
Originally Posted by
MrT
Ek behoort aan die Wilgespruit Familie gemeente. Ons het onlangs ons verbintenis met die NGK nie amptelik verbreek. Ons vorm nie meer deel van die sinode nie maar is nog deel van die ring of so iets. Dit maak egter nie saak nie, ons is 'n geesgedrewe "OU" NG Gemeente.
Heerlik!
My gevoel is dat al hoe meer NGK gemeentes hulle bande met die afvallige sinode gaan verbreek. Hulle gaan 'n Bybelgedrewe, geesvervulde gemeente word, of is reeds, sonder om pinkster te word.
Die "ou" NGK wat ons geken het.
my God; in Him I will trust (Psa 91:2).
If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.
Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.
Bookmarks