Search:

Type: Posts; User: CFJ

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.27 seconds.

  1. Replies
    121
    Views
    3,205

    Re: If Salvation Can Be Lost, How Would You Know?

    One of the best one-line quotes to remember, if this is the way one look at salvation...
  2. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Mari,

    Mens sal graag beter wil verstaan en jy noem dinge wat ek glo mens op moet let. In 1Pet 3 staan daar...


    Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die...
  3. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Ben,

    Dink jy nie mens moet eerder die vrae in 'n ander draad antwoord nie, want dit gaan die onderwerp vermy en tog is dit 'n groot deel van die onderwerp. Ek dink egter mens kan dit in 'n eie...
  4. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Mari,

    Niemand weet presies hoe God gaan oordeel nie, behalwe dat as ons in genade glo, dat Sy oordeel regverdig sal wees. Dit is egter onverantwoordelik om menslikerwys en op humanistiese wyse...
  5. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    As ek by Kalahari kan aansluit hier, dan dink ek spreek dit vanself, dat toe Adam gesondig het, het almal geval. Toe Jesus dit wat Adam gedoen het, kom herstel het, het diegene (meeste) op die breë...
  6. Thread: To Fall Away...?

    by CFJ
    Replies
    3
    Views
    116

    To Fall Away...?

    If one can fall away, one must comply to the fact that falling away is to be without God.


    If I sin, lets say, coveting another man's wife or even marrying another man's wife. Where am I, with...
  7. Replies
    121
    Views
    3,205

    Re: If Salvation Can Be Lost, How Would You Know?

    I'm not sure that it seems that sure if I look at how you respond and will show it to you as I understand you. Maybe my understanding is lacking, but read me out...



    1 If you have received the...
  8. Replies
    121
    Views
    3,205

    Re: If Salvation Can Be Lost, How Would You Know?

    Hi ForHisglory,

    Are you sure about this...


    Would you say that one can fall away without being deceived?

    Or..., is it according Mat 24:24 possible that the elect can be deceived?

    And/or...
  9. Replies
    121
    Views
    3,205

    Re: If Salvation Can Be Lost, How Would You Know?

    The person will never know... ("if")

    If it were possible, such persons will not care one bit about salvation (their election). The question is, is it possible? Jesus said the following...

    For...
  10. Replies
    121
    Views
    3,205

    Re: If Salvation Can Be Lost, How Would You Know?

    Hi follower777,

    Maybe you could ask Kalahari if he believes that Christians don't need to obey a moral law, which I know you will find not to be the case. He is surely not against (anti-) the law...
  11. Re: Wat is genade (2015) Dag ek kan so 'n bietjie opdateer.

    Dankie Louwrens, dis spesiaal om so storie of verhaal te lees. Dit sal verseker iets beteken vir enige mens, en veral iemand wat in 'n krisis verkeer. Wat is erger as mens se gesondheid wat aan 'n...
  12. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Bou jy houthuis of kliphuis, want hulle word verskillend gebou? Houthuis kan jy panele aanmekaar slaan en later oprig, maar kliphuis moet jy maar daar pak of bou. Jy moenie so rondhardloop nie, jy...
  13. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Ben,

    Ek dink wat jy skryf is waarskynlik en nie noodwendig en bloot oor wat moontlik is en oor dit kan ekself vrede maak, want ek glo self daar sal 'n regverdige oordeel wees. Ek is egter skepties...
  14. Thread: 'Gevoel'

    by CFJ
    Replies
    11
    Views
    368

    Re: 'Gevoel'

    Iets interesant wat ook in September plaasvind RR, is dat die Pous die Amerikaanse Kongres gaan toespreek en spesifiek vir Obama gaan besoek. Blykbaar gaan hy een of ander belangrike aankondiging...
  15. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Ben,

    Ek dink jy sal miskien meer moet skryf oor wat jy hier bedoel, want ek volg dit glad nie, maar soos jy sę jy hardloop bietjie rond en ek is te stadig om die een te snap. :lol:
  16. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Ben,

    Is daar een enkele siel wat jy reken die Satan wil red? Net een waarvan jy weet en hoekom sou die duiwel dit wil doen..., is daar een rede waaraan jy kan dink?
  17. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Dis reg so Ben, ek kan daarmee saamstem en hierdie deel in Romeine sę presies dit wat jy op neerkom...


    Maar dit is met die misdaad nie soos met die genadegawe nie; want as deur die misdaad van...
  18. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Ben,

    Dit is in wese hierdie stelling wat jy gemaak het,

    [/QUOTE]

    Ek verstaan dat jy hier van alle kinders praat, buite en binne die verbond. As dit wel so is, dan is hier 2 punte wat ek...
  19. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hallo Ben,

    Ek weet darem nie of mens onomwonde kan redeneer dat kinders sonder sonde gebore word nie. Is dit wat die Bybel leer? Ek is oortuig dat jy sonde as geheel nie reg sny hier nie. Daar is...
  20. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Doodreg Mari, mens dwaal maklik af met hierdie soort onderwerpe, want alles is so in mekaar ingeweef. Jammer oor dit, want daar is genoeg ander drade daarvoor, jy is reg...

    Plasing #31 gaan egter...
  21. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Wanneer is iemand gered? Gaan dit oor wat die Here gedoen het of wat jy moet doen? Die hele debat tussen vry wil en vry genade blyk vir my 'n saak van 'waar fokus jy', te wees.


    Iemand wat in vry...
  22. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Ben,

    Wat is 'n belofte? Dit gaan hier oor 'n belofte van heil wat 'n gelowige ouer (wat reeds die belofte deelagtig is), se kinders ook toekom. Dit gaan nie oor die statistiese permentasie van...
  23. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Ek stem saam Trudie. My verstaan is dat nie net fisiese kinders verwek word nie, maar dat geestelike kinders ook verwek word. Paulus praat van Timotéüs as sy ware kind in die geloof (1Tim 1:2). Dis...
  24. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Ons kyk hier na fisiese gestremdheid, maar wat van geestelike gestremdheid? Mens redeneer maklik dat 'n kind wat fisies en veral verstandelik gestremd is, nie kan verstaan nie, maar kan iemand wat...
  25. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Louwrens,

    Ek dink hierdie deel hieronder wys juis waaroor jy hier skryf en praat baie meer met ouers as sommer net in die algemeen, want ouers het 'n unieke verantwoordelikheid wat hul eie...
  26. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Kalahari,

    As mens net hierdie kan byvoeg. Hierdie deel wys aan my dat kinders onder beskerming van die voog staan tot en met die tyd wat Jesus hulle deel word...

    Maar ek sę: So lank as die...
  27. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Louwrens,

    Ek glo dat die blote feit dat die Here siele fisies toevoeg tot die lewe en die huwelik daarvoor gewil het, die huwelik by nadere ondersoek eintlik ook ten doel het om siele geestelik...
  28. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hier is 'n algemene vraag wat mens mooi moet oordink. In die dae van Noag tydens die groot vloed, is net 8 siele gered. Let wel, net agt soos in Gen 7:23 en 1Pet 3:20 staan.

    Die vraag is nou, toe...
  29. Replies
    80
    Views
    1,799

    Re: Wanneer is jy "gered" ?

    Hi Mari,

    Ek glo mens is gered as jou Redder en Verlosser jou verlore toestand beredder. Jesus se woorde…


    Toe sę Jesus aan hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, aangesien...
  30. Replies
    9
    Views
    283

    Bespreking Re: Wanner mag jy oordeel?

    verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlę, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat...
Results 1 to 30 of 350
Page 1 of 12 1 2 3 4