Definition:
    1) a reward...
  21. Replies
    9
    Views
    642

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    In Afikaans is die frase, 'evangelie van die koninkryk', iets wat 7 keer voorkom. Hier is almal...


    En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van...
  22. Replies
    9
    Views
    642

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    Sjoe, ek sal eers bietjie gaan slaap oor die een, want ek is nie seker hoe mens daarna moet kyk nie. Miskien is ek môre vars en kreatief en vol inspirasie, of dalk nie...? Baie interessante draad die...
  23. Replies
    9
    Views
    642

    Bespreking Re: Die evangelie van die Koninkryk

    Hi SoS,

    Ek ken nie pertinent hierdie spesifieke benaming nie, want gegewe die konteks kan dit sin maak of nie sin maak nie, maar jy kan nie dalk dinge skyf wat daarmee verband hou nie? Wat leer...
  24. Thread: Mars One

    by CFJ
    Replies
    9
    Views
    668

    Re: Mars One

    Dis baie interessant B. As daar geen gevalle engele op ander planete is nie, wat jy op wys ook, dan kan mens jou argument oor sonde insien...
  25. Thread: Mars One

    by CFJ
    Replies
    9
    Views
    668

    Re: Mars One

    Die mens het verseker die vermoë gekry om dit te kan doen, soos wat hulle baie ander dinge ook doen buite die Here se wil. Hulle bly egter aardbewoners en sal nie enige plek kan gaan om daardie...
  26. Thread: Mars One

    by CFJ
    Replies
    9
    Views
    668

    Re: Mars One

    Hi B,

    Dit wat die mense beoog om te doen, sal nooit werk nie, want die Bybel verklaar dat daar net een planeet is wat lewe het en dis die aarde...

    En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die...
  27. Thread: Vir Ewig Gered?

    by CFJ
    Replies
    38
    Views
    4,829

    Re: Vir Ewig Gered?

    Henry,

    Heiligmaking het te doen met werke van die vlees wat oorwin moet word. As ek jou nou reg verstaan is heiligmaking volbring by wedergeboorte en vlees is absoluut geen probleem vir enige mens...
  28. Discussion Re: Verses (thought) In Support of Sovereign Predestined Salvation

    Hi Warrior,

    How would you see the following, real life events?

    An old man at age 83, make a choice for Jesus in the prison and shortly thereafter he died. He has been in prison his whole life...
  29. Replies
    592
    Views
    26,825

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    I believe they don't choose, because there is no freedom outside God to be able to do this. All of us debating here, hold onto God's control to know what to choose. Not one of us can just use a...
  30. Replies
    592
    Views
    26,825

    Poll: Re: Arminian or Calvinist ( Synergist or Monergist ) ?

    Hi Bandit,

    God's control is not bounding. His control makes free. To be in His will, will ensure freedom and peace. To be outside His will is to be without peace and the freedom outside God is a...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4