Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 21 of 21

Thread: Voorstelle, Klagtes en Nuwe Idees

  1. #16
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Weet jy wat.... Agteros kom ook in die kraal Hallelujah!! Ons Koning kom!!
    Ek glo met die wegraping behoort ons saam by die Oospoort aan te kom. Geen agterosse daar nie, behalwe vir die wat agter bly.
    ".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  2. #17
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Kan jy al toegang kry Johnny?
    Ek kan nogsteeds nie toegang kry nie.....en nou ook nie op Ta-An se nuwe draad "Is Nikodemus gered" nie. Ek raak agterdogtig dat daar heel moontlik 'n manier is om my te blok om deel te neem aan die nuwe drade.

    As dit die geval is vra my maar eerder reguit om die forum te verlaat. As ek verkeerd is, hoekom word die probleem nie uitgesorteer nie?
    ".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  3. #18
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,536
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Johnny View Post

    Johnny.... ons word nie betaal om hier te werk nie... kan ek vra vir 'n bietjie geduld asseblief??

    Hier is geen probleem aan ons kant nie....??? Weet nie of dit dalk jou browser is nie??
    Jy kan op party drade inkom maar nie op ander nie??

    Is dit alle nuwe drade??
    het jy enige van jou settings verander??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  4. #19
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Johnny.... ons word nie betaal om hier te werk nie... kan ek vra vir 'n bietjie geduld asseblief??

    Hier is geen probleem aan ons kant nie....??? Weet nie of dit dalk jou browser is nie??
    Jy kan op party drade inkom maar nie op ander nie??

    Is dit alle nuwe drade??
    het jy enige van jou settings verander??
    .....ek word ook nie betaal om deel te neem nie. Ek was nou net op Franscoius se nuwe draad "Nog vrae oor die doop" en ek kon ingaan, maar kan nogsteeds nie op die ander nie. Dus lyk dit nie vir my of dit iets met nuwe drade te doen het nie.
    ".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  5. #20
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819
    Ek kon iets uitfigure oor die drade wat ek nie kan access nie. Dit is alles nuwe drade deur moderators. Een van Fila, een van Ta-An en een van CFJ. Interresant.
    ".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #21
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,536
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Ek kon iets uitfigure oor die drade wat ek nie kan access nie. Dit is alles nuwe drade deur moderators. Een van Fila, een van Ta-An en een van CFJ. Interresant.
    Ok Johnny...ek het 'n nuwe draad hier begin...kan jy daar pos??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Nuwe lede, stel jouself voor
    By CFJ in forum Afrikaanse Lighuis
    Replies: 645
    Last Post: Aug 11th 2012, 02:37 PM
  2. Die 120 sondes van die Nuwe Testament
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 24
    Last Post: Nov 12th 2008, 08:23 AM
  3. Nuwe Gevaar uit die Weste: Die Ontluikende Kerk
    By Antonvs in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 9
    Last Post: Feb 14th 2008, 12:44 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •