Op die Engelse deel van die forum het hulle 'n draad waar jy jou fotos kan gaan insit.
Ek wil graag vra as hier een van julle is wat mooi fotos kan neem om dit hier te plaas, ek is mal vir fotos. As jy nie weet hoe nie, vra net en ek probeer my bes om dit vir jou te verduidelik. Nou nie hoe om 'n foto te neem nie, as jy dit nie kan doen nie, dan is dit beter jy vermy hierdie draad, ek bedoel as jy nie weet hoe om hom hier op te kry nie.
Hier is solank een van my fotos
En nog enetjie
Groete
Phil





, ek bedoel as jy nie weet hoe om hom hier op te kry nie.

Reply With Quote






)

Bookmarks