Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 23 of 23

Thread: Goeie Christelike DVD's, Boeke, CD's en Videos

  1. #16
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819

    Afrikaanse DVD's

    Vir goeie Afrikaanse dvd's oor misleiding, die eindtyd, wederkoms, Israel, ens. kan my webblad besoek word. Hier is 'n direkte skakel na beskikbare lys.

    http://www.oospoort.co.za/source/dvd.html

    Van die videos kan ook afgelaai word by

    http://www.oospoort.co.za/source/video.html

    Daar is GEEN kopiëreg op ons materiaal nie.

    EDIT:

    Johnny, asb. plaas jou webblad adres in you profiel,,,, en nie in elke pos wat jy hier pos nie.
    Dankie ACCM

  2. #17
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819

    Profiel

    Hoe en waar kom ek by my profiel uit. As 'n nuweling hier moet ek nog die "ropes" leer ken....en die kanale. Is daar êrens 'n skakel waarheen ek kan gaan om al "in's en outs" van die forum te lees/leer?

  3. #18
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Edenvale
    Posts
    60
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Hoe en waar kom ek by my profiel uit. As 'n nuweling hier moet ek nog die "ropes" leer ken....en die kanale. Is daar êrens 'n skakel waarheen ek kan gaan om al "in's en outs" van die forum te lees/leer?
    Hi Johnny en welkom hier by ons.
    As jy links bo kyk gaan jy 'n link USER CP kry daar kan jy jou profiel verander en al die informasie op sit.

    Wat die reels betref. Elke forum het 'n reels bladsy of 'n lees hierdie eers.
    Kyk maar net uit vir hierdie as jy in 'n forum soos alles en nog wat ingaan.

    Groete Mari

  4. #19
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Johnny

    Sorg net dat jy dievolgende ook deurgaan, dan behoort jy al goed op jou paadjie te wees hier op Bible Forums asook dan natuurlik op Lighuis:

    Board Rules

    en

    FAQ's

    Lees maar so bietjie deur daardie forumpies en dan behoort jy sommer goed te weet waaroor Bible Forums gaan en wat is en wat is nie toelaatbaar hier nie, wat jy kan en wat jy nie kan doen nie.

    Groete
    Phil

  5. #20
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,819

    Reëls

    Dankie julle almal vir die hulp. Ek het 'n hart wat brandend is om die waarheid met mense te deel....en partykeer oorywerig!

  6. #21
    Goeie Christelike boeke?

    Mere Christianity, deur CS Lewis. Ek gesels nou laas met 'n klompie Christen-vroue waarvan verskeie lief is om die nuutste godsdienstige boek te lees, en nie een van hulle het al van hierdie klassieke werk gehoor nie! Tragies!

    Naas die Bybel, is dit die een Christelike werk wat ek die meeste aanbeveel. Die boek het al sedert hy geskryf is talle Christene gehelp om nuut te dink oor hulle geloof, en dit beter te verstaan.

    Kyk ook CS Lewis se ander nie-fiksie uit.

  7. #22

    Re: Goeie Christelike DVD's, Boeke, CD's en Videos

    Hi Almal

    Ek weet van 'n Afrikaanse Christelike skrywer wat die brandende vrae van Christene behandel in sy boeke. Sy webwerf is .thedivinetruth.net. Daar is ietsie vir almal.

    Groete

  8. #23
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,532

    Re: Goeie Christelike DVD's, Boeke, CD's en Videos

    Quote Originally Posted by Opsoek View Post
    Hi Almal

    Ek weet van 'n Afrikaanse Christelike skrywer wat die brandende vrae van Christene behandel in sy boeke. Sy webwerf is .thedivinetruth.net. Daar is ietsie vir almal.

    Groete
    Welkom by ons Opsoek! Ek het gaan loer op die webblad en dit lyk op die oogaf werklik interessant en sonder om op enige detail te kon ingaan, is die wese van wat ek daar gelees het basies my eie vertrekpunt ook...

    Soos die skrywer van hierdie boeke is ekself iemand wat groot geword het in Suidwes (nou Namibië)...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •