Your Advert here
cure-real
Page 6 of 6 FirstFirst 123456
Results 76 to 85 of 85

Thread: Waar is die fotograwe?

  1. #76
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,145
    Ek is op die oomblik in die VSA - nog tot die end van September DV. My fotos en ander beskrywings word gereeld opgedateer. Die wat belangstel kan op die volgende site gaan kyk en so elke dan en wan weer gaan kyk vir nuwe materiaal. Ek voeg elke keer 'n bladsy op die site by. Moet julle nie steur aan advertensies en goed nie. Ek gebruik natuurlik 'n gratis "gesponsorde" webruimte en vandaar die advertensies.

    http://dawelsa.shutterfly.com

  2. #77
    Quote Originally Posted by protea View Post
    Hoekom is daar so baie 'kiekies' geskuif of verwyder?

    Nie ons nie , is Photobucket self of die persoon wat die kiekies geplaas het wat dit van Photobucket afgehaal of geskuif het.

  3. #78
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    HOW 2009 - Worship the Lord most High
    Attached Images Attached Images

  4. #79
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Waar is die fotograwe?

    Dit is vir my 'n mooi prentjie wat wys dat liefde iets is wat almal na soek.
    Attached Images Attached Images
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  5. #80
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Waar is die fotograwe?

    Ons het so baie storms in ons lewe, maar tog vergeet ons dat as die storm verby is, dat daar 'n lig is wat wag vir ons. Mag Vader julle vandag seën en voorsien in als wat julle nodig.

    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  6. #81
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: Waar is die fotograwe?

    Ek hou ook van foto's neem. Het geen duur kamera nie. Oppad werk toe een oggend moes ek langs die pad stop want die sonsopkoms was vir my besonders. Ek stop toe langs die hoofweg oppad JHB vanaf Sasolburg en neem die reeks foto's met my selfoon. Ek glo nie in tekens en wonders nie, maar hierdie was nou "op die regte plek op die regte tyd" foto. Ek weet een of ander van prediker se besoek in Vanderbijlpark was daar kwansuis 'n bevestiging in die wolke in die vorm van 'n "hart" dat die Here daar is. Nou ons weet dat die "hart" vorm okkulties is en ook so die gebruik van Valentynsdag. Is dit nie interssant dat die RKK bevoorbeeld die songod aanbid nie. Die 3de foto wat ek met my selfoon geneem het, het toevallig die vorm van 'n "hart" voor die son gemaak. Van foto 1 - 3 is dit asof die vorm gestalte kry tot ek op die regte oomblik "inzoom" en die laaste foto neem. Daarna was dit verby. Die "hart" vorm is nou wel skuins, maar jy kan dit sien. Ek noem sommer die foto "The Heart of the Sun"
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  7. #82
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: Waar is die fotograwe?

    Vrydag middag met my selfoon in Vanderbijlpark agegeneem. Die foto's moet langs mekaar inpas om 'n "eenheid" te vorm. Dit was nogal "scary". Lyk nes 'n tornado wat vorm........en toe kom die wind, hael en reen!
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  8. #83
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Waar is die fotograwe?

    Dit was die begin van 'n tornado gewees as ek die foto's so kyk (voorbeeld van 'n wall cloud)... Die hael is 'n gevolg van so klein wind wat begin waai agv sterk opwaartse winde wat die water laat ys en dan bo hou, en dan laag op laag vorm... Wens ek was daar gewees... Sal weer probeer kyk het hoe naby ek daaraan kon kom
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  9. #84
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Waar is die fotograwe?

    Die baba eend goeters het amper omdat hy nie geluister het na die mamma eend al die eendjies direk na my maak swem... Sjoe ek het nog nooit so kwaai mamma eend gesien nie... Nou wonder ek net as 'n mamma eend so baie sorg het vir haar bondeltjies vere, hoe baie worry Vader oor ons elke dag...

    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  10. #85
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Waar is die fotograwe?

    Dis te dierbaar Francois! As jy enetjie in jou hande sou kon vashou, sou jy hulle 'dood-dood' speletjie geleer het. Hulle is aansitters van die eerste water en sou jy so rats wees om hom te kon vang , maak hy jou dink dat hy morsdood is en hy le sommer so willoos in jou handpalm. Maar laat jy hom net by n watervoor neersit, vaar hy soos n wafferse Speedy Conzalis in die water in en jy sien hom nie weer nie! Ongelukkig is hulle nogal gereeld otterkos hier by ons....

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •