David,
Jy kan na 10 plasings jou privaat boodskappe aktiveer in die "User CP", onder "Edit Options". Laat weet as jy reggekom het?
Groete,
Ferdi
Sien bietjie laer af in draad vir volledige instruksies oor hoe om jou privaat boodskap funksie te aktiveer - Phil







Bookmarks