cure-real

View Poll Results: Wat eet jy?

Voters
11. You may not vote on this poll
  • Braaivleis met pap en wors

    7 63.64%
  • Pastas

    7 63.64%
  • Pizzas, brode en pastye

    4 36.36%
  • Afval en ander derglike kosse wat mens nie veronderstel is om te eet nie

    0 0%
  • Hoender; gebraai, gebak, gekook, hoeookal

    7 63.64%
  • Seekosse

    7 63.64%
  • Eet sommer net die poedings en pass die kos

    1 9.09%
  • Slaaie; Griekse, Franse, Suid-Afrikaanse, Spaanse, Germaanse, watookal

    7 63.64%
  • Sommer net gemorskos, soos 'n garage pie of 'n Big Mac

    1 9.09%
  • Ander

    2 18.18%
Multiple Choice Poll.
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 30 of 30

Thread: Gunstelling kosse

  1. #16
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Fila.... wat van rou spinasie-slaai met blou-kaas slaaisous..... jnannies

    Nee wag, daar praat jy my nou net om. Wanneer maak Restourant El Annekke oop ?

  2. #17
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Cafe la Homemade is oop vir gaste wat Gauteng besoek.... vra ma vir Ferdi hoe kom 'n mens hier
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  3. #18
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Cafe la Homemade is oop vir gaste wat Gauteng besoek.... vra ma vir Ferdi hoe kom 'n mens hier
    Ek sal so 5 uur vanmiddag daar wees, hoe laat sit ons aan vir aandete?

  4. #19
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,060
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Cafe la Homemade is oop vir gaste wat Gauteng besoek.... vra ma vir Ferdi hoe kom 'n mens hier
    Jy ry net die dieretuin mis dan is jy da...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  5. #20
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,875
    Ai, daar bly maar min dinge wat kom by 'n lekker braai!
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  6. #21
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Philip dT View Post
    Ai, daar bly maar min dinge wat kom by 'n lekker braai!
    Solank jy die vuur maak
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  7. #22
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Jy ry net die dieretuin mis dan is jy da...
    So bly jy vertel nie vir hulle dat dit eintlik 'n "Zoo" is hierso nie
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #23
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Ek sal so 5 uur vanmiddag daar wees, hoe laat sit ons aan vir aandete?
    Ses uur boetie.... die kos word koud!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  9. #24
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Ses uur boetie.... die kos word koud!!
    Skies Anneke, ek het dit toe nie gemaak nie, ek is so spyt, jy sal maar vir my 'n doggy bag moet pos

  10. #25
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,060
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Skies Anneke, ek het dit toe nie gemaak nie, ek is so spyt, jy sal maar vir my 'n doggy bag moet pos
    Laas het ek sommer opgevlieg vir 'n lekker ete... ook maar goed dat mens weer afvlieg as jy lekker ge-eet het, dan kan jy dit so rus-rus doen...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  11. #26
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek sou sÍ my vywŰrit diesh is vish en schlaai

    en paschta en natuurlik nou en dan 'n braai...
    Nee Ferdi, jy stel my teleur, geen wonder jy so bleek om die kiewe is nie.

    Pasta is nie kos nie en ek braai Woensdae, Vrydae- en Saterdag aande en ook Sondag middag.

    Ek vrek oor 'n vuur en as ek eiers kon braai het ek dit ook gedoen.

    Wat ek braai?

    Net Steak en Boerewors en af-en-toe 'n skaaptjop, of vark of hoender. GEBRAAI!

  12. #27
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,060
    Toffie,

    Jy klink nou soos my swaer, al wanneer hy nie braai is wanneer hy slaap...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  13. #28
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by Toffie View Post
    Nee Ferdi, jy stel my teleur, geen wonder jy so bleek om die kiewe is nie.

    Pasta is nie kos nie en ek braai Woensdae, Vrydae- en Saterdag aande en ook Sondag middag.

    Ek vrek oor 'n vuur en as ek eiers kon braai het ek dit ook gedoen.

    Wat ek braai?

    Net Steak en Boerewors en af-en-toe 'n skaaptjop, of vark of hoender. GEBRAAI!
    Toffie, ek is so bly om the hoor jy is een van die mense wat nog twee dae 'n week vas HEHEHE

  14. #29
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Toffie,

    Jy klink nou soos my swaer, al wanneer hy nie braai is wanneer hy slaap...

    Wat 'n idiliese bestaan ! Ek wil ook so leef.
    Dalk moet ek maar daardie Karoo plasie koop en klaarkry.

  15. #30
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,060
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Wat 'n idiliese bestaan ! Ek wil ook so leef.
    Dalk moet ek maar daardie Karoo plasie koop en klaarkry.
    Daai plasies raak nou min, iemand eet die skape en hulle weiding (italian herbs) op en gebruik die droppers om vuur te maak...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •