Ek wil graag weet wat jou gunstelling geregte is, waarmee kan iemand jou die dag treat wat vir jou magie spesiaal sal wees.
Ek weet braaivleis is op die lys, maar as dit nou nie jou gunsteling is nie, moet nie bekommer nie, as jy nie daarvoor stem nie, is jy nie 'n volksverloëner nie
As julle dalk so gaaf wil wees om bietjie uit te brei op julle gunsteling geregte, dalk nog meer gaaf wees en vir my 'n resep of twee hier plaas vir lekker geregte, ek is baie lief vir kosmaak, so ek sal dit beslis gebruik, hou daarvan om iets nuuts te probeer, maar ek waarsku jou net, as dit sleg is, moet nie verwag dat as jy vir my kom kuier gaan ek dit maak nie
Jy kan ook vir meer as een stem, ek wonder of ek nie self sommer vir almal moet stem nie, ek geniet nogals my kos
Groetnis
Phil








Reply With Quote

....


Bookmarks