cure-real

Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    939
    Views
    30,774

    Re: Five Questions for NOSAS

    Gadget,

    You are missing God in action or God at work [For it is God which worketh in you both to will and to do of his good pleasure.]. There is absolutely nothing within His will, where He is...
  2. Replies
    4
    Views
    158

    Re: Word Selfmoord Vergewe?

    Hier is iets in my verstaan daarvan. Dis nogal 'n sensitiewe onderwerp, maar ek glo dat enige sonde is sensitief. Alhoewel selfmoord sonde is, glo ek persoonlik mens moet sonde in perspektief kan...
  3. Replies
    4
    Views
    158

    Word Selfmoord Vergewe?

    Ek lees hierdie interesante onderwerp raak op 'n ander forum en ek haal die openingsplasing net so aan...
  4. Replies
    257
    Views
    23,059

    Bespreking Re: Die Herstel van Israel

    Ek stem saam met jou Ben en self glo ek nie in dispensasionalisme nie. Dis juis oor die letterlike verstaan wat geen geestelike betekenis akkomodeer nie, wat ek dink nie haalbaar is nie. Ek glo dat...
  5. Replies
    257
    Views
    23,059

    Bespreking Re: Die Herstel van Israel

    Hi Ben,

    My plasing is 'n algemene een en nie spesifiek gerig op dispensasionalisme nie. In al die verskillende dogmatiese uitkyke is daar variasie in hoe mense die volheid van die Skrif verstaan....
  6. Replies
    367
    Views
    29,063

    Re: Hoekom soveel antichriste?

    Ben,

    Vir myself is daar 'n eenvoudige verstaan van die beeld wat al die aardse ryke voorstel in Nebukadnéser se droom. Die kop van goud was die Babiloniese ryk, die bors en arms van silwer was die...
  7. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Anneke,

    Baie goeie punt wat jy maak en ook 'n mooi verstaan van hierdie uitspraak..., 'Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie...
  8. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Ek dink dit is nogal 'n moeilike een hierdie en juis oor hierdie rede is die mens afhanklik van die Here, want met tye bied groter strukture goeie sekuriteit en met tye het 'lone rangers' al baie...
  9. Replies
    16
    Views
    4,738

    Re: Oudio Bybel 1933/53

    Hallo Sonja,

    Welkom by ons en ek hoop jy kry wat jy soek. Het jy al hierdie Audio Bybel in Afrikaans 1953 Vertaling gesien? Dit is lyk my 'n toestel wat mens kan koop en veral vir blindes...
  10. Replies
    7
    Views
    331

    Help asseblief Re: Alles kom tot niks!

    Hallo Louis,

    Dit vra baie om so in die ope met sulke persoonlike wroegings om te gaan, maar ek glo daar is ook 'n eerlikheid daarin, wat die regte vertrekpunt is om werklik 'n antwoord te kry wat...
  11. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Ek dink hierdie is nogal 'n onderwerp wat van plek tot plek, mens tot mens en van tyd tot tyd verskillende invalshoeke kan afdwing. Daar is tye waar mens struktuur in jou siening kan/moet/sal hę. Dan...
  12. Replies
    939
    Views
    30,774

    Re: Five Questions for NOSAS

    Gadget,

    I will use this one example, seeing that you've got quite some weight on Deut 30. We focus completely different on Scripture. I don't say you should not focus or read the Word of God the...
  13. Replies
    7
    Views
    331

    Help asseblief Re: Alles kom tot niks!

    Hallo Louis!

    Ek sal probeer om te antwoord soos ek verstaan en ek hoop ek maak sin en hoop ek verstaan self vrae wat ek dink niemand 100% kan weet nie, maar tog bevredigend kan aanvaar.



    Net...
  14. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Hi Fila,

    Ek het so idee dat denominasies die waarheid verarm het (vervals en verarm is heeltemal verskillende beginsels en mens moet dit pertinent noem) en nie omdat lidmate binne hierdie...
  15. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Om miskien net myself beter te verduidelik, sal mens graag net iets wil byvoeg. As iemand dwaal, is dit meesal omdat hulle nie van die begin die pad van geloof bewandel het nie en hulle eie pad met...
  16. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    Mens kan tog net wees, wie jy gemaak is om te wees. Hier is heeltemal te veel manipulering in ons leefwęreld om iemand te wees wat jy nie is nie en mense swem maar net saam en tog sien mens dinge wat...
  17. Replies
    939
    Views
    30,774

    Re: Five Questions for NOSAS

    Hello sheperdsword,

    I will get back to the rest of your post, but for now only this. Faith in every dispensation we know, is the only way to please God. What do you think was wrong in the time of...
  18. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Hi Ben,

    Ek dink tog die draad is nie kontrovers nie en skuif dit na een van die oop forums. Ek stem saam met paidforinfull en sal dit miskien net uit 'n ander hoek ook wil benader.

    Intensiewe...
  19. Replies
    24
    Views
    644

    Bespreking Re: As Herders hul verstaan verander...

    Hier is nog een maar so bietjie 'n ander konteks...,

    Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle eet die huise van die weduwees op, en doen vir die skyn lang gebede. Daarom sal...
  20. Replies
    939
    Views
    30,774

    Re: Five Questions for NOSAS

    Hi shepherdsword,

    To look at the temporary and to the everlasting, is the story of the Bible and certain facts needs to be taken into account as to is there a middel-ground or grey area between...
  21. Replies
    939
    Views
    30,774

    Re: Five Questions for NOSAS

    Gadget,

    To engage every single verse you've cited, would be worthless in a certain sense. Not that I say one should never do it, but situations ask one to discern whether doing it or not. There is...
  22. Replies
    939
    Views
    30,774

    Re: Five Questions for NOSAS

    The free grace versus free will debate is something that till this day, have not been resolved and now one needs to refer to theologians/CHRISTIANS that were all well schooled and respected....
  23. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    Hulle was daai tyd al slim genoeg om 'n toring te kon bou wat maar net die begin van hulle onderneming was, staan daar in Genesis 11 en die mens se grootheid gaan maar oor verheerliking (lees:...
  24. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    SoS,

    Openbaring 13:7 sę dat Satan mag ontvang het oor elke stam en taal en nasie. Mens kan net dink wat gaan Satan maak met tale, stamme en nasies as hy mag oor hulle het...? Ek het die draad...
  25. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    Interessante skakel daai SoS. Ek dink as eerste taal is Manderyns seker voor in die koor, maar dis by die 2de taal waar dinge begin lol....

    Hmmm, daai lotjie wat Manderyns praat, leer so rooierige...
  26. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    Ek speel nou sommer met 'n idee oor hoe 'n mens maar is en dink jy sę presies wat ek ook dink. Hoe groter die speelveld, hoe groter die speelgoed en hoe groter die speelgoed hoe groter die manne wat...
  27. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    B,

    Kyk bietjie mooi wat staan in hierdie deel in Genesis...

    Daarop sę hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond...
  28. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    Hoe sę hulle van prentjies wat meer sę as 'n 1000 woorde Ben?
  29. Replies
    26
    Views
    1,684

    Re: 7000 Tale in die Węreld?

    Die nuwe toring van Babel is 'n realiteit, om die mensdom EEN te maak en daar is so baie Skrif wat waarsku oor hierdie vals eenheid en om tale te negeer, te minag of tot niet te wil verklaar, is geen...
  30. Replies
    1
    Views
    215

    Duitsland en die Eindtye?

    Iets blyk net, dat iemand wat verhewe is, wil domineer. Is daar meriete in so stelling?

    Lees gerus die volgende artikel (Which Country really rules the World?) en lewer gerus kommentaar daaroor...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4