cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: ReŽls vir hierdie forum - LEES EERS!

  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Exclamation ReŽls vir hierdie forum - LEES EERS!

    Hierdie sub-forum is geskep om spesifiek oor wetenskaplike aangeleenthede te gesels en hoe dit in lyn gebring word met die Woord van God.

    Die algemene reŽls van Afrikaans Lighuis geld steeds vir hierdie sub-forum

    Algemene Afrikaans Lighuis ReŽls

    Hoewel gesprekke hier moontlik effe warm kan raak en ons moontlik van mekaar kan verskil oor sekere aangeleenthede, vra ek steeds dat jy die bal sal speel en nie die man nie en dat jy jou sienings en plasings in lyn met die Woord sal hou.

    Respekteer ook asseblief die trant van die openingsplasing en probeer nie die draad ontspoor nie. Probeer sover moontlik gesprekke hou op die onderwerp van die openingsplasing en indien daar dan daaruit 'n nuwe gesprek ontstaan, open gerus 'n nuwe draad met 'n nuwe onderwerp sodat die ou draad sover moontlik kan aangaan in lyn met die openingsplasing en openingsplaser se stelling of vraag.

    Ek glo ons sal almal baie kan leer op hierdie sub-forum.

    Groete
    Phil

  2. #2
    Vir adisionele riglyne lees asb. hierdie draad rondom Bybel en Wetenskap poste. Belangrik om te merk is dat poste wat teistiese evolusie bevoordeel na die kontroversiele forum geskuif sal word. Hierdie forum glo in die skepping, punt. Dit gesÍ, moet deelnemers ander wat wel in evolusie glo, met respek behandel. Persoonlike aanvalle gaan nie van enige party se kant af toegelaat word nie.
    Drade in hierdie forum moet asseblief in die lig van apologetika en evangelisasie gesien word.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Neem a.s.b. dat hierdie forum nou ook apologetika insluit. Dit is slegs 'n groot woord vir die weerlegging van argumente teen Christenskap.

    Hierdie forum is in geen mate geskik vir nie-Christenne om in deel te neem nie, daar is reeds 'n forum daarvoor beskikbaar, hierdie forum is hier om lede toe te rus om wetenskaplike en ander antwoorde te verskaf aan 'n vraende wÍreld daarbuite.

    Algemene reels van die bord geld steed hier.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die ReŽls - lees Asseblief (Rules - Please read)
    By bdh in forum Afrikaanse Lighuis
    Replies: 8
    Last Post: Feb 25th 2008, 06:36 AM
  2. ReŽls van hierdie forum - Lees asseblief
    By Phil Fourie in forum Alles en nog wat
    Replies: 0
    Last Post: Oct 25th 2007, 08:48 AM
  3. ReŽls vir hierdie forum - Lees asseblief.
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 0
    Last Post: Oct 25th 2007, 08:01 AM
  4. Die reŽls - lees Asseblief (Rules - Please read)
    By bdh in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 3
    Last Post: Sep 2nd 2007, 07:02 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •