Die Filadelfieer
Ek is in Hartbeesfontein. Ons behoefte is nie Bybels nie, maar bybelstudie materiaal om gemeentelede toe te rus vir verskeie bedienings. Vinnig dink ek aan aspekte soos Berading, Aanbidding (praise and worship), Siekesorg, ens.
Die Filadelfieer
Ek is in Hartbeesfontein. Ons behoefte is nie Bybels nie, maar bybelstudie materiaal om gemeentelede toe te rus vir verskeie bedienings. Vinnig dink ek aan aspekte soos Berading, Aanbidding (praise and worship), Siekesorg, ens.
Die Filadelfieer
Dit sal wonderlik wees! Ek wil nie graag my e-pos adres hier noem nie en ek kan ook nog nie profiele "view" nie, so ek is nie seker hoe ons kan maak nie... laat weet my asseblief maar.
Dankie
Stephen
Jy hoef nie jou details uit te gee nie Stephen, ons maak sommer 'n draad spesiaal vir jou oop waar daar skakels na goeie Bybelstudies en artikels deur deelnemers geplaas kan word.
Die Filadelfieer
Dankie.
Ek werk vir 'n organisasie wat Bybelskole węreldwyd stig - sou jy belangstel kan jy my jou epos deur die private boodksap stelsel stuur.
Sterkte.
Anton
Anton VS
Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.
-- Abraham Kuyper --
www.collegia.blogspot.com
Aanbevole Boek: Don't Waste Your Life - John Piper
Anton, baie dankie ... sodra ek toegang kry tot profiel besigtiging, sal ek jou laat weet.
Groete
Stephen
Anton
Baie dankie ... sodra ek toegang kry tot profiel besigtiging, sal ek jou laat weet.
Groete
Stephen
CFJ
Baie dankie vir die skakel.
Ek het met Christo geskakel en ons korrespondeer tans met vonkpos.
Groete
Stephen
Hi ek stel belang, kan jy enigtyd aansluit of is ek te laat?
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks