En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid:
(Joh 14:16)
74. Trooster
Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,
(1Tim 2:5)
75. Middelaar
En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid:
(Joh 14:16)
74. Trooster
Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,
(1Tim 2:5)
75. Middelaar
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Die konings van die aarde het saamgestaan en die owerstes het saam vergader teen die Here en teen sy Gesalfde. Want waarlik, Herodes en Pontius Pilatus het saam met heidene en die volke van Israel vergader teen u heilige Kind Jesus wat U gesalf het,
(Hand 4:26-27)
76. Gesalfde
77. Heilige Kind Jesus
En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: Die Koning van die konings en die Here van die here.
(Open 19:16)
78. Koning van die konings
79. Here van die here
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.
(Hand 17:31)
80. 'n Man wat Hy aangestel het
En Hy is ‘n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.
(1Joh 2:2)
81. Versoening vir ons sondes
En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.
(Open 1:17-18)
82. Die eerste
83. Die laaste
84. Die lewende
waar daar nie Griek en Jood, besnedene en onbesnedene, barbaar, Skith, slaaf, vryman is nie, maar Christus is alles en in almal.
(Kol 3:11)
85. Is alles en in almal
Sy verhemelte is pure soetigheid, ja, hy is geheel en al die lieflikheid self. Dit is my beminde en dit is my vriend, dogters van Jerusalem.
(Hoog 5:16)
86. Die lieflikheid self
En skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:
(Open 3:14)
87. Die Amen
88. Die getroue en waaragtige Getuie
89. Die begin van die Skepping van God
Toe hoor God die stem van die seun, en die Engel van God het na Hagar geroep uit die hemel en haar gevra: Wat is dit met jou, Hagar? Wees nie bevrees nie, want God het na die stem van die seun geluister op die plek waar hy is.
(Gen 21:17)
90. Engel van God
In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hy hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.
(Jes 63:9)
91. Engel van Sy aangesig
die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.
(Heb 12:2)
92. Die Leidsman
93. Die Voleinder van die geloof
Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te volmaak.
(Heb 2:10)
94. Die bewerker van jou saligheid
En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van die HERE; Ek het nou gekom. Toe val Josua met sy aangesig op die grond en buig hom neer en vra Hom: Wat wil my Here aan sy dienskneg sê? Toe sê die leërowerste van die HERE vir Josua: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.
(Jos 5:14-15)
95. Die leërowerste van die HERE
Kyk, Ek het hom tot ‘n getuie van die volke gemaak, tot ‘n vors en ‘n gebieder van die nasies. Kyk, nasies wat jy nie geken het nie, sal jy roep; en nasies wat jou nie geken het nie, sal na jou hardloop, ter wille van die HERE jou God en van die Heilige van Israel, omdat Hy jou verheerlik het.
(Jes 55:4-5)
96. 'n Getuie van die volke
97. 'n Vors
98. 'n Gebieder van die nasies
99. Die Heilige van Israel
Die deurbreker sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning sal voor hulle uit gaan, en die HERE heeltemal vooraan.
(Miga 2:13)
100. Die deurbreker
en die Leidsman tot die lewe het julle gedood. God het Hom uit die dode opgewek, waarvan ons getuies is.
(Hand 3:15)
101. Die Leidsman tot die lewe
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Jy moet weer opsom![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Opsomming
1. Die Alfa
2. Die Oméga
3. Die begin
4. Die einde
5. Here
6. God
7. Die goeie herder
8. Die weg
9. Die waarheid
10. Die lewe
11. Hoeksteen
12. Wonderbaar
13. Raadsman
14. Sterke God
15. Ewige Vader
16. Vredevors
17. Die Woord
18. Die Eniggeborene
19. Seun van God
20. Jesus
21. Lam van God
22. Rabbi/Meester
23. Beeld van die onsienlike God
24. Eersgeborene van die hele skepping
25. Seun van die lewende God
26. Regverdige Spruit
27. DIE HERE ONS GEREGTIGHEID
28. Apostel
29. Verlosser
30. Hoop
31. Koning van die heiliges!
32. Almagtige
33. Here G_d
34. Hoëpriester
35. Geneesheer
36. Bruidegom
37. Ware wynstok
38. Paaslam
39. Engel van die Here
40. Gawe
41. Offer
42. Voorspraak
43. Regverdige
44. regverdige Regter
45. Laaste Adam
46. lewendmakende Gees
47. Tweede mens
48. Erfgenaam
49. Skepper (deur wie Hy ook die wêreld gemaak het)
50. Heilige van Israel
51. Formeerder
52. Emmánuel
53. God met ons
54. Eersgebore Seun
55. Christus
56. Seun van Dawid
57. Regterhand van die HERE
58. Heilige arm van die HERE
59. Magtig
60. Heilig
61. Profeet
62. Die tabernakel van God
63. Heerser
64. Vrede
65. DIE KONING VAN DIE JODE
66. Ek is
67. Seun van die mens
68. Wat is en wat was en wat kom!
69. 'n Oorwinnaar
70. Kneg
71. Gekruisigde
72. Saligmaker
73. Kindjie
74. Trooster
75. Middelaar
76. Gesalfde
77. Heilige Kind Jesus
78. Koning van die konings
79. Here van die here
80. 'n Man wat Hy aangestel het
81. Versoening vir ons sondes
82. Die eerste
83. Die laaste
84. Die lewende
85. Is alles en in almal
86. Die lieflikheid self
87. Die Amen
88. Die getroue en waaragtige Getuie
89. Die begin van die Skepping van God
90. Engel van God
91. Engel van Sy aangesig
92. Die Leidsman
93. Die Voleinder van die geloof
94. Die bewerker van jou saligheid
95. Die leërowerste van die HERE
96. 'n Getuie van die volke
97. 'n Vors
98. 'n Gebieder van die nasies
99. Die Heilige van Israel
100. Die deurbreker
101. Die Leidsman tot die lewe
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
1, 2, 3, 4, 82, 83, almal van dieselfde vertaling ??
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Op 22:16 Ek, Jesus, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die blink môrester.
102. Môrester.
Opsomming
1. Die Alfa
2. Die Oméga
3. Die begin
4. Die einde
5. Here
6. God
7. Die goeie herder
8. Die weg
9. Die waarheid
10. Die lewe
11. Hoeksteen
12. Wonderbaar
13. Raadsman
14. Sterke God
15. Ewige Vader
16. Vredevors
17. Die Woord
18. Die Eniggeborene
19. Seun van God
20. Jesus
21. Lam van God
22. Rabbi/Meester
23. Beeld van die onsienlike God
24. Eersgeborene van die hele skepping
25. Seun van die lewende God
26. Regverdige Spruit
27. DIE HERE ONS GEREGTIGHEID
28. Apostel
29. Verlosser
30. Hoop
31. Koning van die heiliges!
32. Almagtige
33. Here God
34. Hoëpriester
35. Geneesheer
36. Bruidegom
37. Ware wynstok
38. Paaslam
39. Engel van die Here
40. Gawe
41. Offer
42. Voorspraak
43. Regverdige
44. regverdige Regter
45. Laaste Adam
46. lewendmakende Gees
47. Tweede mens
48. Erfgenaam
49. Skepper (deur wie Hy ook die wêreld gemaak het)
50. Heilige van Israel
51. Formeerder
52. Emmánuel
53. God met ons
54. Eersgebore Seun
55. Christus
56. Seun van Dawid
57. Regterhand van die HERE
58. Heilige arm van die HERE
59. Magtig
60. Heilig
61. Profeet
62. Die tabernakel van God
63. Heerser
64. Vrede
65. DIE KONING VAN DIE JODE
66. Ek is
67. Seun van die mens
68. Wat is en wat was en wat kom!
69. 'n Oorwinnaar
70. Kneg
71. Gekruisigde
72. Saligmaker
73. Kindjie
74. Trooster
75. Middelaar
76. Gesalfde
77. Heilige Kind Jesus
78. Koning van die konings
79. Here van die here
80. 'n Man wat Hy aangestel het
81. Versoening vir ons sondes
82. Die eerste
83. Die laaste
84. Die lewende
85. Is alles en in almal
86. Die lieflikheid self
87. Die Amen
88. Die getroue en waaragtige Getuie
89. Die begin van die Skepping van God
90. Engel van God
91. Engel van Sy aangesig
92. Die Leidsman
93. Die Voleinder van die geloof
94. Die bewerker van jou saligheid
95. Die leërowerste van die HERE
96. 'n Getuie van die volke
97. 'n Vors
98. 'n Gebieder van die nasies
99. Die Heilige van Israel
100. Die deurbreker
101. Die Leidsman tot die lewe
102. Blink Môrester
Daar is nog meer as 140 name en titels van Jesus uitstaande. Vir diegene wat belangstel, kan julle hierdie skakel volg en net vertaal na Afrikaans. Plaas ook die teks, saam met die nommer, soos in hierdie draad gedoen is.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks