Your Advert here
cure-real
Page 1 of 4 1234 LastLast
Results 1 to 15 of 50

Thread: Bloedlynvloeke, is dit Bybels?

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480

    Bloedlynvloeke, is dit Bybels?

    Na aanleiding van hierdie artikel (Die Valse Teorie van Bloedlynvloeke), sal mens graag ondersoek wil instel oor die denkwyse dat kinders hul eie ouers se sondes deelagtig is?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    IS 'n aangeleerde verkeerde sondige gedrag nie nie maar erf-sonde nie? Soos: "Alkoholisme"??

    Wat van die gevolge van sondes wat oorgedra word op jou kinders, is dit nie ook erf-sondes nie?? Soos van betrokkenheid by die Vrymesselaars??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  3. #3
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Ek gaan maar eers 'n bietjie lees hier voor ek my antwoord gee

  4. #4
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    IS 'n aangeleerde verkeerde sondige gedrag nie nie maar erf-sonde nie? Soos: "Alkoholisme"??

    Wat van die gevolge van sondes wat oorgedra word op jou kinders, is dit nie ook erf-sondes nie?? Soos van betrokkenheid by die Vrymesselaars??
    Ek glo nie ACCM. Daar is twee soorte sondes, erfsonde en sondesmet. Erfsonde is die sonde wat Adam gepleeg het wat die hele mensdom 'n sondige natuur gegee het. Sondesmet is die sonde wat ons self kan sien, hetsy jou eie sondes of iemand anders s'n.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Kyk, ek glo natuurlik deur Christus word jy verlos van al jou sondes, erfsonde bloedlynsonde watookal.

    Maar wat maak ons dan nou van 'n ongeredde mens en dievolgende:

    4 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie.
    5 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die HERE jou God, is 'n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat;
    Eks 20:4-5

    Goed, vrymesselaars buig voor ander gode, val hul nageslag dan nie in by hierdie teksgedeelte nie?

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek glo nie ACCM. Daar is twee soorte sondes, erfsonde en sondesmet. Erfsonde is die sonde wat Adam gepleeg het wat die hele mensdom 'n sondige natuur gegee het. Sondesmet is die sonde wat ons self kan sien, hetsy jou eie sondes of iemand anders s'n.
    IS die nie ook erf-sonde nie.... ?????
    Exodus 34:7 ....... wat die ongeregtigheid van die vaders besoek aan die kinders en aan die kindskinders, aan die derde en aan die vierde geslag.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    IS die nie ook erf-sonde nie.... ?????
    Exodus 34:7 ....... wat die ongeregtigheid van die vaders besoek aan die kinders en aan die kindskinders, aan die derde en aan die vierde geslag.
    Ek skat dit is, want die 2de ADAM het herstel, wat eerste Adam weggehel en die wet was bygevoeg weens die oortredinge, om die effek van erfsonde uit te wys. Genadiglik het Jesus erfsonde in die kiem gesmoor, toe Hy 'n oorwinning vir almal bewerk het. Hierdie deel in Romeine wys op die verloop van sonde en daarna die oorwinning...

    Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het want vóór die wet was daar al sonde in die wêreld; maar sonde word nie toegereken as daar geen wet is nie. Tog het die dood geheers van Adam af tot op Moses, ook oor hulle wat nie gesondig het in die gelykheid van die oortreding van Adam nie, wat ‘n voorbeeld is van Hom wat sou kom.
    (Rom 5:12-14)

    En dan hierdie deel oor Christus se vryspraak oor ons misdade...

    Maar dit is met die misdaad nie soos met die genadegawe nie; want as deur die misdaad van die één baie gesterf het, veel meer het die genade van God en die gawe deur die genade van die een mens, Jesus Christus, vir baie oorvloedig geword. En nie soos deur één wat gesondig het, is die gawe nie; want die oordeel was uit één tot veroordeling, maar die genadegawe is uit baie misdade tot vryspraak. Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers het deur die één, veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus. Daarom dan, net soos dit deur een misdaad vir alle mense tot veroordeling gekom het, so ook is dit deur een daad van geregtigheid vir alle mense tot regverdigmaking van die lewe.
    (Rom 5:15-18)
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  8. #8
    Esegiël 18:20 vebrokkel die hele bloedlyn vloek idee - dis 'n valse leer wat deur
    Rebecca Brown en kie uitgedink is.

    Dit het geen Bybelse gronde nie, terloops dit is Hiper-deterministies
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --

    www.collegia.blogspot.com

  9. #9
    Quote Originally Posted by Antonvs View Post
    Esegiël 18:20 vebrokkel die hele bloedlyn vloek idee - dis 'n valse leer wat deur
    Rebecca Brown en kie uitgedink is.

    Dit het geen Bybelse gronde nie, terloops dit is Hiper-deterministies

    Dankie Anton, jy neem die woorde uit my mond uit.
    Ek dink wel Annekke se voorbeelde is dalk 'n meer praktiese idee van hoe sondes "bloedlyn" sondes kan wees, maar ek twyfel baie sterk of die standaard heilsleer bloedlynsondes ratifiseer.

    Prof Johan Mallan het hier 'n paar Afrikaanse artikels, ek sien daar is 'n paar wat oor die onderwerp gaan.

  10. #10
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    Ja "Fila", dit is maklik om te sê: So sê die Bybel, woord vir woord....... maar die praktiese lewens wat ons lewe is tog vergelykbaar met wat die woord sê....

    Ons moet kyk na die praktiese 'dade' van wat is 'bloedlyn' sondes, wat is voorbeelde daarvan...????
    Wat is 'erf sonde' wat is voorbeelde daarvan...???
    Wat is voorbeelde van 'sonde smet'..???
    Kan mens die goed regtig in kategorieë opdeel??

    Ja, ek stem saam, die Bloed van Jesus bevry ons van alle sondes... maar daar is 'n geneigdheid tot sekere sondes in mens se lewens as jy van klein-tyd daaraan bloot gestel was.... soos bv. Alkoholisme... 'n sonde wat van ouer na kind oorgedra kan word bloot deur blootstelling aan die sonde....

    Party keer praat mense groot woorde wat ek nie verstaan nie.... ek is 'n baie praktiese mens...alles moet 'sin' maak vir my... alles moet 'n verduideliking hê..... ja, ek is mal oor simboliek, want dit maak sin vir my, dit is die praktiese uitdrukking van 'n begrip...

    Ek as ek gladnie vir jou sin maak nie.... moenie worry nie, ek leef op 'n ander planeet
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  11. #11
    Join Date
    Feb 2004
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    6,416
    Blog Entries
    16
    Inteendeel, ek stem met jou 100% saam.
    "I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly."

    in all your ways acknowledge Him, and he will make your paths straight.

    Many are the afflictions of the righteous; But Jehovah delivereth him out of them all.

  12. #12
    Join Date
    Feb 2004
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    6,416
    Blog Entries
    16
    Een ding wat ek graag sal wil uitwys, is dat daar so iets is soos gene. Dit is al heel oortuigend bewys dat alkoholisme ene depressie beide geneties kan wees. Met ander woorde, `n mens sou vind dat as `n oupa groetjie alkoholies was, die gene weer kan opduik in die agterklein kind al was dit nie teenwoordig in die oupa of pa nie.

    Ek glo in "generational curses" net soos wat ek in ander "vloeke" glo. Ek het getuienis van mense wie se lewe verander het, nadat hierdie soort vloeke gebreek is. Ek sal weer met my pastore gaan praat, maar ek is seker die skrof in Eksodus kan geinterpriteer word op die manier. Ek kom uit `n charismatiese kerk, so ek sal erken dat ek gewoont is aan hierdie soort ding.

