Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang. En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie, het God hulle oorgegee aan ‘n slegte gesindheid, om te doen wat nie betaam nie: hulle is vervul met allerhande ongeregtigheid, hoerery, boosheid, hebsug, ondeug; vol nydigheid, moord, twis, bedrog, kwaadaardigheid; nuusdraers, kwaadsprekers, haters van God, geweldenaars, trotsaards, grootpraters, uitvinders van slegte dinge, ongehoorsaam aan die ouers; onverstandig, ontrou, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, onbarmhartig,
(Rom 1:26-31)
47. Onnatuurlike verkeer in die huwelik
48. Homoseksualiteit
49. Ongeregtigheid
50. Hebsug
51. Ondeug
52. Bedrog
53. Kwaadaardigheid
54. Nuusdraers
55. Haters van God
56. Geweldenaars
57. Trotsaards
58. Grootpraters
59. Uitvinders van slegte dinge
60. Ongehoorsaam aan ouers
61. Onverstandig
62. Ontrou
63. Sonder natuurlike liefde
64. Onversoenlik
65. Onbarmhartig
66. Slegte gesindhede
Bookmarks