Ok, ek gaan dit waag, ons het nie te rof aangegaan met die eenmaal gered draad nie, so ek glo dit behoort ok-erig af te gaan met hierdie draad, indien dit nie die geval is nie, sal ek dit kontroverse forum toe skuif en as dit regtig erg gaan, sal ons die draad maar moet sluit.
Hier gaat ons:
Hoe voel jy, is daar 'n uitverkiesing en indien jy so glo, hoe verstaan jy dit.
soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees
Ef 1:4
Asseblief, sê hoe jy dit verstaan.
Bookmarks