  13. #13
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by 14390876 View Post
    Een ding wat ek graag sal wil uitwys, is dat daar so iets is soos gene. Dit is al heel oortuigend bewys dat alkoholisme ene depressie beide geneties kan wees. Met ander woorde, `n mens sou vind dat as `n oupa groetjie alkoholies was, die gene weer kan opduik in die agterklein kind al was dit nie teenwoordig in die oupa of pa nie.

    Ek glo in "generational curses" net soos wat ek in ander "vloeke" glo. Ek het getuienis van mense wie se lewe verander het, nadat hierdie soort vloeke gebreek is. Ek sal weer met my pastore gaan praat, maar ek is seker die skrof in Eksodus kan geinterpriteer word op die manier. Ek kom uit `n charismatiese kerk, so ek sal erken dat ek gewoont is aan hierdie soort ding.
    Ja, en hier stem ek nou met jou 100% saam

    Alhoewel ek en my kerk nie hieroor saam stem nie..... maar ek is lewende getuienis van wat jy hier sê
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  14. #14
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480
    Iets wat my net opval, is die effek wat mense oor die algemeen op mekaar het. 'n Vriendekring of selfs net 'n skool waarin 'n kind is, het basies dieselfde manipulerende effek op mens se gewoontes as wat families op mekaar kan hê. Ek glo nie bloedlynvloeke is as sulks geregverdig nie, want hoekom is daar nie ook vriendekringvloeke nie... of bly-in-dieselfde-woonbuurt vloeke nie? Dat ouers wel 'n invloed op hul kinders kan hê is verseker so, maar geen enkele mens kan 'n vloek dra, bloot omdat iemand anders dit veroorsaak nie. Jy dra 'n vloek omdat jyself dit so bewerk het en jy oop daarvoor is, omdat jy Jesus nie ken nie. Mense wat ek ken wat in ouerhuise groot geword het, waar die pa of ma of beide alkoholiste was, word verseker nie almal "alkies" nie. As bloedlynvloeke outomaties op hulle sou rus, sou die uitslag 100% gewees het. Dit spreek dus vanself dat iets anders veroorsaak dat 'n vloek op jou rus. As mens Jesus nie ken nie, is jy blootgestel aan vloeke en hierdie vloeke kom vanuit verskeie oorde, nie noodwendig bloedlyne persé nie.

    Dit gaan daaroor dat mens maklik struikel en wee hom wat 'n ander laat struikel. Wee die wêreld weens die struikelblokke! Want dit is noodsaaklik dat daar struikelblokke kom, maar wee die mens deur wie die struikelblok kom.
    (Mat 18:7)

    Dit is wel moontlik dat 'n ouer se gedrag 'n vloek op 'n kind kan plaas en dat hierdie vloek gebreek kan word, daaroor kan mens seker nie redekawel nie. Jesus het egter ouers se gedrag ondergeskik aan die waarheid gemaak, Hy het kinders en ook elke liewe ding denkbaar ondergeskik aan Hom alleen gemaak, toe Hy die volgende gesê het, "Wie vader of moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie seun of dogter bo My liefhet, is My nie waardig nie. En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie."
    (Mat 10:37-38)

    Die punt is net, almal word nie geaffekteer nie, want dit is nie 'n universele beginsel dat iemand outomaties vloeke op almal plaas wat hul pad kruis nie, veral nie dat sulke vloeke dan ook outomaties op sulkes sal rus nie. Elke mens bring self vloeke op hul neer, bloot omdat hul Jesus nie ken nie.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  15. #15
    Join Date
    Feb 2004
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    6,416
    Blog Entries
    16
    Ek wil nog steeds weet wat jy sal sê oor genetika. Ek glo `n bloedlyn vloeke werk preises soos wat gene werk.
    "I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly."

    in all your ways acknowledge Him, and he will make your paths straight.

    Many are the afflictions of the righteous; But Jehovah delivereth him out of them all.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Besprinkeling... is dit Bybels?
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 25
    Last Post: Jan 24th 2010, 08:13 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •