Aaaaaaaah.... Nou moet ek jou gou verkeerd bewys.....
![]()


Aaaaaaaah.... Nou moet ek jou gou verkeerd bewys.....
![]()
Hmmm, daar gaan teorie A
Wag, wag stoppie horlosieJy wys vir mense hoe mooi God se skepping is. Die mense, vir wie Hy lief is. Die huwelik, wat Hy ingestel het. Die diere wat Hy gemaak het. Die veldblomme, wat Hy getooi het. Die sonsondergang, wat Hy geskilder het...
![]()


n Vriendin van my wat ook n fotograaf is , ry nooit met haar kamera rond as sy nie n redelike groot stuk grys onderrokmateriaal ook by haar het nie. Sy gebruik dit as agtergrond waar sy veral mense (matriekafskeidfotos ideaal!) afneem . Die grys materiaal is sag , word maklik gedrappeer en absorbeer dan ook die oortollige lig (sy EINTLIKE doel!) So as jy nie sterk is nie , moet jy net vindingryk wees...
Mooi! Hier is een van my gunsteling prente. Cape Point, Suid-Afrika. . . Ek het gedroom omtrent die Koningin van die Suid, en John (johannes?) Newton.
![]()
Please could everyone pray for Mieke and Charles.
My testimony http://bibleforums.org/forum/showthr...ight=testimony
Sjoe, dis so pragtig,julle laat my sommer huistoe verlang!
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
Jy ken van Lanie, dis lekker om te sien as iemand weet wat hulle doen. Die foto by Magoebaskloofdam, lyk vir my baie soos by Alôn, naby Tzaneen.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg


Hei Ferdi, die foto is by Magoebaskloof Hotel geneem. Ek het al gehoor van Alôn (blykbaar 'n sekte"), maar ek was nog nie self daar nie.... bly maar eerder weg. Was jy al daar?
Ek stem verseker nie saam met alles wat hulle doen en leer nie, maar ek was al daar, toe 'n goeie vriend van my se begrafnisrede daar gehou was. Daar is geweldig baie van die pers blomme, soos in die foto wat jy geneem het, dis wat my aan Alôn laat dink het.
Dit was aangenaam om te ondersoek wat alles daar aangaan en ek het heelwat by die mense geleer en ook goeie vriende gemaak. Hulle leier het my ook al kom besoek hier waar ek bly en ek self, sou hulle nie as sektaries beskou nie. Ek het wel al mense ontmoet wat voel dat hulle sektaries is en ander weer nie, maar tot tyd en wyl ek dit nie bevestigend kan sê nie, sal ek in my gemoed wandel soos die Here wil hê ons moet deurentyd wandel, om versigtig te wees soos slange en opreg soos duiwe.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Wow Lanie, Jy het 'n wonderlike talent!! Jou foto's is pragtig.
Sal jy van jou diere foto's verkoop om te skilder? Ek ken 'n skilderes wat die groot 5 skilder, van haar skilderye verkoop ook in die buiteland.


Hi Marline,
PM vir my haar e-pos adres, dan sal ek met haar in verbinding tree. Dankie...
Lanie,
ek dink jy doen dit al lankal! Jy vang oomblikke van God se skepping en skepsels op hulle mooiste en uniekste. Jou fotos getuig dan mos ook van die wonder van Sy skepping en by implikasie God ook.
Jy is geseen omdat jy
Col 3:23 En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie,
Col 3:24 omdat julle weet dat julle van die Here die erfenis as vergelding sal ontvang, want julle dien die Here Christus.
doen...
Dis alles net genade -Ma Grace![]()
"My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"


Dankie Mona vir die "tip", ek gaan dit defnitief probeer......
en dankie vir almal se mooi kommentaar.... as daar nog een ietsie van my is wat julle nie weet nie is dat ek hiper-krities oor my eie werk is. My senuwees is altyd gedaan as ek 'n troue moet afneem en gewoonlik sien ek net al die foute raak... en ander mense se foto's lyk altyd vir my mooier as my eie. Dis maar 'n selfvertroue-issue waaraan ek hard probeer werk, maar dis moeilik as jy soveel van jouself insit om iets te skep.... ek dink daar is maar êrens 'n diepgegronde vrees of "mindset" dat kritiek op my foto's eintlik op my as persoon gemik is.....- ek weet. Bid maar vir my ou liefie wat met my moet huishou......................
![]()
Van my Desember vakansiefotos's
![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks