Hi Linda
As ek dink aan Hongarye dink ek aan Hongaarse Goulash Sop - mMMMM
Linda, kom ek begely jou deur die Boek van Kolossense - dis dalk 'n bietjie makliker - al wat ek vra is een uur ses dae per week.
Hoe klink dit?
Hi Linda
As ek dink aan Hongarye dink ek aan Hongaarse Goulash Sop - mMMMM
Linda, kom ek begely jou deur die Boek van Kolossense - dis dalk 'n bietjie makliker - al wat ek vra is een uur ses dae per week.
Hoe klink dit?
Anton VS
Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.
-- Abraham Kuyper --
www.collegia.blogspot.com
Aanbevole Boek: Don't Waste Your Life - John Piper
Ek maak 'n Draad oop Kolossense Studie
Volg net die opdragte en instruksies.
Groete
Anton
Anton VS
Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.
-- Abraham Kuyper --
www.collegia.blogspot.com
Aanbevole Boek: Don't Waste Your Life - John Piper
Het Kol seker tien maal deur gelees alreeds, en begryp nog nie alles nie, maar ek sal solank begin volg.
Dit was vir my nogal mooi uiteengesit. Ek het werklik van die boek gehou!![]()
Linda,
Die draad wat Anton oopgemaak het vir hierdie studie, kan jy op hierdie skakel kry...
Al jou werkopdragte en ook agtergrond oor hierdie boek, Kolossense, sal jy op die skakel vind. Sterkte!
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Dankie vir die hulp glo ek sal hiervan af regkom.![]()
Hallo Vriende,
Alhoewel ek nog maar nuut is in hierdie gespreksgroep, ken baie van julle my wel vanuit die bediening waarin God my landswyd en internasionaal gebruik tans.
Toerusting van God se mense, en om hulle te lanseer in bediening is my hart en passie.
Dus, as ek op enige wyse van hulp kan wees, praat gerus!
Om prakties te wees: Ek het massas en massas opleidingsmateriaal in Afrikaans beskikbaar wat ek in die 31 jaar, as deel van God se span toerusters, voorberei en reeds by baie geleenthede aangebied het vir God se mense in alle dele van Sy Liggaam.
Epos my gerus op my persoonlike eposadres as dit nodig is.
Hallo Christo, 'n warm welkom by ons. Ek gaan beslis van jou aanbod gebruik maak.
ChrostoN
Ons (plattelandse) gemeente beplan om
'n Bybelskool te begin. Ek is nie seker
hoe ek jou persoonlike e-pos adres in
die hande kan kry nie.
Stephen_NW


Hi Stephen,
Welkom by Lighuis. Sodra jy 7 dae 'n lid is (en 10 of meer plasings gemaak het - ek dink (Help iemand?) sal jy op Christo se profile page kan ingaan en sal jy vir hom 'n e-pos kan stuur as jy op sy contact details ingaan.
Sterkte met die Bybelskool!
Lanie
Baie dankie vir die info, jou verwelkoming en goeie wense.
Ek woon in 'n baie klein dorpie in die noordwes provinsie. Vir sommige mense (oa agv werkloosheid na aanleiding van die sluiting van 'n myn) is koste 'n groot faktor, so ons beoog om die Bybelskool gratis te probeer maak. Alle hulpbronne wat tot ons beskikking gemaak kan word, sal dus ons baie help.
Maar meer belangrik nog, sal ons julle voorbidding baie waardeer.
Lekker dag
Stephen
Hallo Stephen en welkom by ons. Jy kan op hierdie skakel klik en dan gaan jy na plasing #19, daar is al Christo Nel se besonderhede.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
CFJ
Baie dankie.
Stephen,
Waar in die Noord Wes is jy ? Ek het 'n paar Afrikaanse Ou Vertalings beskikbaar as jy dalk nodig het.
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks