cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: HOEKOM hierdie forum ?

  1. #1

    HOEKOM hierdie forum ?

    Hoekom hierdie forum ?

    Ek dink dit is Ďn belangrike vraag om te vra.
    As die Bybel nie ín wetenskaphandleiding is nie, hoekom is dit nodig om wetenskap en die Bybel met mekaar te konnekteer ?
    Die antwoord is heel eenvoudig :
    Baie wetenskappe word beoefen met sekondÍre redes. Bo en behalwe die soeke na nuwe kennis wil dit voorkom asof daar ín daadwerklike poging is om God in die oŽ van mense dood te maak. Die boodskap word op kinders af-forseer by skole. As mens die TV aansit is daar ín program oor evolusie wat vir ons spesifiek vertel hoe onmoontlik dit is vir God om die skepping tot stant te gebring het...en dit is juis hier waar die probleem lÍ.
    Die probleem is nie met die wetenskap van evolusie per seí nie, maar die manier hoe dit opgedis word aan die mense : ín daadwerklike teenpool van die Bybelse skeppingsverhaal, en die Meganisme en metodiek van die skepping.

    Hierdie forum dien mynsinsiens as ín teenvoeter vir hierdie pogings, ín plek waar mense sal sien dat Christen wees en die wetenskap nie noodwendig teenoor mekaar hoef te staan nie, en waar Christene kan sien dat daar wel ín alternatief is vir sekulÍre wetenskappe se ďantwoordeĒ.

    Daar bestaan ín miskonsepsie onder veral aanhangers van sekulÍre wetenskappe dat Christene sekere basiese feite negeer om hulle argumente te laat water dra. Verskillende dissiplines binne die uiters gekompliseerde veld van genetika is maar een so ín voorbeeld. Hierdie forum gaan wys dat dit inderdaad nie die geval is nie. Die feit dat ons as Christene die bestaande teoriŽ anders interpreteer, en nie goedmoeds inkoop op ín idee waar God nie alles tot stand gebring het nie, is iets wat duidelik aan die lig sal kom, vir almal wat belang stel om te sien.
    Dalk kan ons dit so uitbrei dat ouers en hulle kinders hierna verwys kan word vir alternatiewe antwoorde vir dit waarmee hulle daagliks gebombardeer word ? So Ďn uitkoms hang net van onself af, die lede van hierdie forum, en ek weet sommer ons gaan Lighuis NOG groter en gewilder maak as wat dit reeds is met die besluit om hierdie forum te begin.

    Groete !

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Ek maak hierdie draad 'n Sticky vir jou

  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,083
    Dankie Fila... ek sien uit na die interessanthede wat bespreek gaan word en is oortuig dat veral tussen jou en Philip, hier baie insiggewende inligting aangebied gaan word.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. ReŽls vir hierdie forum - LEES EERS!
    By Phil Fourie in forum Apologetiek en Wetenskap
    Replies: 2
    Last Post: Feb 23rd 2009, 07:28 AM
  2. ReŽls van hierdie forum - Lees asseblief
    By Phil Fourie in forum Alles en nog wat
    Replies: 0
    Last Post: Oct 25th 2007, 08:48 AM
  3. ReŽls vir hierdie forum - Lees asseblief.
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 0
    Last Post: Oct 25th 2007, 08:01 AM
  4. Hoekom verander alles?
    By CFJ in forum Alles en nog wat
    Replies: 0
    Last Post: Aug 10th 2007, 01:16 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •